Meest recent

Theatermaker Felix Strategier hield van het Afrikaans

Ingrid Glorie Cultuur 2020-03-23

"Op 17 maart is in zijn huis in Amsterdam theatermaker Felix Strategier overleden. Op de website van Theatergroep Flint wordt hij herdacht als 'vrijbuiter, zanger, muzikant, artiest'. Strategier maakte voorstellingen rond het werk van zijn favoriete dichters, onder wie ook de Afrikaanse dichteressen Ingrid Jonker en Antjie Krog." 

So ry ons wynproe so ...

Maryke Roberts, Clifford Roberts Reizen 2020-03-20

Die pragtige grasgroen heuwels van KwaZulu-Natal so ’n uur of twee uit Durban is ’n ongewone plek om rye en rye wingerde te sien, maar hier is uitsonderlike wyne wat al meer die oog van wyntoeriste vang, skryf Maryke Roberts nadat sy in en om die Midlands Meander gekuier het.

Die Toyota US Woordfees se Nederlandse niggie

Maryke Roberts, Clifford Roberts, Menán van Heerden Festivals 2020-03-19

"Dit is altyd goed en gesond om jou kultuur deur ander mense se oë te sien en ’n vars perspektief te kry." – Saartjie Botha, direkteur: Toyota US Woordfees en WOW. Suid-Afrikaanse en buitelandse skrywers, sprekers en besoekers met ’n passie vir Afrikaans en Nederlands het aan die suidpunt van Afrika byeengekom vir die 21ste Toyota US Woordfees, wat onlangs op Stellenbosch ten einde geloop het. Met meer as 1 200 aanbiedinge wat oor 10 dae aangebied is, was dit die grootste fees nog. Maryke Roberts vertel meer.

Jan Tuisbly se karretjie is alle Suid-Afrikaners se voorland

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-18

"Kunstefeeste, sportbyeenkomste, godsdienssaamtrekke asook alle ander sosiale geleenthede waar meer as 100 mense teenwoordig is, is taboe. Die jongste toevoeging tot die lang lys openbare plekke wat hulle deure moes sluit, is minstens 23 wynplase in die Boland, en die lys word net langer."

Kerke bid en skarrel oor koronavirus

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-17

"Daar heers ’n Babelse verwarring of die grootste kerk in die land, die Zion Christian Church (ZCC), die voorbeeld van die meeste ander kerke gaan volg en gehoor gaan gee aan die noodmaatreëls wat ingestel is om die verspreiding van die virus te help verminder."

"Dit vat nie veel om voor DC se sjarme te swig nie"

Cliffordene Norton, Heloise van Huyssteen Reizen 2020-03-16

"Washington, DC is een van die mooiste en geskiedkundigste plekke in Amerika – dit sal ’n sonde wees om hier verveeld te wees."

Covid-19 ruk Suid-Afrika ook tot stilstand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-16

"Die president het ’n nasionale ramptoestand afgekondig, die grense tot ’n groot mate vir aankomelinge gesluit, skole sluit Dinsdag (en sal gesluit bly tot na die Paasnaweek) en samekomste van meer as 100 mense word verbied."

Jouw Mandela-lezing 2020

Voertaal Nieuwsbrief 2020-03-13

Jouw Mandela-lezing 2020

De apartheidsdominee voor Nederlanders verklaard

Guido van den Berg Literatuur 2020-03-13

Over Malan, die onmiskenbaar een belangrijke rol heeft gespeeld in de politiek van Zuid-Afrika, heeft historica Lindie Koorts een vuistdik geschiedenisboek geschreven onder de titel: D.F. Malan – and the rise of Afrikaner nationalism. Koorts promoveerde op het werk aan de Universiteit van de Vrijstaat (UFS) in 2014 en nu is het boek door vertaalster Dorien de Vries in het Nederlands vertaald (D.F. Malan – Profeet van de apartheid).

"Dit schrift dat ben ik"

Ingrid Glorie Literatuur 2020-03-13

"'Niemand komt ongeschonden uit een plek als deze.' Aan het woord is een gedetineerde uit de penitentiaire inrichting die het decor vormt van Een van ons, de nieuwe roman van Christine Otten."

Is die NG Kerk ’n dinosourus wat uitsterf?

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-13

Waar gaan die NG Kerk hom oor tien jaar bevind?

Hierdie geleentheid is gekanseleer: Persbericht: Lamentations of Judas, openingsfilm Movies that Matter, 21 mei in de bioscopen

Voertaal Kalender 2020-03-12

Cinema Delicatessen brengt Lamentations of Judas op 21 mei uit de bioscopen. De documentaire van Boris Gerrets over schuld, verraad en vrije wil is vrijdag 20 maart de openingsfilm van het festival Movies that Matter.

