Meest recent
Persverklaring: Tom Dreyer en Alwyn Roux – Boektoer na die Lae Lande (14–21 Maart 2024)
2024-03-08Tom Dreyer en Alwyn Roux vertrek eersdaags na Nederland en België vir ’n reeks optredes wat voorlesings uit hul onlangse bundels sal insluit, verskynings saam met Nederlandse en Belgiese digters, asook poësiewerkswinkels, onderhoude en literêre geleenthede van allerlei aard.
Internetvryer swendel miljoene uit verliefde vrou
2024-03-08"Die polisie het veral vroue gemaan om waaksaam te bly om nie die prooi te word van swendelaars wat hulle die maan en die sterre beloof, maar in werklikheid besig is om hulle uit al hulle geld te bedrieg nie."
Persverklaring: Musiekvideo van "Hoe gaan dit" deur Arno Carstens
2024-03-07’n Persoonlike vriend, wat landuit is, het Carstens geïnspireer om hierdie besonderse liedjie te skryf. "Hoe gaan dit" delf in die rou emosies en leemtes wat gelaat word deur vriende wat geëmigreer het.
VBS-verdagtes in hof oor beweerde plundering en korrupsie
2024-03-07"Teen November verlede jaar was 32 mense reeds in hegtenis geneem vir hul aandeel in die VBS-skandaal. Min mense is tot dusver gevonnis, en ’n skikking buite die hof het baie slagoffers kwaad gemaak."
Spanning in Bloemfontein op breekpunt namate grondbesetting voortduur
2024-03-06"Die spanning in Bloemfontein is besig om toe te neem namate grondbesetters voortgaan om onwettige strukture op te rig en leë grond aangrensend aan woongebiede vir bewoning op te eis."
Die magtige Zambezi is vreesaanjaend én gerusstellend
2024-03-05"Ons is alleen in die Tsowa-kamp – wat slegs uit ’n paar luukse tente, ’n restaurant, swembad en kuiergedeelte bestaan. Daar is geen ander akkommodasie of mense op die eiland nie."
Leesimpressie: Universiteit Utrecht en koloniale kennis door Henk J. Van Rinsum
2024-03-05"Breed spectrum van wetenschappelijke ontwikkelingen. Van theologen tot geologen. Over '(wetenschappelijke) kennis over de kolonie, kennis in de kolonie, kennis uit de kolonie, kennis voor de kolonie, en kennis van de kolonie'."
Duisende plakkers sak op Bloemfontein toe
2024-03-05"Die burgemeester van die omstrede Mangaung-metro, Gregory Nthatisi, het gesê ’n groep plakkershutte wat by Brandkop 702 en Uitbreiding 148 naby Pellissier in Bloemfontein opgerig is, sal vir eers bly staan terwyl die munisipaliteit probeer om ’n blywende oplossing te vind."
Persverklaring: Basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes" begin op Woensdag 13 Maart 2024
2024-03-04Die volgende basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes" van Voorsprong begin op Woensdag 13 Maart 2024. Die kursus word volledig aanlyn aangebied en duur 12 weke. Die aanlynlesse is op Woensdae van 7.30pm tot 9.00pm (tydsone Brussel/Amsterdam).
Leesimpressie: Morgen wordt het voor iedereen maandag door Wiel Kusters
2024-03-04"Grondige biografie over Kouwenaar (1923-2014) met nadruk op de wortels van zijn dichterschap."
Persverklaring: Stef Bos en Luna Paige by die Adam Small Teaterkompleks
2024-03-04Met die sterk Nederlandse bande inaggenome, het dit sin gemaak om Suid-Afrika se gunsteling Nederlander, Stef Bos, te nooi om die gaste met sy roerende musiek te vermaak.
Johannesburg se waterkrisis raak al erger
2024-03-01"Johannesburg het vanjaar nog nie ’n dag sonder wateronderbrekings gehad nie en kenners waarsku dat dinge erger kan word."
Press release – Samespraak: 7 Maart (programme)
2024-03-01You are cordially invited to the opening seminar of this year’s Samespraak programme.
Skadelike kopieregwetsontwerp voor parlement
2024-02-29"Drie plaaslike skrywersverenigings, PEN Afrikaans, ANFASA en PEN Suid-Afrika, het ook gevra dat Suid-Afrikaners hulle stem dik maak teen die wetsontwerp. Hulle het in samewerking met die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika (PASA) ’n petisie beskikbaar gestel as deel van ’n gesamentlike protesaksie teen die wetsontwerp, wat vandag vir aanvaarding voor die Nasionale Vergadering sal dien."
Persbericht – Graphic novels in Zuid-Afrika: het werk van Nathan Trantraal
2024-02-28Trantraal verblijft momenteel enkele maanden in Nederland. Op 13 maart komt hij naar de Universiteit Leiden, waar hij met universitair docent film- en literatuurwetenschap Yasco Horsman (Universiteit Leiden) in gesprek zal gaan over de poëtische kwaliteit van graphic novels en de manier waarop thema’s als geweld hierin worden vormgegeven, het illustreren van poëzie, zijn werk als dichter en het leven in Zuid-Afrika.
Leesimpressie: Waarheidsliefde en biefstuk door Arnon Grunberg
2024-02-28"Imposante bundel met 73 essays uit de periode 1998-2023. Recensies, beschouwingen, voorwoorden, toespraken. Toegankelijk en helder, fraaie stijl, gedegen en kleurrijke artikelen. Bouwsteen voor latere biografie van Grunberg."
Omstrede Bela-wet beslis hof toe
2024-02-28"Indien die wet deurgevoer word, sal dit aan provinsiale hoofde van onderwysdepartemente die mag gee om ’n finale besluit oor ’n skool se taal- en toelatingsbeleid te neem. Die rol van skoolbeheerliggame sal dus aansienlik kleiner wees."
Persbericht: Nieuw beurzenprogramma versterkt samenwerking in cultureel erfgoed
2024-02-27Nuffic kondigt met trots de lancering aan van het Cultural Heritage beurzenprogramma. Dit baanbrekende initiatief, gefinancierd door het Ministerie van Buitenlandse Zaken, is ontworpen om jonge professionals uit Indonesië, Nigeria, Sri Lanka, Suriname, en Zuid-Afrika de mogelijkheid te bieden om kennis te versterken omtrent het beheer van cultureel erfgoed.
Wonderlike Wolseley in Witzenberg
2024-02-27"Plaasverblyf is dié manier om die omgewing op sy joviaalste te ervaar. Gooi jou swembroek in, laai jou fiets of kajak op jou dakrak, en druk sommer bordspeletjies in die kattebak, vir daardie lang aande om die braaivleisvuur met jou gesin en vriende."