Meest recent
Persbericht – Concert: Stories of the Caab
2024-04-02Ontdek een unieke samensmelting van muziek, dans en geschiedenis tijdens ons bijzondere concert op 26 mei! Manuela Tessi (dans en beweging), Garth Erasmus (traditionele KhoiSan instrumenten en saxofoon) en Wytze Minne de Swart (saxofoon en elektronica) bundelen hun krachten voor een betoverende ervaring. Dit concert dient als een voorproefje van het uitgebreide project Stories of the Caab. Hierin worden verhalen uit de koloniale geschiedenis van Nederland in Zuid-Afrika verteld door de kracht van muziek en dans.
ANC hou Suid-Afrika in digitale duisternis, sê DA
2024-04-02"Suid-Afrikaanse gebruikers van die internet word deur die ANC in die digitale duisternis gehou omdat hulle nie van Starlink, die satellietinternetdiens wat deur SpaceX verskaf word, kan gebruik maak nie."
Leesimpressie: De trotse bedelaars door Albert Cossery
2024-04-02"Ironische en beeldende schetsen van het leven 'in de broeierige schaduw van de steegjes, straten en pleinen in een grote Egyptische stad, vermoedelijk Caïro, in het milieu van hele en halve intellectuelen, anarchisten, dichters en revolutionairen, die uit overtuiging bedelaars zijn geworden.'"
Paaie en grensposte fyn dopgehou gedurende Paasnaweek
2024-03-28"Verkeersowerhede staal hulle vir ’n massiewe toestroming van reisigers op die land se paaie gedurende die Paasnaweek wat môre (Vrydag) begin. Motoriste is gewaarsku teen die oortreding van verkeerswette. Wetstoepassers is aangesê om hul bedrywighede te verskerp om te verseker dat die land se paaie veilig is."
Vroedvrou (Midwife) bewaar ’n rykdom van inheemse kennis
2024-03-27"Die dokumentêr Vroedvrou belig die noodsaaklikheid om tradisionele kennis te bewaar en te bevorder, nie net vir die Nama-gemeenskap in Namakwaland nie, maar vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika en verder. Die film is ’n oproep tot aksie om die wysheid van tradisionele vroedvroue te beskerm en voort te laat leef vir toekomstige generasies."
Speaker van die parlement staar wantrouemosie in die gesig
2024-03-27"Mapisa-Nqakula se loopbaan is in die gedrang weens ernstige bewerings van omkopery en korrupsie teen haar wat deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ondersoek word."
Leesimpressie: De vluchteling, de grenswacht en de rijke Jood door Arnon Grunberg
2024-03-26"Typische Grunberg: beschrijving vluchtelingen van dichtbij en vluchtelingenbeleid soms met enige distantie. Ingebed in (Europees) politiek en maatschappelijk landschap, respectvolle journalistiek met verwijzingen naar literatuur en enigszins verweven met zijn familiegeschiedenis."
Speaker veg in hof teen moontlike arrestasie
2024-03-26"In 2021 het daar fluitjieblasers na vore gekom met bewerings dat Mapisa-Nqakula miljoene rande van weermagkontrakteurs sou ontvang het. Daar is wyd in die media daaroor berig, maar sy het dit deurgaans ontken."
Vind vrede in mooie Pearly Beach
2024-03-25"Pearly, soos ek hoor die locals dit noem, is ’n ware vakansiegangerparadys. Die strande strek amper nimmereindigend na weerskante, die visvanggeleenthede is soos op min ander plekke en die dorpie het selfs sy eie bierbrouery met ’n reuse-pizzaoond."
Persverklaring: Die Suid-Afrikaanse première van Shakespeare se Othello (Baxter-teater, Kaapstad)
2024-03-25Vir ’n Afrika-perspektief, word ’n paar tale gebruik, waaronder Engels, Xhosa en Afrikaans. Die gebeure word verplaas na die tyd van die Herero-opstand in Duits-Suidwes-Afrika toe die Duitse kolonialiste aan die bewind was, gebeure met implikasies selfs vir die hedendaagse Namibië.
Leesimpressie: Tussen de legers door Joseph Roth
2024-03-25"Joseph Roth (1894-1939) was als schrijver in het Oostenrijks-Hongaarse leger actief."
Press release – Samespraak: Multilingual literary horizons (27 March 2024)
2024-03-25Our guests for this online seminar will be Adriaan Bester and Christo van der Westhuizen (AVBOB Poetry Competition), Sabata Mokae (on the multilingual poetry of Kgotsitsile’s poetry), and Karen Ferreira-Meyers (on AI as a tool in multilingual literature).
"I address women in the world."
2024-03-25"As a poet she is a unique voice in South Africa; more significantly, she is a generous activist who seeks to obtain public access for numerous women writers who would otherwise not have had such opportunities."
Tweespraak met Alfred Schaffer (deel 1): "Tussen elke taal is daar klowe, al glo ek nie dat hulle onoorbrugbaar is nie."
2024-03-22"Nee, de ónderwerpen, die spraken me aan, de vrijgevochten gekte van Etienne Leroux, het uitgesproken karakter van de geschriften van Steve Biko, de inventiviteit van J.M. Coetzee."
Ramaphosa spog op Menseregtedag terwyl die opposisie steen en been kla
2024-03-22"President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners het baie om te vier 30 jaar na demokrasie en 64 jaar sedert die Sharpeville-slagting toe 69 mense op 21 Maart 1960 dood is."
Speaker se kop moet rol sê opposisiepartye na klopjag
2024-03-21"Opposisiepartye het hulle mes in vir die speaker van die parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Hulle eis haar bedanking nadat die Nasionale Vervolgingsgesag Dinsdag op haar huis in Bruma, Johannesburg toegeslaan het op soek na bewysstukke wat verband hou met korrupsie-aantygings wat teen haar gemaak word."
Hoeveel politieke lewens het Zuma?
2024-03-20"Presies hoeveel politieke lewens Suid-Afrika se vorige president, Jacob Zuma, nog oor het, is ’n raaiskoot wat ’n mens op eie risiko neem, want hier is hy al weer; dié keer in die gewaad van die nuutgestigte uMkhonto we Sizwe-party (MK)."
Omstrede kopieregwet kan dalk steeds gekeer word
2024-03-20"Dit blyk nou dat senior leiers in die ANC al hoe meer bedekkinge begin kry oor die wetsontwerp waarvoor hulle gestem het, en wil keer dat Ramaphosa dit onderteken."
Press release: Call for submissions for online Contemporary Dance Conference
2024-03-19The theme this year is "(Re)turn to the drum?" which looks into contemporary dance’s engagements with traditions, cultures, memory, hybridity, and contested identities.