Meest recent
Skokbeelde van polisie wat ’n betoger skop, stilstaande treine en elektriese motors
2021-11-03"Beeldmateriaal waarin gesien kan word hoe ’n polisiebeampte ’n man skop, word ondersoek, die Nederlandse treinstelsel kom tot stilstand, België soek elektriese motors, koronapasse nodig vir ’n koppie koffie, asielsoekers word meer, en 3M moet produksie staak."
Groenkrag wink terwyl Eskom in die duister voortploeter
2021-11-03"Volgens Eskom word beurtkrag slegs as ’n laaste uitweg geïmplementeer om die stabiliteit van die kragstelsel te handhaaf."
Persbericht: Haagse literatuurprijzen toegekend aan Mischa Andriessen, Marieke Lucas Rijneveld en Erna Sassen
2021-11-02In het radioprogramma Kunststof zijn de winnaars bekendgemaakt van drie belangrijke Haagse literatuurprijzen.
Universiteite met hof gedreig oor verpligte inentings
2021-11-02"’n Taakspan is aangestel om ’n risikobepaling te doen van die verskillende faktore wat hierby betrokke is vir personeel en studente."
Afrikaans: ’n skat vir Germaanse taalkundiges in die buiteland
2021-10-31"Selfs Patagoniese of Namibiese Afrikaans wil hulle nie soos egte Germaanse dames gedra nie en die gevolg is dat Afrikaans dikwels as verwysingspunt gebruik word om op vernuwing te wys en nuwe teorieë te toets." Roné Wierenga vertel meer oor die derde Afrikaans Grammar Workshop (Amsterdam) en die Zürich Workshop on Afrikaans Linguistics.
Hoe wend voorskoolse Afrikaans-Nederlandse kinders kodewisseling aan?
2021-10-31Monique Rabé se meestersgraad in linguistiek en literêre teorie fokus op die wisseling tussen Afrikaans en Nederlands in tweetalige, voorskoolse kinders se spraak. Dié kinders is almal in Suid-Afrika woonagtig, en hulle word volledig vanaf geboorte tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak. Sy sit die bevindinge van haar studie kortliks uiteen.
Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2021-10-30Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.
Koerantgroep se "bewyse" oor tienling bevraagteken
2021-10-29"Die koerantgroep het die hele land Woensdag na hul asems laat snak toe hulle tydens ’n nuuskonferensie volgehou het dat die tienling wel gebore is. En hulle beweer daar word in staatshospitale handel gedryf met babas, van wie sommige selfs gebruik word om moetie mee te maak."
Zuid-Afrikahuis-bespreking: Kaaps baan weg vir gelyke hantering van alle Afrikaanse variëteite danksy komende woordeboek
2021-10-29Die eerste woordeboek vir Kaaps, ’n projek waaroor wyd berig word, is onlangs in ’n paneelbespreking van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam verken en die klem is ook geplaas op die verskuiwende dinamika van verskillende variante van Afrikaans. Die gesprek, asook verskeie skrywersonderhoude en simposia, is op die amptelike YouTube-kanaal van die Zuid-Afrikahuis terug te kyk.
In vertaling verlore? In vertaling gevind?
2021-10-28"Verskeie gesprekke by die tiende Tuin van Digters het gehandel oor die wisselwerking tussen tale wat meer behels as ’n vertaling van woorde – dit behels dikwels ook die oordrag van kulturele kennis na ’n ander groep. In ’n gedig is dit soms ekstra moeilik."
Poëzieavond (online): Antjie Krog en De Klimaatdichters
2021-10-28Een online poëzieavond met Antjie Krog en Klimaatdichters Moya De Feyter en Saskia Stehouwer.
Persbericht: Constantijn Huygens-prijs 2021 voor Peter Verhelst
2021-10-28De Constantijn Huygens-prijs 2021, een van de vijf Haagse literatuurprijzen is toegekend aan de dichter/schrijver Peter Verhelst.
Krieket SA se kniebuigbesluit jaag talle die harnas in
2021-10-28Lees ook Quinton de Kock se kant van die saak (pas uitgereik via Krieket Suid-Afrika (KSA)).
Bernard Haitink is oorlede – en nog nuus uit die Lae Lande
2021-10-27"Die Nederlandse dirigent Bernard Haitink is oorlede. In ander nuus: ’n navorsingsprojek oor gravitasiekolke, ’n man met ’n kapmes was aggressief teenoor medereisigers op ’n trein, nuwe inperkings spesifiek vir mense wat nie ingeënt is nie, plastiek word uit die see verwyder en die polisie in Rotterdam het verlede Donderdag 75 sokkerondersteuners in hegtenis geneem."
Lesufi hou vol AfriForum is rassiste
2021-10-27"Die rassetwis tussen die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, en die burgerlike organisasie AfriForum het opnuut opgevlam."
Persbericht: Antjie Krog in gesprek met Tom Lanoye
2021-10-27Krog en Lanoye samen aan de praattafel betekent dan ook verbaal vuurwerk, over tal van onderwerpen: van ongelijkheid tot racisme, van corruptie tot verzoening, van armoede tot moederschap. Maar hoe ernstig de onderwerpen ook zijn, Krog en Lanoye schuwen de humor niet.
Vra die veearts | My yorkies is vreeslik vol fiemies
2021-10-26Joan skryf: "My yorkies is vreeslik vol fiemies. Sal graag wil weet of dit nie beter is om na ’n rou dieet oor te skakel nie? Sal rou vleis nie wurms veroorsaak nie?" Lees Marianne se antwoord.
Stem verantwoordelik, vra Ramaphosa
2021-10-26"Suid-Afrikaners gaan volgende Maandag, op 1 November, na die stembus om hul plaaslike verteenwoordigers te kies. Ramaphosa sê uiteindelik gaan elke verkiesing oor vertroue."
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
2021-10-26"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."
Vertaling en dinamiek tussen ’n Afrikaanse en Engelse debuutroman
2021-10-25Peter Bergsma (vertaler van vele werke van JM Coetzee in Nederlands) het vir die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis met skrywer PP Fourie (’n Hart is so groot soos ’n vuis) en die vertaler Marius Swart gesels. Die onderhoud, een van verskeie in die reeks waarin Afrikaanse skrywer se werk aan ’n groter publiek bekend stel word, is op die Zuid-Afrikahuis se YouTube-kanaal beskikbaar.