Meest recent
Suid-Afrikaners vlieg mekaar in die hare oor lyfstraf
2019-09-20"Suid-Afrikaners is diep verdeeld oor die Konstitusionele Hof se uitspraak dat dit ongrondwetlik is om ’n kind ’n pak slae te gee. Die hof het Woensdag ’n 2017-uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg gehandhaaf dat dit kinders se regte skend. Die voor- en teenstaanders vir lyfstraf het mekaar ná die uitspraak behoorlik geroskam op sosiale media."
Afrikaans is uniek!
2019-09-20Ter viering van Erfenismaand in Suid-Afrika word die uniekheid van Afrikaans gevier. Lees meer oor Afrikaans hier!
#erfenismaand #suidafrika #afrikaans #nederlands
Afro_Vibes: Meet the Makers
2019-09-19Kalender: 8 oktober | 19.30 uur | Zuid-Afrikahuis | Amsterdam
"Een avondprogramma met Thania Petersen, Ingrid Masondo en Margriet van der Waal over identiteit, culturele achtergrond en vormkeuze van moderne kunstenaars in Zuid-Afrika."
Moord op advocaat raakt aan de fundamenten van de Nederlandse rechtsstaat
2019-09-19"De moord op een van de advocaten van Nabil B., kroongetuige in een megaproces over liquidaties in de Amsterdamse onderwereld, heeft geschokte reacties losgemaakt. Woensdag 18 september om half acht ’s ochtends werd in Buitenveldert, een buitenwijk van Amsterdam, in het bijzijn van zijn vrouw de 44-jarige strafrechtadvocaat Derk Wiersum met enkele schoten om het leven gebracht."
Noodplan teen geweld op vroue
2019-09-19"President Cyril Ramaphosa het oorlog verklaar teen enige vorm van gendergeweld. Tydens ’n buitengewone gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies het die president Woensdag ’n noodplan oor gendergeweld aangekondig. Dit was die eerste keer in die geskiedenis van ’n post-demokratiese Suid-Afrika dat ’n gesamentlike sitting van die parlement saamgeroep is."
Afrikaanse onderrig laat vonke weer spat
2019-09-18"Die jongste storm oor Afrikaans as onderrigtaal volg nadat die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, op Twitter gesê het die bou van nuwe persele vir Sol-Tech wat in Afrikaans tersiêre onderrig verskaf, is uit woede gebore nadat universiteite hulle taalbeleid verander het om meer inklusief te wees."
Kwéyòl Restaurant promises an Afro-Caribbean experience in Cape Town
2019-09-18"Kwéyòl Restaurant is an Afro-Caribbean restaurant with dishes that I enjoy cooking and have very fond memories of. We have such a wonderful mix of cultures in the Caribbean, including Indian, Afro-Caribbean and Latin Caribbean, that there are unending dishes to choose from. I also try to mix it with some dishes from the African continent, hence the reason I call it Afro-Caribbean cuisine."
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers
2019-09-18"Die Lae Lande en sy mense lê diep, diep in my hart. Omdat my literêre werk in Nederlands vertaal is, het ek die uitsonderlike voorreg gehad om ’n groot verskeidenheid mense te ontmoet: uitgewers, vertalers, letterkundiges, skrywers, lesers, akademici, boekwinkel-personeel, joernaliste, almal van hulle kultuurmense." Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman (20‒29 September), waar sy binnekort optree.
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Valda Jansen
2019-09-18"My eerste keer [in Nederland] het ek verwag om ’n soort tuiskoms te ervaar, ek het gedink ek sou onmiddellik tuis voel, veral weens die taal." Valda Jansen gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman (20‒29 September 2019), waar sy binnekort optree.
Belangrijkste nieuws Prinsjesdag 2019: de koning heeft een baard
2019-09-18"De derde dinsdag in september is in Nederland traditiegetrouw Prinsjesdag. Prinsjesdag berust grotendeels op traditie. Traditie zijn onder meer de rit van de koning en de koningin in de Gouden Koets, waarvoor duizenden Oranjefans jaarlijks vanuit het hele land naar Den Haag komen. Traditie zijn ook de grote hoeden van de vrouwelijke politici. Nieuw was deze keer het uiterlijk van de koning: mét baard."
