Meest recent
Persverklaring: Die Suid-Afrikaanse première van Shakespeare se Othello (Baxter-teater, Kaapstad)
2024-03-25Vir ’n Afrika-perspektief, word ’n paar tale gebruik, waaronder Engels, Xhosa en Afrikaans. Die gebeure word verplaas na die tyd van die Herero-opstand in Duits-Suidwes-Afrika toe die Duitse kolonialiste aan die bewind was, gebeure met implikasies selfs vir die hedendaagse Namibië.
Leesimpressie: Tussen de legers door Joseph Roth
2024-03-25"Joseph Roth (1894-1939) was als schrijver in het Oostenrijks-Hongaarse leger actief."
Press release – Samespraak: Multilingual literary horizons (27 March 2024)
2024-03-25Our guests for this online seminar will be Adriaan Bester and Christo van der Westhuizen (AVBOB Poetry Competition), Sabata Mokae (on the multilingual poetry of Kgotsitsile’s poetry), and Karen Ferreira-Meyers (on AI as a tool in multilingual literature).
"I address women in the world."
2024-03-25"As a poet she is a unique voice in South Africa; more significantly, she is a generous activist who seeks to obtain public access for numerous women writers who would otherwise not have had such opportunities."
Tweespraak met Alfred Schaffer (deel 1): "Tussen elke taal is daar klowe, al glo ek nie dat hulle onoorbrugbaar is nie."
2024-03-22"Nee, de ónderwerpen, die spraken me aan, de vrijgevochten gekte van Etienne Leroux, het uitgesproken karakter van de geschriften van Steve Biko, de inventiviteit van J.M. Coetzee."
Ramaphosa spog op Menseregtedag terwyl die opposisie steen en been kla
2024-03-22"President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners het baie om te vier 30 jaar na demokrasie en 64 jaar sedert die Sharpeville-slagting toe 69 mense op 21 Maart 1960 dood is."
Speaker se kop moet rol sê opposisiepartye na klopjag
2024-03-21"Opposisiepartye het hulle mes in vir die speaker van die parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Hulle eis haar bedanking nadat die Nasionale Vervolgingsgesag Dinsdag op haar huis in Bruma, Johannesburg toegeslaan het op soek na bewysstukke wat verband hou met korrupsie-aantygings wat teen haar gemaak word."
Hoeveel politieke lewens het Zuma?
2024-03-20"Presies hoeveel politieke lewens Suid-Afrika se vorige president, Jacob Zuma, nog oor het, is ’n raaiskoot wat ’n mens op eie risiko neem, want hier is hy al weer; dié keer in die gewaad van die nuutgestigte uMkhonto we Sizwe-party (MK)."
Omstrede kopieregwet kan dalk steeds gekeer word
2024-03-20"Dit blyk nou dat senior leiers in die ANC al hoe meer bedekkinge begin kry oor die wetsontwerp waarvoor hulle gestem het, en wil keer dat Ramaphosa dit onderteken."
Press release: Call for submissions for online Contemporary Dance Conference
2024-03-19The theme this year is "(Re)turn to the drum?" which looks into contemporary dance’s engagements with traditions, cultures, memory, hybridity, and contested identities.
Weermag gevra om met dreigende waterkrisis te help
2024-03-19"Die waterkrisis in dele van die land het nou sulke ernstige afmetings aangeneem dat die DA wil hê die weermag moet help met watervoorsiening waar sulke dienste besig is om in duie te stort."
Maak voëls deel van jou én die kinders se volgende reis
2024-03-19"Om voëls langs die pad raak te sien en te identifiseer is ’n enorme lekkerte én ’n manier om minder gereeld te hoor: 'Is ons al daar?'"
Leesimpressie: De wachters door Tahar Djaout
2024-03-18"Rake typeringen van uiteenlopende facetten van het leven in Algerije na de onafhankelijkheidsstrijd. Over (on-)macht, intimidatie, repressie en verzet. Beklemmend en toch veelal min of meer lichtvoetig."
Persverklaring: ’n Gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer
2024-03-18Kom luister saam met SASNEV na ’n gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer, die tweede gesprek in 2024 van die Bruggenhoofden-gespreksreeks. "Bruggenhoofden" is ’n openbare platform wat die letterkundige wisselwerking tussen Suid-Afrika en die Lae Lande ondersoek.
Oproep om referate: 8ste Kollokwium oor Afrikaans (Universiteit Gent) | Call for papers: 8th Colloquium on Afrikaans and South African Studies (Ghent University)
2024-03-18Dien asseblief abstrakte/opsommings in vir referate van 20 minute in Afrikaans, Nederlands of Engels. Die opsommings moet ’n van maksimum 500 woorde wees en teen 30 April 2024 aan
afrikaans@ugent.be gestuur word. | Please submit your abstracts for 20-minute papers in Afrikaans, Dutch or English of max. 500 words to afrikaans@ugent.be by 30 April 2024.
Call for papers: Imagining the ordinary city – arts, placemaking and everyday urban lives
2024-03-18The deadline for abstract submissions is 30 May.
Uitnodiging – Bundelpresentatie: Absent presences
2024-03-15Na een introductie door Margriet van der Waal zullen de eerste twee exemplaren van de deze bundel worden uitgereikt aan Jan Schinkelshoek, voorzitter van het bestuur van de huidige Stichting Zuid-Afrikahuis Nederland, en Jennifer Tosch, Nederlands-Amerikaans cultureel-erfgoedhistoricus en ondernemer.
Réunion: ’n Klein stukkie Frankryk in die Indiese Oseaan
2024-03-15"Op nul mag ons ons oë oopmaak, toe hy verklaar: 'Welkom op die maan.'"
Leesimpressie: Daar is geen woord Frans bij door Nicoline van der Sijs
2024-03-15"Zeer aansprekende, grondige, veelomvattende en inzichtbiedende publicatie. Veel amusante passages. Gebaseerd op omvangrijk historisch onderzoek en veelheid aan contemporaine bronnen."