Kunstenaar Su Tomesen: "Straatverkopers weten van niets iets te maken"

Ingrid Glorie Zuid-Afrikahuis 2020-03-12

"Als kunstenaar maak ik van niets iets, en dat zie ik ook bij de straatverkopers die ik heb gefilmd en gefotografeerd. Die zijn creatief met weinig, en maken opstellingen die mij bij vlagen doen denken aan beeldende kunst." In het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam is nog tot en met 23 april de tentoonstelling Joburg hawkers van kunstenaar Su Tomesen te zien. 

Pauline Burmann: "Thami Mnyele Stichting laat Nederlanders anders naar Afrikaanse kunst kijken"

Ingrid Glorie Cultuur 2020-03-12

"Het is volgens Burmann heel belangrijk om tijdens een culturele uitwisseling naar de Afrikanen te luisteren om iets van Afrikaanse kunst te leren begrijpen. Een residency geeft deze mogelijkheid om in alle rust tot elkaar te komen."

Toyota US Woordfees 2020: Foto’s van die SASNEV-borrel

Menán van Heerden SASNEV 2020-03-12

Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 7 Maart by die Toyota US Woordfees 2020 plaasgevind. Hier is ʼn paar foto’s.

Luna Paige: "Kuns maak nuwe wêrelde oop"

Marli van Eeden, Luna Paige Interviews 2020-03-11

Op 14 Maart tree Luna Paige by die Toyota US Woordfees op, met musiek wat geïnspireer is deur die sosiopolitieke klimaat waarin alle Suid-Afrikaners tans leef. In 2020, meen sy, is dit tyd vir selfondersoek en vernuwing. 

Ena Jansen se Soos familie / Bijna familie in woord en beeld by Toyota US Woordfees 2020

Marli van Eeden, Ena Jansen Kunst 2020-03-10

Beleef Ena Jansen se baanbrekersboek Soos familie / Bijna familie (Nederlandse vertaling) oor die rol van huiswerkers in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en letterkunde in woord én beeld by vanjaar se Toyota US Woordfees. Feesgangers kan kyk na ’n unieke kunsversameling (> 15 Maart 2020; rondleidings: 11 en 13 Maart 2020), byeengebring deur die Rupert Museum se direkteur, Robyn-Leigh Cedras, en Eliz-Marie Schoonbee, met van die oorspronklike werke wat in die boek gewys word.

Nuwe inisiatief om verengelsing op tersiêre vlak te stuit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-03-10

"Die afskaling van Afrikaans op tersiêre vlak moet op ’n konstruktiewe manier teengewerk word deur gebruik te maak van alle beskikbare kanale om meertaligheid te bevorder en verengelsing van tersiêre inrigtings hok te slaan. Dit is die doelwit van ’n nuwe inisiatief wat deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) aangekondig is om help keer dat Afrikaans as onderrigtaal verder kwyn."

Toyota US Woordfees 2020: My moeder se moeder se moedertaal

Menán van Heerden, Pieta van Beek, Dineke Ehlers Interviews 2020-03-10

My Mother’s Mother’s Mother: South African Women’s Writing from 17th-Century Dutch to Contemporary Afrikaans is die grootste boek nóg oor Afrikaanse vroueliteratuur. Komende Donderdag 12 Maart gesels Anastasia de Vries met die skrywers Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk by die Toyota US Woordfees. Menán van Heerden gesels met Pieta oor die heel vroegste teks wat deur ’n vrou, in haar eie woorde, geskryf is, oor die navorsingsproses en vandag se vroulike trailblazers. Dineke Ehlers, vertaler van die ouer, voorheen meestal ongepubliseerde tekste in die boek, vertel meer oor die vertalingsproses en taalontwikkeling. 

Toyota US Woordfees 2020: HemelBesem en Tilman Dedering vertel meer oor Nama-vryheidsvegter Hendrik Witbooi

Menán van Heerden, HemelBesem, Tilman Dedering Interviews 2020-03-09

Komende Woensdag 11 Maart gesels Albert Grundlingh by die Toyota US Woordfees met Simon "HemelBesem" Witbooi en Tilman Dedering oor die Nederlandse skrywer Conny Braam se biografiese roman Ek is Hendrik Witbooi. Menán van Heerden gesels met Tilman Dedering, ’n kenner veral oor die Duitse en koloniale geskiedenis van Namibië, en HemelBesem, ’n agterkleinseun van Hendrik, oor die Duitse en koloniale geskiedenis van Namibië en die Nama-vryheidsvegter Hendrik Witbooi.

Verified by MonsterInsights
Top