Interviews

Gerekende Poolse letterkundige Jerzy Koch verken taal en letterkunde skeppend in sy eerste Afrikaanse digbundel

Willem de Vries, Jerzy Koch Literatuur 2020-05-21

"Afrikaans is kompak en beskik oor ’n seggingskrag wat ek moeilik met ander tale kan vergelyk. Die taal het baie variëteite en ek geniet elke variëteit in wat ek lees of wat ek in die land self hoor. Ek trap in Afrikaans my paadjies en praat ook 'my' Afrikaans, skep my eie uitdrukkingsmoontlikhede in hierdie taal."

"Ek het positief getoets vir COVID-19": ’n Suid-Afrikaner in Washington, DC

Cliffordene Norton, Heloise van Huyssteen Actueel 2020-05-20

"My siening van die reëls het nie veel verander ná ek positief getoets is nie – ek was steeds hande meer as wat ek treë gee en ek behou te alle tye ’n afstand van twee meter. Ek het wel nie in Maart ’n masker in die supermark gedra nie, maar nou sal jy my nie sommer die huis sien verlaat sonder een nie."

Oefen jou Nederlands op NedBox webtuiste

Marli van Eeden, Helena van Nuffel Interviews 2020-05-15

"NedBox is een interactief online leerplatform waarop anderstaligen hun Nederlands kunnen oefenen op een prettige en leerrijke manier."

Europe Day 2020 highlights voices that represent different Europes

Cliffordene Norton, Friso Wiersum Festivals 2020-05-14

"I think that we all understand the power of culture in this period better than ever." On Saturday 9 May, Europe Day was celebrated with an online festival, organised by the European Cultural Foundation. The website lets attendees share, experience and imagine Europe through stories, clips, films, podcasts, research, artwork, documentaries, campaigns, performances and debates. The festival content is available until 29 May.

"Every day, I see how storytelling shapes the world"

Cliffordene Norton, Innocent Chizaram Ilo Literatuur 2020-05-13

"I’ve always found motherhood to be such a mystery. You see these women break their backs raising their children, raising their husbands, and for what? I think all of this built up to me writing this story." Innocent Chizaram Ilo’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize. 

COVID-19: ’n Suid-Afrikaner in New York

Marli van Eeden, Jan-Johan Nel Actueel 2020-05-12

"Die stad is soos ’n spookdorp."
 

"The tangible power of language"

Cliffordene Norton, Maham Javaid Literatuur 2020-05-07

"My story explores the tenuous bonds between the female body, gender, and society. It describes the absurd bodily experience of being a brown woman by exploring the sexual lives of young South Asian people, the relationships young women nurture and destroy with parents and partners, and the mythical battle between modesty and objectification." Maham Javaid’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize. 

"I had the character long before I had any kind of story"

Cliffordene Norton, Alboricah Rathupetsane Literatuur 2020-05-05

"The story was very personal to me, which made it both difficult and easy to write. But I would say the most challenging part was not getting carried away with words and making it fit within the 5 000 word limit." Alboricah Tokologo Rathupetsane’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.

The political economy and public debate in West Africa

Cliffordene Norton, Rahmane Idrissa Academisch 2020-04-30

"The think tank 'Political Economy and Autonomous Governance' (EPGA) was established to popularise political economy among decision-makers in Niger and other francophone countries in West Africa. At EPGA, we have this big ambition to team up with organisations in West Africa, such as LASDEL in Niamey (Niger), but also in Europe, such as the African Studies Centre of Leiden, where I work, to develop a research agenda covering the 'regalian state' across the Sahel."

COVID-19 diaries: An account from China

Marli van Eeden, Saskea Jacobs Actueel 2020-04-29

Saskea Jacobs, a South African citizen living in China, knows all too well about the devastating effect of the coronavirus, living in the country where the virus originated. She tells more about how she has been experiencing everything, and where China is, regarding the virus.

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Breyten Breytenbach, Willem de Vries Interviews 2020-04-24

"Ons is ’n bastervolk van vele oorspronge en volledig en onlosmaaklik inheems as Afrikane. Ons is (nie as enigstes nie maar net so 'geregtig' as wie dan ook) van die oorspronklike synsnyers en agter-die-sterre-aan-lopers. Ons taal moes gesmee en gelouter en versoepel word omdat ons hier moes oorlewe, moes andersmaak en andersword. Die storie is nog lank nie verby nie ..."

