Interviews
Pauline Burmann: "Thami Mnyele Stichting laat Nederlanders anders naar Afrikaanse kunst kijken"
2020-03-12"Het is volgens Burmann heel belangrijk om tijdens een culturele uitwisseling naar de Afrikanen te luisteren om iets van Afrikaanse kunst te leren begrijpen. Een residency geeft deze mogelijkheid om in alle rust tot elkaar te komen."
Luna Paige: "Kuns maak nuwe wêrelde oop"
2020-03-11Op 14 Maart tree Luna Paige by die Toyota US Woordfees op, met musiek wat geïnspireer is deur die sosiopolitieke klimaat waarin alle Suid-Afrikaners tans leef. In 2020, meen sy, is dit tyd vir selfondersoek en vernuwing.
Ena Jansen se Soos familie / Bijna familie in woord en beeld by Toyota US Woordfees 2020
2020-03-10Beleef Ena Jansen se baanbrekersboek Soos familie / Bijna familie (Nederlandse vertaling) oor die rol van huiswerkers in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en letterkunde in woord én beeld by vanjaar se Toyota US Woordfees. Feesgangers kan kyk na ’n unieke kunsversameling (> 15 Maart 2020; rondleidings: 11 en 13 Maart 2020), byeengebring deur die Rupert Museum se direkteur, Robyn-Leigh Cedras, en Eliz-Marie Schoonbee, met van die oorspronklike werke wat in die boek gewys word.
Toyota US Woordfees 2020: My moeder se moeder se moedertaal
2020-03-10My Mother’s Mother’s Mother: South African Women’s Writing from 17th-Century Dutch to Contemporary Afrikaans is die grootste boek nóg oor Afrikaanse vroueliteratuur. Komende Donderdag 12 Maart gesels Anastasia de Vries met die skrywers Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk by die Toyota US Woordfees. Menán van Heerden gesels met Pieta oor die heel vroegste teks wat deur ’n vrou, in haar eie woorde, geskryf is, oor die navorsingsproses en vandag se vroulike trailblazers. Dineke Ehlers, vertaler van die ouer, voorheen meestal ongepubliseerde tekste in die boek, vertel meer oor die vertalingsproses en taalontwikkeling.
Toyota US Woordfees 2020: HemelBesem en Tilman Dedering vertel meer oor Nama-vryheidsvegter Hendrik Witbooi
2020-03-09Komende Woensdag 11 Maart gesels Albert Grundlingh by die Toyota US Woordfees met Simon "HemelBesem" Witbooi en Tilman Dedering oor die Nederlandse skrywer Conny Braam se biografiese roman Ek is Hendrik Witbooi. Menán van Heerden gesels met Tilman Dedering, ’n kenner veral oor die Duitse en koloniale geskiedenis van Namibië, en HemelBesem, ’n agterkleinseun van Hendrik, oor die Duitse en koloniale geskiedenis van Namibië en die Nama-vryheidsvegter Hendrik Witbooi.
Toyota US Woordfees 2020: ’n onderhoud oor Blues vir die wit man deur Fred de Vries
2020-03-06Andries Bezuidenhout gaan by vanjaar se Toyota US Woordfees (Stellenbosch) met Nederlander Fred de Vries oor sy boek gesels. Menán van Heerden vind meer by Fred uit oor Blues vir die wit man / Wiegelied voor de witte man.
Bloudruk vir ’n nog beter lewe by Toyota US Woordfees
2020-03-05"Die stuk is snaaks, maar ook intellektueel en terselfdertyd verskriklik selfbewus daarvan dat dit ’n toneelstuk is. Hierdie menige lae van interpretasies en betekenis werk ook nog in Afrikaans." Cliffordene Norton gesels met Stefan Benadé, vervaardiger van Bloudruk vir ’n nog beter lewe.
"’n Stukkie van my het nooit saam teruggekom nie"
2020-03-03"Die hoogtepunt lê in die feit dat ek braaf genoeg was om my eie pad te volg."
Lived experiences of people during a time of disaster and crisis
2020-03-02"The 2015 floods in Malawi really made me become interested in the role of disaster-affected states during disaster response, and especially in what was going on in these camps, how people were organising themselves, how they allocated the assistance that was given and what they did when no or not enough help arrived."
