In het nieuws
Gee kouevleis die koue skouer
2018-03-06"Suid-Afrikaners word aangeraai om voorlopig weg te bly van alle voorafverwerkte vleisprodukte soos polonie en ander kouevleise. Dit volg na die uitbreek van die dodelike listeriose wat reeds byna 180 lewens geëis het."
Valke slaan toe op bekende joernalis
2018-03-02"Minder as ’n week nadat hy die polisie se spesiale ondersoekeenheid in die openbaar gekritiseer het weens hulle onvermoë om korrupsie te beveg, het die Valke ’n klopjag uitgevoer by die veteraanjoernalis Jaques Pauw se huis in Riebeek-Kasteel."
Grondonteiening: Noodsaaklikheid of populisme?
2018-03-01"Dit gons behoorlik onder Suid-Afrikaners oor die afgelope week se mosie wat in die parlement goedgekeur is oor die onteiening van grond sonder vergoeding."
Mies Bouwman was de Nederlandse televisie
2018-02-28"Op maandag 26 februari overleed Mies Bouwman, 88 jaar oud. Het nieuws werd groot gebracht in alle Nederlandse kranten en de televisiejournaals openden met het bericht."
Ramaphosa se nuwe kabinet is goeie én slegte nuus
2018-02-28"President Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet bevat positiewe sowel as negatiewe elemente. Ramaphosa se eerste kabinet wat laat Maandagaand aangekondig is, het uiteenlopende reaksies onder Suid-Afrikaners ontlok."
ANC in hoek oor grondonteiening sonder vergoeding
2018-02-27"Die ANC gaan Dinsdag in die parlement uitgedaag word om te sê hoe hulle grond sonder vergoeding wil onteien."
Woede na rowers polisiestasie aanval
2018-02-23"Verskeie nuusagentskappe in Suid-Afrika berig dat politieke partye en burgerlike organisasies regoor die politieke spektrum woedend is en hulle ten sterkste uitgespreek het oor die voorval waarin altesaam ses mense doodgeskiet is."
Kassa rinkelt voor politieke partijen
2018-02-23Het is kenmerkend voor de Belgische politiek dat partijen wel erg rijkelijk voorzien worden van belastinggeld. Een vergelijking met enkele buurlanden zet deze unieke aanpak duidelijk in de verf. Maar dat er steeds meer vragen bij gesteld worden, doet geen afbreuk aan het feit dat een fundamentele hervorming weinig waarschijnlijk is. Zoals meestal als men én rechter én partij is.
Taai begroting vir Suid-Afrika na Zuma-era
2018-02-22"Suid-Afrikaners sal die hand dieper in die sak moet steek na gister se begrotingstoespraak in die parlement deur die minister van finansies, Malusi Gigaba."
Ramaphosa wen Suid-Afrikaners se harte stap vir stap
2018-02-21"Kapenaars is die afgelope week genooi om ʼn gesonde lewenstyl te bevorder deur vroeg soggens saam met die president op sy oggendstappies te gaan."
Guptas lankal landuit
2018-02-20"Oudpresident Jacob Zuma se vriend, die voortvlugtige Athul Gupta wat landwyd deur die polisie gesoek word, is al die begin van die maand uit die land uit."
Belgische huizen verspillen tonnen energie
2018-02-19"Een rechtstreeks gevolg van een jarenlang getolereerde bouwwoede is dat de huizen in Vlaanderen niet alleen gemiddeld groter zijn dan elders in Europa, ze blijken ook onvoldoende geïsoleerd te zijn. Direct resultaat hiervan is dat dit plekje aan de Noordzee het qua CO2-uitstoot niet goed doet."
Lang arm van die gereg gryp staatskapers
2018-02-16"Die net span al hoe stywer om diegene wat vir Suid-Afrika se korrupsie en staatskaping verantwoordelik gehou word in hegtenis te neem en aan die pen te laat ry."
Nuwe era vir Suid-Afrika met Ramaphosa
2018-02-15"Ramaphosa het ’n staande ovasie gekry toe hy na die podium stap om sy eerste toespraak as president van Suid-Afrika te hou. Hy het ’n beroep gedoen vir samewerking oor politieke grense heen en gesê daar moet groter respek wees vir die parlement as in die verlede."
Orgaandonatie: “Ja, tenzij”
2018-02-15"Alle volwassenen in Nederland worden voortaan automatisch geregistreerd als orgaandonor, tenzij ze expliciet hebben aangegeven dat niet te willen. Dat is de essentie van een wetsvoorstel dat op dinsdag 13 februari door de Eerste Kamer is aangenomen."
Overlijden kunstenaar Jef Geys
2018-02-14"Zopas raakte bekend dat kunstenaar Jef Geys op 83-jarige leeftijd overleden is. Hij staat bekend als een van de meest invloedrijkste Belgische kunstenaars sinds de tweede wereldoorlog."
Afrikaanse en Engelse leerders betoog saam vir Afrikaans
2018-02-14"Ontevrede ouers van minstens drie plattelandse dorpe in die Noord- en Oos-Kaap is woedend omdat hulle kinders nie meer in Afrikaans onderrig word nie. Sommige van die skole is oorwegend Afrikaans maar moet klaarkom sonder ’n Afrikaanse onderwyser."
Minister Jokkebrok stapt op
2018-02-14"Met een geëmotioneerde verklaring is Halbe Zijlstra dinsdag afgetreden als Nederlandse minister van Buitenlandse Zaken. Zijn positie was onhoudbaar geworden nadat uit een interview met de Volkskrant was gebleken dat hij jarenlang had gelogen over een bezoek aan de datsja van de Russische president Vladimir Poetin in 2006."
Totsiens Zuma!
2018-02-13"President Jacob Zuma se politieke lot is vanoggend in die vroeë oggendure verseël. Dit volg na ’n deurnag marathonvergadering van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) wat langer as twaalf uur geduur het."
Voorjaarstentoonstelling over Fernand Léger
2018-02-09"Kenners zijn het erover eens: de expositie over Fernand Léger die vandaag de deuren opent in BOZAR, het Paleis voor Schone Kunsten in Brussel, wordt één van de belangrijkste voorjaarstentoonstellingen dit jaar."