Mens en dier
Palings kom op buitengewone maniere oor ons pad
2025-02-04"Twee baie uiteenlopende gebeure rondom palings lei toe tot ’n interessante ontdekking oor dié visspesie waaroor daar eintlik baie min te wete is én bring ons al die pad tot op Stilbaai, ’n paar maande voor Wêreldpalingdag op 17 Mei gevier word. Palings is ’n bedreigde spesie en dié dag wil bewustheid kweek oor die uitdagings wat palings in die gesig staar."
The often untold stories of township animals
2024-12-23"The dogs have taken me on many impromptu walks with their tails wagging. They have also shown me with incredible enthusiasm how to uncover rat nests and anthills."
De Wetshof gooi gewig agter bewaring van bedreigde berghaan
2024-12-11"Die majestueuse roofvoël, in Engels bekend as ’n bateleur, het De Wetshof se ikoniese Bateleur Chardonnay geïnspireer."
Die Krugerhek is die poort tot ’n natuurparadys
2024-09-17"Allerlei verrassings is moontlik. ’n Klompie olifante plas in die water. ’n Trop van by die duisend buffels steek lui-lui die rivier oor. ’n Streep drawwende wildehonde keer jou voor."
Maak voëls deel van jou én die kinders se volgende reis
2024-03-19"Om voëls langs die pad raak te sien en te identifiseer is ’n enorme lekkerte én ’n manier om minder gereeld te hoor: 'Is ons al daar?'"
Vogelgedichten / Voëlgedigte deur Benno Barnard, vertaal deur Daniel Hugo
2024-01-15Hierdie gedigte is nog nooit voorheen gepubliseer nie. Dis Benno Barnard se eie werk en verskyn met sy toestemming. Daniel Hugo het die gedigte vertaal en sy vertalings verskyn ook met Barnard se toestemming op Voertaal.
Ekologiese ramp dreig in Krugerwildtuin weens vergiftiging
2022-08-19"Volgens die Krugerwildtuin gebeur vergiftiging van wilde diere in Suid-Afrika om verskeie redes. Dit kan wees as gevolg daarvan dat mense proteïene soek om te eet, boere probeer om 'probleemdiere of -voëls' te hanteer, gewetenlose individue probeer om voël- of dieredele vir die mutihandel te misbruik, of weens chemikalieë wat deur onervare werkers gestort word."
Springbokkleure in gevegskuns
2022-07-13"Ek was verbaas om te sien hoe jong springbokke stoei – dit gaan oor soveel meer as koppe stamp. Dit gebeur natuurlik alles in breukdele van ’n sekonde."
Vra die veearts: Gemmerkatmannetjie met ’n urine-infeksie
2022-06-11Madeleine skryf: "My gemmerkatmannetjie het ’n urine-infeksie. Wat kan ek hom gee, asseblief?"
Vra die veearts: Hond diskrimineer teen vrou
2022-06-08Lara skryf: "Die grootste probleem is dat sy teen my opspring en my krap met haar naels wanneer sy opgewonde is, en sy hou nie op as ek haar wegstoot of sekere woorde gebruik nie. Sy sal dit nooit waag om teen my man op te spring nie."
Ask the vet: Worm medicine does not help
2022-06-06Barbara writes: "I took the kitten to our local vet and she was treated for a bad case of worms. Since then I have treated her twice, but it has not helped. PLEASE help! What else can I try to do?"
Vra die veearts: Toypom se pienk lipstick
2022-06-03Louise skryf: "Ek wil net vinnig hoor wat kan ek doen rakende my toypom-hondjie wat se pienk lipstick konstant uit is en dit is al ’n ruk so."
#cocreateSANL: Hoe bou ons stede in balans met die natuur?
2022-06-02"Kompartementalisering – waar die onderskeie dissiplines en rolspelers nie genoegsaam met mekaar praat nie – is veral as ’n probleem uitgesonder en praktiese gevalle is gesoek om positiewe voorbeelde te toon waar samewerking wel ’n verskil gemaak het."
Vra die veearts: Babahondjies eet klippe
2022-05-12Rozan skryf: "My twee babahondjies is nou drie maande oud. Ek het ’n week of so gelede agtergekom hulle eet klippe. Hoe kan ek maak om hul te stop?"
Press release: Building in balance with nature
2022-05-10This month, the Creative Exchange will look at the role of water-sensitive design within the built and the natural environments. It will pay particular attention to ensure that all relevant parties are invited to the proverbial table when designing green and blue cities.
Vra die veearts: Kiets is nie spelerig nie
2022-05-10Magriet skryf: "My katjie is vyf maande oud. Pamír. Hy is baie maer en nie baie spelerig nie. Hy het ’n sussie en twee boeties. Is dit moontlik die kos wat nie voedsaam is nie?"
Persverklaring: David Kramer skryf en neem ’n spesiale liedjie op vir die donkies by Eseltjiesrus
2022-05-09"Ek het nog altyd ’n sagte plekkie vir donkies gehad," sê David Kramer. "As kind het ek hulle gereeld donkiekarre sien trek, daar is op hulle geskree en hulle is geslaan. Hulle het altyd so moeg en verwaarloos gelyk. Dit was vir my onregverdig dat hulle so mishandel is."
Verliefd op de knobbelzwaan
2022-05-09"We zien dus hoe de oude mythes nog altijd voortleven in onze hedendaagse verhalen. De zwaan is meer dan zomaar een vogel, maar het dier zorgt wel voor allerlei beeldvorming die niet klopt."
Ask the vet: Which cat litter is good for the environment?
2022-05-05Greame writes: "I’m about to get a new kitten. I live in a flat, so she has to use a litter box. My previous cat used silicone litter, but I want to know whether it’s good for the environment or whether something else would be better?"
#cocreateSANL: Die ontwerp van blougroen stede
2022-05-04"’n Blougroen stad ondervang beide die blou aspek natuurlike water en die groen aspekte, wat die natuur, besparing, hergebruik en hersirkuleer insluit."