Meest recent
Nuwe beelde vir Afrikanergeskiedenis
2019-02-13"Die FAK wil sy 90ste bestaansjaar daaraan wy om Afrikaans se kultuurerfenis te verewig. Die vereniging wil onder meer dié rolspelers vereer wat die taal help vestig, bevorder en bewaar het."
Uitnodiging na Gent lei tot wedersyds verrykende program vir vertaler en digter Daniel Hugo
2019-02-13Daniel Hugo, ’n bekende Afrikaanse digter wat al meermale bekroon is vir sy vertalings uit Nederlands, is die eerste vertaler wat ná die instelling van die leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij aan die Universiteit van Gent daarheen genooi is. Hy het Willem de Vries se vrae beantwoord oor sy werk, optredes en ervarings daar as "vertaler op kampus".
Spinoza en Simon van der Stel (6): Land van Waveren, buitenplaatsen en landgoederen
2019-02-12"Willem Adriaan van der Stel ging al in november 1699 op 'inspectiereis' naar het oosten, in de richting van de Ubiquasbergen, op zoek naar nieuwe gebieden voor de vrijburgers, in 'seeker schone landouwe 18 á 20 uuren van desen Casteele'. Daar trof hij een vruchtbare vallei die hij het Land van Waveren noemde, zo zegt Van Böeseken, 'na die geslag Waveren aan wie sy moeder van moederskant verwant was'."
Eskom se ligte brand al flouer
2019-02-12"Beurtkrag kan vir ten minste die volgende paar maande weer Suid-Afrikaners se voorland wees en dit lyk of Eskom, wat die land van krag moet voorsien, se kersie besig is om al hoe flouer te brand."
’n Gesonde hoof van ’n siek party probeer sy voorskrif verkoop
2019-02-11"President Cyril Ramaphosa het al die hulp wat hy moontlik kon kry, nodig gehad toe hy verlede Donderdag (7 Februarie) die laaste staatsrede van die huidige parlement moes lewer."
Sisonke Msimang: "Nelson Mandela heeft zwarte Zuid-Afrikanen niet in de steek gelaten"
2019-02-11"Veel jonge zwarte Zuid-Afrikanen zijn boos omdat er met het einde van de apartheid geen einde is gekomen aan de armoede en ongelijkheid in het land. Sommigen leggen de schuld bij Nelson Mandela. Hij zou zijn eigen mensen verraden hebben. Nee, stelt Sisonke Msimang tijdens de eerste Nelson Mandelalezing in Amsterdam. Ook als president verloor Mandela zijn levensdoel: de bevrijding van zwarte Zuid-Afrikanen, nooit uit het oog."
Impact of recent Overberg wildfires on vegetation
2019-02-08Recent wildfires since the start of this year have caused havoc in the Overberg region, with many homes destroyed and damaged, and thousands of hectares of vegetation burnt. CapeNature's Executive Director for Biodiversity Support, Ernst Baard, gives some insight on the effect the wildfires have had on the vegetation of the area.
Wupperthal ween
2019-02-08"Ek wou net 500 woorde skryf oor die ontstaan van Wupperthal, om ietsie te skryf oor wat verlore is."
Nooit meer slapen deur Willem Frederik Hermans is in Afrikaanse vertaling ’n groot leesavontuur
2019-02-08"Met Wium van Zyl se Afrikaanse vertaling nou beskikbaar, kan die ou Suid-Afrikaanse lesers uit die vorige eeu die boek gerus weer lees, saam met nuwe jong lesers wat dit ’n spannende boek sal vind, ’n boek wat mens nie maklik neersit nie."
By die ontstaan van die Universiteit Stellenbosch: indrukke van Stellenbosch 100
2019-02-08"Origens het die opstellers van Stellenbosch 100 natuurlik ’n enorme taak op hande gehad, waarvoor hulle gelukgewens moet word."
Engels nou amptelik UP se enigste taal van onderrig
2019-02-08"Vir die eerste keer sedert die Universiteit van Pretoria (UP) se ontstaan is Engels vanjaar die enigste taal van onderrig en leer vir alle eerstejaarprogramme aan die UP."
Die tameletjie van veeltalige universiteite
2019-02-08"Die vonk in die kruitvat was toe Mboweni hom in die openbaar in sy persoonlike hoedanigheid op Twitter gedistansieer het van UP se besluit om Afrikaans uit te faseer as medium van onderrig."
Die wêreld van die storie: ’n onderhoud met Willie Burger
2019-02-08"[E]k wou ook vir myself en vir moontlike lesers probeer verduidelik waarom ons stories lees, wat ons met stories doen, hoekom ons stories nodig het, wat stories met ons doen en wat dit vir ons kan beteken om stories en hoe hulle vertel en verstaan word, te ondersoek."
Tonge klap nadat onderwyseres kind klap
2019-02-08"Die tonge klap behoorlik op sosiale media nadat ’n onderwyseres van Kaapstad een van haar leerlinge deur die gesig geklap het na ’n onderonsie tussen hulle in die klas."
Persbericht: Santu Mofokeng, Stories
2019-02-08Foam Fotografiemuseum (Amsterdam) presenteert een grootschalige overzichtstentoonstelling met veelal ongezien werk afkomstig uit het beeldarchief van de fotograaf. De tentoonstelling brengt elf beeldverhalen samen die soms een uur, een week of soms jaren beslaan uit het dagelijks leven, onder de invloed van een snel veranderend politiek klimaat in Zuid-Afrika.
Duizenden klimaatspijbelaars demonstreren in Den Haag
2019-02-08"Volgens de organisatoren waren er wel 30.000 scholieren naar het Malieveld in Den Haag gekomen. Inmiddels is dat cijfer bijgesteld naar ruim 15.000. Hoe dan ook een indrukwekkende opkomst. De jongeren willen dat de Nederlandse regering meer doet om de opwarming van de aarde tegen te gaan."
Ons gaan nou braai: boerewors, sosaties en shisa nyama
2019-02-07"Die inheemse Khoi en San het hul vleis reeds voor 17de-eeuse kolonisering en die immigrasie van Europese setlaars in 1652 op die vuur gebraai."
Kommissies, korrupsie en (staats)kaping
2019-02-07"Dit sou nie verbaas as ’n besoeker aan Suid-Afrika wonder of die land ’n vreemde voorliefde vir kommissies van ondersoek het nie."
US Woordfees 2019 op Stellenbosch: Nederlandse en Vlaamse komponent
2019-02-07Hier is items op vanjaar se US Woordfeesprogram op Stellenbosch (1-10 Maart 2019) met ’n Nederlandse of Vlaamse komponent. Volledige program ook hierby.