Meest recent
Die geopolitieke gort is gaar tussen Suid-Afrika en Amerika en die einde is nog nie in sig nie
2025-02-17"En dit is wat tans aan bod is in die diplomatieke rusie tussen Amerika en Suid-Afrika: ’n ingewikkelde skaakspel waardeur albei lande probeer om die beste posisie te verkry en sodoende hul invloed uit te brei."
Tallinn: Broosheid en heldedade in die toenmalige Oosblok
2025-02-14"Ons het ’n fassinasie met die voormalige Oosbloklande – asof enige besoek daar jou herinner aan die dae van Russiese spioene en afluisterapparate en dramas op die televisie. ... As dit nie vir die ligskakelaars, kragproppe en moderne blompotte was nie, kon jy regtig in enige eeu vasgevang wees."
ANC en AfriForum gryp mekaar aan die keel oor Amerika se optrede
2025-02-14"Volgens die ANC is AfriForum se aksies in die buiteland om steun te werf teen die land se binnelandse beleid die middelpunt van ’n internasionale veldtog om doelbewus leuens en waninligting oor die realiteite in die land te versprei."
Europa is skepties oor Trump se vlugtelingstatus aan Afrikaners
2025-02-13"Sommige Europese regerings en nieregeringsorganisasies beskou die besluit as onregverdig en diskriminerend, veral in die lig van die feit dat die Afrikanergemeenskap in die Suid-Afrikaanse konteks nog steeds as een van die ekonomies meer bevoorregte groepe gesien word."
Leesimpressie: Achtervolgd door de staatsmafia door Bill Browder
2025-02-12"Verbazingwekkende verhalen over bizarre ervaringen met grootschalige corruptie, intimidatie en misdaad vooral in de financiële en juridische sectoren."
Paleisrevolusie tussen Zuma en sy dogter in MK-party
2025-02-12"Zuma se dogter, wat geen ooghare vir Shivambu het nie, het verskeie skerp twiets oor hom op X geplaas. Sy meen hy is nutteloos en die ergste ding wat met die party gebeur het."
Trust the legehness: In gesprek met Anna Verloren van Themaat
2025-02-11"Daar is baie oomblikke waar ek wou opgee, want dit is moeilik, frustrerend en duur. Maar dit is ’n obsessie, ’n roeping – iets wat ek eenvoudig nie kan los nie."
Trump se uitvoerende bevele polariseer Suid-Afrikaners
2025-02-11"Die stigting doen ook ’n beroep op die leierskap van die VSA om breër te konsulteer met ’n wye verskeidenheid Suid-Afrikaanse instellings om ’n dieper insig te verkry in die ekonomiese, politieke, kulturele en sosiale samestelling en kompleksiteit van Suid-Afrikaanse samelewings."
Maria Doyle Kennedy, as tannie Maria, is terug met nog kosraad
2025-02-07"Recipes for love and murder is gebaseer op die skrywer Sally Andrew se uiters gewilde tannie Maria-reeks. Dié karakter is ’n kosskrywer en troostante wat in ’n moordondersoek gewikkel raak saam met haar beste vriendin en kollega, die joernalis Jessie."
Number one cities and everywhere else
2025-02-07"How large is the divide between cities? What all is being swept under the carpet while famous world cities are grabbing most of the attention?"
Amerika gee Suid-Afrika nóg ’n dwarsklap in die gesig
2025-02-07"Die wet waaroor Trump so te kere gaan, is soortgelyk aan onteieningwetgewing in Amerikaanse deelstate, naamlik die sogenaamde eminente domein, waar regerings die mag het om private eiendom vir openbare gebruik te neem, soos vir paaie en brûe."
Leesimpressie: Vanaf vannacht slaap ik op het dak door Jens Christian Grøndahl
2025-02-06"Het levensverhaal van een man op 25-jarige leeftijd, gevolgd door zijn ervaringen als 62-jarige. Nadruk in het verhaal ligt op seksueel grensoverschrijdend gedrag en bedrog."
Staatsrede: Ramaphosa sal RNE se weg vir 2025 aanwys
2025-02-06"Outa wys op die talle valse beloftes wat in die verlede gemaak is en sê die publiek is keelvol vir valse beloftes, terwyl swak wetstoepassing steeds die land teister en miljoene mense in armoede vasgevang hou."
DA slaan vure dood oor Trump se bewerings oor Onteieningswet
2025-02-05"Die DA, wat sterk gekant is teen onteiening sonder vergoeding, sê in ’n verklaring dit is nie waar dat die wet toelaat dat die staat arbitrêr op grond beslag kan lê nie."
Palings kom op buitengewone maniere oor ons pad
2025-02-04"Twee baie uiteenlopende gebeure rondom palings lei toe tot ’n interessante ontdekking oor dié visspesie waaroor daar eintlik baie min te wete is én bring ons al die pad tot op Stilbaai, ’n paar maande voor Wêreldpalingdag op 17 Mei gevier word. Palings is ’n bedreigde spesie en dié dag wil bewustheid kweek oor die uitdagings wat palings in die gesig staar."
"[Amerika] is ons woning nie": Ramaphosa en Trump se trompop botsing
2025-02-04"Sonder dat hy enige besonderhede kon verskaf, beweer [Trump] dat die Suid-Afrikaanse regering die allerverskriklikste vergrype pleeg deur grond te gryp en deur die behandeling van 'sekere klasse' van landsburgers. ... Suid-Afrika voel reeds die Amerikaanse angel aan die bas met die uitvoerende bevele wat deur Trump onderteken is aangaande hulpverlening aan lande deur die USAID-agentskap."
Trump ontketen ’n storm in Suid-Afrika oor grondonteiening sonder vergoeding
2025-02-04"ActionSA se president, Herman Mashaba, het in sy reaksie gesê sy party neem met kommer kennis van die 'roekelose opmerkings' van Trump."
Leesimpressie: Austerlitz – Parijs – Alaska door J.M.A. Biesheuvel
2025-02-03"De meeste verhalen werden niet eerder gepubliceerd of verschenen in minder toegankelijke bladen zoals het personeelstijdschrift van het Leidse academisch ziekenhuis."
Digital mescaline: Exploring AI hallucinations
2025-02-03"AI does not yet seem to have the ability to flag possible inaccuracies. Humans using AI without checking the answers generated by it, may end up spreading more falsehoods, allowing AI to create even more false answers."