Betogings bring tersaaklikheid van boekfeeste en gesprekke sterk na vore
2019-09-17"Frankie Murrey, Open Book-feeskoördineerder, sê dat hoewel daar soortgelyke feeste elders in die wêreld aangebied word, Open Book uniek is in terme van die diversiteit van die program wat aangebied word. 'Die kern van dit wat ons doen, is om mense se horisonne te verbreed wanneer hulle aan boekfeeste dink. Open Book is ’n ruimte waarin mense veilig en inklusief moet voel. Dit moet opwindend wees én voel asof dit net in Kaapstad kan gebeur'."
NG-dominee kry trekpas oor WhatsApp-boodskappe
2019-09-17"’n NG-dominee wat na bewering boodskappe met ’n pornografiese strekking aan ’n getroude vrou gestuur het, is deur die kerk in die pad gesteek. Eduan Naudé se gemeente, die Lyttelton Moedergemeente in Pretoria, is Sondag deur middel van ’n brief wat by die kerk se deur uitgedeel is, ingelig dat hulle dominee ontslaan is."
Terug van Kobayashi, Japan
2019-09-16"Vra vir enige een van die 500 leerlinge van Kobayashi Senior High School en hulle sal dadelik al die wonders van die dorpie aflys: kosmosse blom in die herfs in die berge en lok mense van oral oor. Die water is so skoon dat dit op ’n spesiale lys van die 100 skoonste water in Japan is. Jy sien sterre in elke seisoen en vuurvliegies het elke somer in die stroom langs ons huis gedans, iets wat ek jare laas in Suid-Afrika beleef het."
Echtgenoot Femke Halsema: "Die revolver was van mij"
2019-09-16"In augustus maakte De Telegraaf bekend dat de 15-jarige zoon van de Amsterdamse burgemeester Femke Halsema in juli gearresteerd was nadat hij met een stel vrienden had ingebroken op een woonboot. Wat Hillary Clinton is voor de Amerikaanse Republikeinen, zei iemand dit weekend, is Femke Halsema voor rechts Nederland: 'the person you love to hate'."
Kerken in tijden van ontkerkelijking
2019-09-16"Aan Kerken geen tekort in Vlaanderen, alleen, wat doe je met al deze gebouwen in tijden van ontkerkelijking? Schoorvoetend heeft zich een beweging van herbestemming van Kerkgebouwen in werking gezet. We schetsen het hoe en het waarom van deze relatief unieke Vlaamse situatie en afsluiten doen we met enkele (geslaagde) voorbeelden."
Where Ubuntu has gone to die
2019-09-13"Unfortunately for the country’s tourism marketers, our propaganda and arrogant notion of exceptionalism are being exposed for what they are: myths that we have created in order to live in a state of denial about our actual reality."
Misdaadoorlog woed in Suid-Afrika
2019-09-13"Suid-Afrika is besig om ’n land te word waarin moord, verkragting en ander geweldsmisdade besig is om handuit te ruk. Die land word al hoe meer gewelddadig en onveilig om in te woon. Dit is die somber gevolgtrekking waartoe verskeie organisasies en instansies kom na aanleiding van die jongste misdaadsyfers wat Donderdag bekendgemaak is. Die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) sê Suid-Afrika se misdaadkrisis is soortgelyk aan ’n lae-intensiteit burgeroorlog."
Amsterdam Museum schrapt de naam "Gouden Eeuw"
2019-09-13"Het Amsterdam Museum wil het in de toekomst niet meer hebben over 'de Gouden Eeuw'. Het museum moet meerstemmig en inclusief worden, 'en daarmee welkom en relevant voor nog veel meer mensen dan we nu bereiken'."
Lewenslesse van Rome, met liefde
2019-09-12"Dit is nie die pragtige geboue en ryk geskiedenis van die Italianers wat drie maande na ons reis soms nog my asem wegslaan nie, maar die belangrike lewenslesse wat ons op die reis geleer het wat ons steeds op die alledaagse lewe kan toepas."