Stemme: noord en suid

Cliffordene Norton, Tenita Kidelo Academisch 2020-04-24

Tenita Kidelo is tans besig met haar meestersgraad in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Haar navorsing is ’n vergelykende studie oor swart feminisme in die werke van Suid-Afrikaanse skrywer Ronelda Kamfer en die Nederlandse digter Simone Atangana Bekono. 

Samewerkingsooreenkoms met die Afrikaanse Taalraad: ’n onderhoud met Kris Van de Poel (Nederlandse Taalunie)

Menán van Heerden, Kris Van de Poel Taalunie 2020-04-16

Die Nederlandse Taalunie (NTU) fokus op taalbeleid in Nederland, Vlaandere, Suriname en die Nederlandse Antille. Die Afrikaanse Taalraad (ATR) in Suid-Afrika fokus op die volle diversiteit van Afrikaans. Die doel van die samewerkingsooreenkoms tussen hierdie twee organisasies is om Afrikaans en Nederlands te bevorder. Kris Van de Poel (Nederlandse Taalunie) vertel vir Menán van Heerden meer hieroor.

Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon: ’n onderhoud

Cliffordene Norton, Fanie Pretorius Interviews 2020-04-15

Die Facebook-groep "Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon" het meer as 11 000 lede en ondersoek sedert 2012 die houdings en gebruike van Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon. Cliffordene Norton gesels met Fanie Pretorius wat die navorsingsprojek geloods het.

Nederkaans – "Daai ietsie van Suid-Afrika"

Cliffordene Norton, Maronel Lotter Interviews 2020-04-01

"Ek wil Nederkaans uitbrei sodat elkeen wat hiernatoe trek en alleen voel en voel asof hulle nie inpas nie, daai ietsie van Suid-Afrika, hulle eie kultuur, hier by hulle kan hê. Of dit nou ’n T-shirt, kussingsloop of net ’n muurdekal is. Dis daardie klein goedjies wat ’n huis jou eie maak."

The one who sings: Zolani Mahola van Freshlyground vertel van haar nuwe teaterproduksie

Wilken Calitz Interviews 2020-03-27

"Die klanke van Freshlyground is nou vir eers stil en Zolani het einde laasjaar aangekondig dat sy ’n sololoopbaan gaan aandurf, een waar sy diep gaan delf in haar eie verlede, met kleiner verhoë – net sy met ’n kitaar, lirieke en melodieë gestroop van lekker-lekker goedvoeltreffers met ’n skoot Afrika-ritmes waarvoor sy bekend geword het saam met haar voormalige groep."

"’n Totale escape van alles!"

Cliffordene Norton, Peach van Pletzen Muziek 2020-03-25

"Ek en Nax voel dis ons beste werk nog en ons kan nie wag om die nuwe songs met mense te deel nie!" Peach van Pletzen gesels met Cliffordene Norton oor wanneer hy sy liefde vir musiek ontdek het, hoogtepunte van sy loopbaan en wat volgende vir die Van Pletzen-duo is.

Find your home in Belgium

Cliffordene Norton, Marleen Kentane Interviews 2020-03-25

Finding a home in a new city is difficult; finding a home in a new country is almost impossible. Marleen Kentane is a real estate agent in Belgium, helping expats find a home in their new country.

"Dit vat nie veel om voor DC se sjarme te swig nie"

Cliffordene Norton, Heloise van Huyssteen Reizen 2020-03-16

"Washington, DC is een van die mooiste en geskiedkundigste plekke in Amerika – dit sal ’n sonde wees om hier verveeld te wees."

Kunstenaar Su Tomesen: "Straatverkopers weten van niets iets te maken"

Ingrid Glorie Zuid-Afrikahuis 2020-03-12

"Als kunstenaar maak ik van niets iets, en dat zie ik ook bij de straatverkopers die ik heb gefilmd en gefotografeerd. Die zijn creatief met weinig, en maken opstellingen die mij bij vlagen doen denken aan beeldende kunst." In het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam is nog tot en met 23 april de tentoonstelling Joburg hawkers van kunstenaar Su Tomesen te zien. 

Verified by MonsterInsights
Top