Ramadan in Cape Town: an interview with Fatima Allie
2019-06-03"Boeka time is very special in Cape Town. I remember as children we would wait for the light at the mosque to be switched on, then we would shout 'Waktoe!' ('Time!')."
Africa Day 2019 at Zeitz MOCAA
2019-05-24Africa Day is celebrated annually on the continent and worldwide on 25 May. The Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) in Cape Town hosted a day of celebration on Saturday, 25 May. Menán van Heerden chats to Lauren Hess, the communications and marketing manager for Zeitz MOCAA, about the largest museum of contemporary African art in the world and about Africa Day.
Design Indaba 2019: design activism, cultural heritage and sustainable solutions
2019-04-11The annual Design Indaba took place recently at the Artscape Theatre Centre (Cape Town). The Nightscape programme (including two exhibitions) ran every evening on the Artscape piazza. Menán van Heerden features some members of the Emerging Creatives Class of 2019 and a few nominations for, and the winner of, the Most Beautiful Object in South Africa.
Menseregtedag: die Cradock Vier-erfenisroete en Garden of Remembrance
2019-03-20"Die Sharpeville-slagting (1960) word jaarliks in Suid-Afrika op 21 Maart as Menseregtedag herdenk. Die Cradock Four Garden of Remembrance word op vanjaar se Menseregtedag amptelik in Cradock deur die Minister van Toerisme onthul. Hierdie fotogalery herdenk vier vermoorde aparheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto, bekend as die Cradock Vier."
International Public Art Festival (Cape Town): collaboration, creativity and community
2019-03-08"The third International Public Art Festival (IPAF), organised by the NPO Baz-Art, took place in February in Salt River, Cape Town. The theme for 2019, namely 'Generation next: educate, collaborate, empower', is beautifully portrayed by local and international artists (from countries such as Brazil, Spain and Belgium). The artworks ‒ depicting themes such as environmental issues, the celebration of diverse local cultures, and human contact in a digital world ‒ are a mix of mural art and classic spray can art."
US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel
2019-03-07Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. Menán van Heerden het ʼn paar foto's geneem.
Internasionale Moedertaaldag: Khoekhoegowab-tale en Khoi-Afrikaans
2019-02-21Die Verenigde Nasies het 2019 as die Internasionale Jaar van Inheemse Tale verklaar. Op 21 Februarie word die jaarlikse Internasionale Moedertaaldag gevier. Vanjaar se tema is “Indigenous languages matter for development, peace building and reconciliation”. Menán van Heerden vertel meer oor die invloed van die Khoi op Afrikaans.
Kitsfeite oor Fanakalo, die taal van die Suid-Afrikaanse myne
2019-02-20Internasionale Moedertaaldag word elke jaar op 21 Februarie gevier. Vanjaar se tema is "Indigenous languages matter for development, peace building and reconciliation". Menán van Heerden vertel meer oor Fanakalo, "’n skaars voorbeeld van ’n pidgin (oorbruggingstaal van kommunikasie) gebaseer op ’n inheemse taal eerder as op die taal van ’n koloniserende of handelsmag".
Wupperthal ween
2019-02-08"Ek wou net 500 woorde skryf oor die ontstaan van Wupperthal, om ietsie te skryf oor wat verlore is."
Ons gaan nou braai: boerewors, sosaties en shisa nyama
2019-02-07"Die inheemse Khoi en San het hul vleis reeds voor 17de-eeuse kolonisering en die immigrasie van Europese setlaars in 1652 op die vuur gebraai."
Intercontinental entanglements: slavery, Dutch colonialism and post-colonial identifications
2018-12-20"The questions that need to be asked, are: 'whose history is under discussion here?' and who is the 'us' 'who call themselves the Dutch'?"
’n Globale perspektief op groepregte en diversiteit
2018-12-18"Dit is so dat multikulturalisme ’n veel moeiliker en komplekser pad is om te volg as die betreklik eenvoudige idee van die nasiestaat." Menán van Heerden gesels met Elirea Bornman oor migrasie en populisme; groepregte; sosiale kohesie in Suid-Afrika; en globalisering, mobiliteit en identiteite.
Die vrystelling van slawe in die Kaapkolonie: 1 Desember 1834
2018-12-01Slawerny is op 1 Desember 1834 amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf, maar slawe moes daarna as vakmanne vir vier jaar vir hul eienaars werk. Slawe is dus ten volle bevry op 1 Desember 1838. Hier is ’n keuse uit LitNet-materiaal oor die rol en invloed van slawe en hul afstammelinge in Suid-Afrika.
’n Nuwe lente vir SASNEV
2018-11-22"Die Vlaams/Nederlandse Willem de Zwijgerstichting het in 1997 die Huis der Nederlanden gevestig en befonds die sentrum sedertdien. Op Vrydag 16 November 2018 het belangrike genote in die SASNEV-netwerk amptelik vir die eerste keer bymekaargekom om die nuwe voorsitter van die stigting te ontmoet."
Black Heritage Tours (Amsterdam): an interview
2018-09-27"I was told there was no 'black history or presence' during the colonial times in the 17th century. The focus of the discourse was centred around the 'glory of the Dutch Golden Age', which in essence erased the other side of the history. And any mention of the black history always started with slavery; there were no positive narratives about the presence and contributions of the African diaspora in the Netherlands."
