Meest recent
Persbericht: Sluiter met prent Luyken in oud Afrikaans gezegde
2024-05-04Willem Sluiter (1627–1673) leeft in Zuid-Afrika voort in een oud Afrikaans gezegde: "Iemand sien daar uit soos die dood in Sluiters".
The Indian Ocean: For the sights, but for the food, too
2024-05-04"I’d been in food heaven, jumping the past few days from Asian to Italian and from American Japanese to Brazilian. This was the Indian Ocean, so there were plenty of dishes with a Creole spin, too."
Leesimpressie: Morgenrood door Willem van Toorn
2024-05-03"Bijzonder boeiende en veelomvattende roman met soms essayistische trekjes. Knappe combinatie van historische roman (over de Eerste Wereldoorlog), liefdes- en familieverhaal, scherpe maatschappijkritiek (over onder andere maatschappelijke omgangsvormen, corona en slavernij)."
Bela-wetsontwerp op die randjie van finale aanvaarding
2024-05-03"Die omstrede Bela-wetsontwerp is op die randjie van aanvaarding nadat agt van die nege provinsies in die land in hulle finale standpunt oor die wet aangedui het hulle steun die wetsontwerp in sy gewysigde vorm."
Mbeki kap na Zuma en vry na Afrikaners
2024-05-02"Mbeki het Zuma beskryf as ’n bedrieglike figuur deur hom as ’n 'wolf in skaapsklere' te bestempel weens sy beweerde rol in die pogings om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te destabiliseer."
Export quality: In conversation with Luna Paige about Harmony
2024-05-01"I have always been a feminist. And I have always found the negative connotation to feminism in this modern age, confusing."
Uitvoergehalte: In gesprek met Luna Paige oor Dis die dors
2024-05-01"Ek is nie spyt oor my laaste 20 jaar nie. Dit het my gemaak wat ek vandag is. En ek het baie ongelooflike stories om te vertel. Maar ..."
Zuma se kandidaatskap volgende week voor Konstitusionele Hof
2024-05-01"Adjunkhoofregter Mandisa Maya het die afgelope Sondag opdragte uitgereik wat ’n streng rooster vasstel vir die aanhoor van die dringende saak."
Uitnodiging: GAZ webinar – Literaire gesprekken tussen Afrikaans en Nederlands (7 mei 10:00-12:00)
2024-04-30Hier is meer inligting oor die Gents Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika se jongste webinar.
Londen se koffiefees sit dié stad se kafeïen terug waar dit hoort
2024-04-30"Vandag spog Londen met meer as 3 700 koffiehuise! Koffie is groot en toon steeds ’n opwaartse kurwe. Dit is dus geen wonder dat die Londen Koffiefees in 2011 begin is nie – slegs met ’n paar uitstallers in die Truman Brouery. Vandag is dit die grootste jaarlikse koffiefees in Brittanje met byna 30 000 besoekers en 250 uitstallers oor drie dae van April of Mei."
Vrae oor handtekeninge kan ’n skadu werp oor vry en regverdige verkiesing
2024-04-30"Te midde van die nuwe vrae oor die egtheid van sommige van die handtekeninge, het Sy Mamabolo, hoofverkiesingsbeampte van die OVK, gesê die onus rus op die kandidate wat die handtekeninge indien om die verkiesingsgedragskode te eerbiedig."
Gqeberha stamp die bas tydens ’n wêreldpremière
2024-04-29"Musiekliefhebbers in die Oos-Kaap is onlangs in die lieflike Veremarksaal in Gqeberha op basklanke en ’n wêreldpremière getrakteer. Die program is genoem Friends in low places, want die diep note het behoorlik deur die historiese saal vibreer."
Leesimpressie: Alle Oekraïners die ik ken door Olaf Koens
2024-04-29"Levendige notities over Oekraïne en Oekraïners. Koens werkte als correspondent voor RTL Nieuws, woonde tien jaar in de Oekraïne en Rusland, trouwde daar en kreeg kinderen."
Leesimpressie: Lessen door Ian McEwan
2024-04-26"Knappe roman waarin het persoonlijke verhaal geïntegreerd is in de wereldgeschiedenis van de afgelopen decennia. McEwan (1948) schrijft over opgroeien op een kostschool, liefde in variaties, muziek en een rusteloos bestaan."
Oproep: Discussieforum literatuur-historisch project Afrikaans & Nederlands
2024-04-26"De workshop voor de gedachtewisseling heeft plaats op dinsdag 21 mei van 14:00 tot 16:30 bij STIAS. Zodra ik respons ontvang, met vermelding van in persoon aanwezigheid of online, stuur ik de discussietekst waarover we een kritisch gesprek voeren. Iedere inbreng of elk inzicht zal mij aanzienlijk helpen. Ieders betrokkenheid en inhoudelijke bijdragen worden alvast ten zeerste gewaardeerd."
Amnestie Internasionaal sê rooi ligte flikker vir Suid-Afrika
2024-04-26"Van die uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, en in die verslag uitgelig word, is geslagsgeweld, die hoë moordsyfer en toegang tot veilige drinkwater."
Lieflike lang dae in die Waterberge
2024-04-25"Dis een van slegs twee UNESCO-verklaarde savanne-biosfere in Afrika en word deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut as ’n kritieke biodiversiteitsgebied erken."
Outa kla oor kultuur van geheimhouding by openbare entiteite
2024-04-25"Sanral se weiering om die inligting bekend te maak, gaan oor ’n kontrak van R4,7 miljard met AquaEXR."
Leesimpressie: Onder een andere hemel door Joke J Hermsen
2024-04-24"Boeiende combinatie van filosofie, literatuur en persoonlijke herinneringen."