Meest recent
Thami Mnyele, kunstenaar in verzet
2020-01-08Tijdens de bijeenkomst (17 januari 2020), georganiseerd door ZAM in samenwerking met de Thami Mnyele Foundation, volgen we het spoor terug naar het leven van Thami Mnyele.
Marlie steek haar Rubicon oor: van doctorandus na doctor vir Marlie van Rooyen
2020-01-07"In haar verhandeling het Marlie nie alleen daarin geslaag om gemeenskapsradio binne die Suid-Afrikaanse konteks te ondersoek aan die hand van ’n Europese sosiologiese model nie, maar ook om ’n stuk Afrikafilosofie met Europa te deel."
Eskom begin die jaar voel-voel in die donker
2020-01-07"Suid-Afrikaners gaan die nuwe jaar voel-voel die donker binne met geen idee wanneer en vir hoe lank die ligte gaan brand nie."
5 Wong Fu-video’s wat jy moet kyk
2020-01-06"Dié video was van Wong Fu Productions en ’n heel ander wêreld het vir my oopgegaan."
MapMyWay – explore Cape Town like a local
2020-01-03Do you want to get to know Cape Town like a Capetonian? Cliffordene Norton chats to Philip Todres from MapMyWay about the vibrant happenings that the Mother City has to offer.
Die mense wat ’n sterwende taal opgeteken het
2020-01-02In die 1870’s het die San-mense die dood van hulle taal in die gesig gestaar, maar drie mense het na hulle stories oor die sterre, die veld, diere en hulle lewens geluister. Vandag is dié nalatenskap ’n ryk erfenisskat, skryf Elsabé Brits.
Styx review: A moral dilemma between saving oneself and saving others
2019-12-24"The film comments on the increasing refugee crisis and the world’s seemingly being oblivious to it. It has become easy to 'look away' when bombarded with news about the refugee crisis, refugees desperate to escape and find a better life in another country."
"Ek het weer besef ’n mens moet jou storie neerskryf"
2019-12-23"Theo se oupa het sy en sy vrou se stories destyds neergeskryf, iets waaroor die nasate vandag baie bly is. Ek het weer besef ’n mens moet jou storie, hoe oninteressant jy ook al mag dink dit is, neerskryf vir dié wat na jou kom."
Gelofte verdeel steeds Suid-Afrikaners
2019-12-20"Cyril Ramaphosa se toespraak tydens Versoeningdag die afgelope Maandag by Bergville in KwaZulu-Natal het die uiteenlopende standpunte oor Geloftedag opnuut onderstreep."
Pak jou tas: Piekenierskloof
2019-12-20"In hierdie pragtige heuwels en klowe, groei van Suid-Afrika se oudste wingerde en word bekroonde wyne gemaak."
Ramaphosa se kwytskelding is "bisar" sê DA
2019-12-19"Duisende gevangenes in Suid-Afrikaanse tronke gaan danksy begenadiging deur president Cyril Ramaphosa vroeër vrygelaat word, maar nie almal dink dít is ’n goeie idee nie."
Dichter Jules Deelder overleden
2019-12-19"De Rotterdamse dichter Jules Deelder is na een kort ziekbed overleden. Hij werd, schrijft uitgeverij De Bezige Bij in een persbericht, 'ook tot zijn eigen verbazing', 75 jaar oud."
Hoe gebruik je de stad? Kaapstad, Kazan en "the Dutch approach"
2019-12-19"Hoe gebruik je de stad? Hoe ga je er mee om? Kun je een stad wel 'gebruiken', alsof het een gebruiksvoorwerp is?"
Eskom hou publiek aan die raai oor ’n donker Kersfees
2019-12-18"Eskom probeer sy bes om die kersfeesligte tot ten minste vroeg volgende jaar sonder beurtkrag te laat brand, maar kan niks belowe nie."
Conference: Africa, 60 years of independence
2019-12-18Calendar: 30 January 2020 | 9.00-17.00 | Stadsgehoorzaal | Leiden
We challenge each of the speakers to reflect on Africa’s recent past and current state of affairs through the lens of their own discipline and expertise.
Persbericht: P.C. Hooft-prijs 2020 voor Maxim Februari
2019-12-17Het bestuur van de Stichting P.C. Hooft-prijs voor Letterkunde heeft maandag 16 december 2019 besloten de P.C. Hooft-prijs 2020 toe te kennen aan Maxim Februari.
System crasher review: Examining the child foster care system
2019-12-17"This film shows how, tragically, early childhood trauma can lead to lifelong complications for a child, affecting them for the rest of their life."
Nelson Mandela Lecture 2020: Elnathan John
2019-12-16ZAM is proud to annouce the speaker for the 2020 ZAM Nelson Mandela Lecture (on 1 March 2020) is Nigerian writer, satirist and lawyer Elnathan John.
Verslag 48e Huizingalezing: Het onverantwoordelijke gebaar – of ga terug naar waar jij vandaan komt
2019-12-13"Marlene Dumas’ lezing is een pleidooi om met een open blik naar verschillende kunstvormen te kijken en de invloed van ideeën over de kunstenaar daarbij kritisch te onderzoeken."