Meest recent

Weermag gevra om met dreigende waterkrisis te help

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-19

"Die waterkrisis in dele van die land het nou sulke ernstige afmetings aangeneem dat die DA wil hê die weermag moet help met watervoorsiening waar sulke dienste besig is om in duie te stort."

Maak voëls deel van jou én die kinders se volgende reis

Izak de Vries Reizen 2024-03-19

"Om voëls langs die pad raak te sien en te identifiseer is ’n enorme lekkerte én ’n manier om minder gereeld te hoor: 'Is ons al daar?'"

Leesimpressie: De wachters door Tahar Djaout

Erik van den Bergh Literatuur 2024-03-18

"Rake typeringen van uiteenlopende facetten van het leven in Algerije na de onafhankelijkheidsstrijd. Over (on-)macht, intimidatie, repressie en verzet. Beklemmend en toch veelal min of meer lichtvoetig."

Persverklaring: ’n Gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer

Voertaal SASNEV 2024-03-18

Kom luister saam met SASNEV na ’n gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer, die tweede gesprek in 2024 van die Bruggenhoofden-gespreksreeks. "Bruggenhoofden" is ’n openbare platform wat die letterkundige wisselwerking tussen Suid-Afrika en die Lae Lande ondersoek.

Oproep om referate: 8ste Kollokwium oor Afrikaans (Universiteit Gent) | Call for papers: 8th Colloquium on Afrikaans and South African Studies (Ghent University)

Voertaal Academisch 2024-03-18

Dien asseblief abstrakte/opsommings in vir referate van 20 minute in Afrikaans, Nederlands of Engels. Die opsommings moet ’n van maksimum 500 woorde wees en teen 30 April 2024 aan
afrikaans@ugent.be gestuur word. | Please submit your abstracts for 20-minute papers in Afrikaans, Dutch or English of max. 500 words to afrikaans@ugent.be by 30 April 2024.

Call for papers: Imagining the ordinary city – arts, placemaking and everyday urban lives

Voertaal Academisch 2024-03-18

The deadline for abstract submissions is 30 May.

Uitnodiging – Bundelpresentatie: Absent presences

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2024-03-15

Na een introductie door Margriet van der Waal zullen de eerste twee exemplaren van de deze bundel worden uitgereikt aan Jan Schinkelshoek, voorzitter van het bestuur van de huidige Stichting Zuid-Afrikahuis Nederland, en Jennifer Tosch, Nederlands-Amerikaans cultureel-erfgoedhistoricus en ondernemer.

Réunion: ’n Klein stukkie Frankryk in die Indiese Oseaan

Maryke Roberts Reizen 2024-03-15

"Op nul mag ons ons oë oopmaak, toe hy verklaar: 'Welkom op die maan.'"

Leesimpressie: Daar is geen woord Frans bij door Nicoline van der Sijs

Erik van den Bergh Literatuur 2024-03-15

"Zeer aansprekende, grondige, veelomvattende en inzichtbiedende publicatie. Veel amusante passages. Gebaseerd op omvangrijk historisch onderzoek en veelheid aan contemporaine bronnen."

Misdadigers beskou kerke al hoe meer as sagte teikens vir diefstal en roof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-15

"Die voorvalle van misdaad in en by kerke het dit volgens AfriForum duidelik gemaak dat kerkgemeenskappe nie voorbereid is op die moontlike gevare wat hulle in die gesig staar nie."

Uitnodiging – Samespraak: Tom Dreyer en Alwyn Roux in gesprek met Jürgen Pieters by die Poëziecentrum in Gent

Voertaal Literatuur 2024-03-14

Die onderhoud vind plaas om 10:00 tot 11:00 (Belgiese tyd), dit is 11:00 tot 12:00 (Suid-Afrikaanse tyd). / The interview will take place from 10:00 to 11:00 (Belgian time), which is 11:00 to 12:00 (South African time).

Miljoene geblaas op geskorste staatsamptenare wat by die huis sit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-14

"Die amptelike opposisie in die parlement, die DA, is woedend oor die meer as R10 miljoen wat die regering spandeer het aan direkteurs-generaal in die staatsdiens wat die afgelope paar jaar met volle betaling geskors is en by die huis op hulle louere gesit en niks doen het nie."

SASNEV met die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vereer

Eureka Barnard, Menán van Heerden, Izak de Vries SASNEV 2024-03-13

"Die idealis in my wil begin met vertoë rig en wil bewusmakingsgeleenthede uitdink, maar hoe bemark jy hierdie gedeelde erfenisse en praat daaroor met mekaar om die kompleksiteit daarvan beter te verstaan sonder dat ’n hele klomp mense jou as ’n prokolonialis, of te woke, teer en veer?"

Leesimpressie: De koerier van Maputo door Jenne Jan Holtland

Erik van den Bergh Literatuur 2024-03-13

"Biografie van goede kwaliteit. Gebaseerd op grondig archiefonderzoek, reizen met Klaas de Jonge (1937-2023) en 130 interviews. Brede opzet, met oog voor details."

Brussel tot Karoo-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Nele Van den Broeck

Menán van Heerden, Nele Van den Broeck Interviews 2024-03-13

Die Vlaamse skrywers Nele Van den Broeck en Gerda Dendooven arriveer binnekort in Suid-Afrika vir die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en Passa Porta (’n internasionale literatuurhuis in Brussel) se jaarlikse skrywersresidensie by Paulet Huis in KwaNojoli (Somerset-Oos) in die Oos-Kaap. Menán van Heerden gesels met Nele Van den Broeck oor haar werk.

Johannesburg op die randjie van katastrofiese watervoorsieningskrisis 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-13

"Duisende inwoners van Johannesburg moes dié week ’n tweede week sonder water in die gesig staar omdat reservoirs wat groot dele van Randburg en die westelike dele van die stad voorsien, buite werking is."

Talking cultural diversities: considerations of cultural exchange and multilingual literature

Yves T’Sjoen Literatuur 2024-03-12

"In a multilingual world, where cultural dialogue and language mixing are regular occurrences, it seems obvious to expand our gaze beyond the literature of one language area, such as Afrikaans, Dutch or English. In its place, I believe that we should embrace a research approach that takes into account multilingual and transnational literature, as well as linguistically or culturally hybrid forms of production."

Suid-Afrikaners is gereed vir ’n koalisieregering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-12

"Meer as ’n kwart van Suid-Afrikaners is ook meer geneig om vir opposisiepartye te stem sedert die Veelpartyhandves se bekendstelling."

Persbericht: Tom Lanoye laureaat Prijs der Nederlandse Letteren 2024

Voertaal Literatuur 2024-03-12

Tom Lanoye is de eerste Vlaamse auteur sinds 2012 (Leonard Nolens) die de Prijs der Nederlandse Letteren ontvangt.

 Leesimpressie: De werelden van Hannah Arendt door Joop Berding

Erik van den Bergh Literatuur 2024-03-11

"Waardevol, zeer gedegen en respectvol overzicht van leven en werk van een intrigerende en bijzonder boeiende persoonlijkheid. Grondige introductie in de enorme hoeveelheid recente publicaties van en over Hannah Arendt."

Verified by MonsterInsights
Top