Mens en dier

Vra die veearts: Kan iemand help om ons honde in vrede saam te laat wees?

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-10-05

Estelle Rigg skryf: "Kan iemand ons help om ons drie groot honde in vrede saam te laat wees? Ons het die erf opgedeel, maar dit is baie moeilik." Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: Diere versteur die balans in die huis

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-10-01

Erika Schoeman skryf: "Ek het ’n hele spul vrae wat ek graag wil vra ... Ek moet partymaal na kinders se honde kyk en dit voel vir my asof balans heeltemal versteur word in my huis." Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: Honde moet ophou stout wees

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-30

Aletta Viljoen skryf: "Ek wil graag hoor of iemand met hulle kan kom praat en vra dat hy ophou om so ’n boelie te wees, ophou stout wees en ook Ma en Pa se bed oorneem in die aand." Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: My hond raak histeries, so erg dat sy my byt

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-28

Ria Vuuren skryf: "My 7-jarige JR-tefie raak histeries as ek die huis verlaat. Sy raak so erg dat sy my byt. Het al alle remedies gebruik. Niks werk nie. Help asseblief." Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: Epilepsie

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-27

Sandra skryf: "Goeiedag. Wil graag met ’n diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry het, alhoewel die veearts niks in bloed kon optel nie." Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: Dit is moeilik om my perde te verkoop

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-22

Jeanine skryf: "Ek het die Brandbach Sport Horse-stoet. Ek wonder so baie wat my perde te sê het. Dit is vir my verskriklik moeilik om hulle te verkoop." Lees die Marianne Lomberg se antwoord.

Ask the vet: My Yorkie cries when I leave

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-21

Leah writes: "My worry is that if I have to go to work, I know she’ll cry the whole day and I’m sure I’ll get complaints from the neighbours."

Vra die veearts: My Jack Russell is doof, grondpaaie laat hom kerm

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-20

Diedre skryf: "My Jack Russell is skielik doof. As ek op ’n grondpad ry, maak hy my mal met ’n kermgeluid. Hoe kan ek hom help?"

Vra die veearts: Abby jeuk, Lulu kry aanvalle

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-17

Ronel skryf: "Wil graag uitvind oor my hondjies. Abby jeuk, Lulu kry aanvalle. Hier is foto’s. Kan julle meer van hulle sê?"

Vra die veearts: Vlekkie kry angsaanvalle

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-09-16

"Ek het ’n swart hondjie, Vlekkie, 8 jaar oud, wat baie skielik begin het om angsaanvalle te kry," skryf Esta Terblanche.

Uber steier, Nederland betoog, ’n wolf en ’n slang

Milton Webber In het nieuws 2021-09-14

"Die regter het beslis dat Uber sy bestuurders permanent in diens moet neem, betogers het die strate ingevaar om hul frustrasie te kenne te gee, ’n reuseluislang is in die Gent-Terneuze-kanaal gewaar en ’n wolf het twee Shetlandponies doodgebyt."

Nederlandse boere bedreig deur onteiening

Milton Webber In het nieuws 2021-09-07

"Die landbousektor is die grootste sondaar in die produksie van stikstof, wat groot nadele vir die natuur inhou. Die Rijksinstituut voor Gezondheid en Milieu het die afgelope week bekend gemaak dat die besoedeling wat Tata Steel in IJmuiden veroorsaak, ’n ernstige bedreiging vir die gesondheid van kinders inhou. Die eerste elektries aangedrewe vragskip het Maandag goedere van Alphen aan den Rijn na Moerdijk begin verskeep."

Daar’s ’n hiëna in my truspieël

Izak de Vries Reizen 2021-04-20

"Toe die beloning: Voor in die pad, met lig agter hulle, loop hulle uit die gras en gebruik die hoogte om op my af te kyk. Hulle is versigtig. Ek stop, neem foto’s en wag."

Verified by MonsterInsights
Top