Bekroonde Belgiese digter "gelukkig en dankbaar" oor ontvangs van sy bundel in Afrikaanse vertaling
2020-02-27Het zingen van de wereld is Marc Tritsmans se twaalfde bundel. Telkens, in openbarende oomblikke in sy gedigte, wys die digter dat die wêreld veel meer aandag en respek van ons vra en verdien. Hy het Willem de Vries se vrae oor die bundel beantwoord.
Hugo en T’Sjoen deel insigte en nuus oor Claus se grootse werk Het verdriet van België, wat binnekort in Afrikaans verskyn
2020-02-26Die veelsydige Vlaamse meester Hugo Claus se roman en magnum opus, Het verdriet van België, verskyn binnekort in Afrikaans. Daniel Hugo verwys na die boek as die grootste uitdaging én hoogtepunt van sy vertaalloopbaan. Die hoogleraar Yves T’Sjoen van die Universiteit van Gent is nou betrokke by interessante programme oor Claus in Vlaandere en Suid-Afrika wat vir Mei rondom die vertaling beplan word en bied van sy insigte in hierdie meesterwerk. Hugo en T’Sjoen het Willem de Vries se vrae beantwoord.
Left out of the narrative – an interview with Loes Oudenhuijsen
2020-02-25"It is somewhat paradoxical to feel this freedom while studying women who are confronted with stigmatisation for choosing a certain freedom by not conforming to the sexual norms."
Louise Viljoen vertel van jonger geslag digters wat waag in Afrikaans
2020-02-24Die gerekende literator Louise Viljoen het aan Willem de Vries vertel van haar ervaring van die leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij in Gent wat sy onlangs beklee het, gee haar indrukke van die sesde Afrikaans-kollokwium, bekyk die gang van bande tussen Afrikaans en Nederlands, vertel van die werk van ’n jonger geslag Afrikaanse digters en kyk terug op meer as 40 jaar in die tuig as dosent.
Sjors van der Panne: "Zingen is voor mij een gevoelsding"
2020-02-19"Aan het eind van het gesprek keren we nog even terug naar Zuid-Afrika, het land van Laurika Rauch, en haar taal: het Afrikaans. Het is opmerkelijk dat hij op zijn laatste cd de Nederlandse vertaling opnam van 'Stille Waters' van Laurika Rauch."
België en Suid-Afrika: kulturele en akademiese uitwisseling/samewerking
2020-02-14Daar is tans opwindende kulturele en akademiese uitwisseling-/samewerkingsooreenkomste tussen Vlaandere en Suid-Afrika. Menán van Heerden gesels met Geraldine Reymenants, algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika.
Leiden-studie-uitruil: ’n onderhoud met Teneal Apollis
2020-02-12Teneal is tans besig met haar MA-graad by die Universiteit van Wes-Kaapland en doseer deeltyds in die Departement Afrikaans en Nederlands. Sy het in 2018 ’n studie-uitruil by Leiden Universiteit voltooi. Sy vertel vir Menán van Heerden meer oor haar ervaring.
Eerste studie van sy soort: kodewisseling onder Afrikaans-Nederlandse voorskoolse kinders
2020-02-12"Ek poog ook om die samewerkingsband tussen Afrikaans en Nederlands verder te versterk."
European Cultural Foundation: An interview
2020-02-10Menán van Heerden chats to Friso Wiersum about Europe as a cultural community and mobility programmes offered by the European Cultural Foundation.
The Norval Foundation: Where the visual arts and nature meet
2020-01-29"Our sculpture garden and purpose-built exhibition spaces are situated in a unique setting in the Constantia Winelands and offer visitors a multisensory experience."
De Graaff skryf eerste boek oor belangrike Griekwa-kaptein van 1800’s
2020-01-27In sy mees onlangse boek, Barend Barends – Die vergete kaptein van Danielskuil, fokus die historikus en joernalis Bart de Graaff op ’n belangrike figuur binne die noordelike grensgebied van die Kaapkolonie in die 1800’s. De Graaff het Willem de Vries se vrae beantwoord oor hierdie persoonlike reisverslag wat terselfdertyd ’n joernalistieke werk en geskiedenisboek is. Die bekroonde vertaler Daniel Hugo het die manuskrip uit Nederlands in Afrikaans vertaal.