Muziek
Lieke Joosen: "In mijn dromen bezoek ik Zuid-Afrika regelmatig"
2018-11-20"Op 12 en 13 december staat Lieke Joosen in theater De Roode Bioscoop in Amsterdam met haar debuutvoorstelling Ubuntu (Ik ben omdat wij zijn). Hierin wisselt ze bestaande Afrikaanse liedjes en toonzettingen van Afrikaanse gedichten af met eigen composities in het Afrikaans. Want hoewel Joosen Nederlands is, heeft ze in het Afrikaans haar stem gevonden."
"Om te kan sing soos jy gebek is": over Afrikaanse en Nederlandse "rymklets"
2018-11-19"Wie op vrijdag 9 november net na het middaguur het Zuid-Afrikahuis binnen zou zijn gelopen, zou klanken opvangen die daar niet vaak te horen zijn. Op dat moment vond namelijk het symposium 'Afrikaanse rymklets en de Nederlandse context' plaats."
Steffie le Roux op tournee door Nederland
2018-11-01Sinds zondag toert de Zuid-Afrikaanse zangeres Steffie le Roux door Nederland. Ze treedt op samen met sopraan Ann Robbert, pianist Lucas de Bruin en organist Dub de Vries. Met haar warme alt en sprankelende persoonlijkheid brengt Steffie le Roux wat Zuid-Afrikaanse zon in deze sombere Nederlandse herfstdagen.
Frazer Barry: "Stilte dra die geraas"
2018-10-31"Ons het dit verstaan as ’n taal van onderdrukking maar toe besef dit is ook onse taal. Ek dink en droom in die taal so ek kan netsowel daarin sing. Tydens apartheid was daar natuuurlik ’n openlike protes en skielik was daar hierdie ontwaking in die vorm van taal."
Symposium over rap, taal en identiteit: Afrikaanse rymklets en de Nederlandse context
2018-10-16Luister op 9 november tussen 12.00 en 14.00 uur (Zuid-Afrikahuis, Amsterdam) mee naar gesprekken over Afrikaanse rap, transnationale identiteit, de geschiedenis van het Afrikaans en waarom de Nederlandse context juist voor Afrikaanse rap een belangrijk podium biedt. Deelnemers zijn o.a. Aafje de Roest, Catherine Henegan, Frazer Barry, Jitsvinger, Lee Ursus en Vivien Waszink.
Frazer Barry: "Ik heb ervoor gekozen om Khoi te zijn"
2018-10-11"De komende maanden toert Frazer Barry, voorman van de Zuid-Afrikaanse band Tribal Echo, door Nederland. Samen met de Zuid-Afrikaanse actrice Bianca Flanders, de Nederlandse acteur Kees Scholten en de Nederlandse muzikant Jef Hofmeister maakt hij deel uit van de theatervoorstelling Krotoa – Eva van de Kaap. Aanleiding voor een gesprek over identiteit, taal en geschiedenis."
Riku Lätti: Vier monoloë oor Suid-Afrikaanse musiek uit ’n dakkamer in Amsterdam
2018-10-11"Riku Lätti was onlangs in Amsterdam, waar hy deelgeneem het aan die Festival voor het Afrikaans. Hier het die room van die Afrikaanse musiekbedryf hul vernuf op die verhoog ten toon gestel vir ons amperse taalgenote in die Lae Lande. Hy het die verhoog gedeel met Laurika Rauch, Sven Blumer, Churchil Naudé, Loki Rothman en nog vele ander musikante en sangers wat almal ’n beduidende rol speel in die ontwikkeling van die verskeidenheid klanke wat Afrikaans bied."
Groot feeste meet die "temperatuur" van die land
2018-10-08"Uiteindelik kom daar ook ’n 'samekoms' in die kunste onder die verskillende rasse en kulture in die land voor. Versoening, aanklag, spot, vernedering, uitdaging en pret is die onderwerpe wat oral in die kunste opduik. Dalk help die heersende kwaadwilligheid in die politiek om die kunste so te laat blom?"
Stefan Dixon oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-21"Die festival se organiseerders wil hierdie jaar try om die band tussen Vlaams, Nederlands en Afrikaans te versterk en ek dink ek is die enigste Suid-Afrikaanse musikant wat in België bly, aktief is in hulle musiekindustrie, die groter Vlaamse kunstenaars ken en hulle aan die organiseerders kan voorstel."
Klaas Delrue oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-21"Maar in 2013 was ik dus op reis in Zuid-Afrika en raakte ik ontzettend hard onder de indruk van de ongelooflijke rijkdom van het land, de veelzijdigheid, en ook wel de complexiteit natuurlijk. Het was de mooiste, meest indrukwekkende reis uit mijn leven."
Hannelore oor Festival voor het Afrikaans 2018: kyk ’n video-onderhoud
2018-09-18Die Belgiese sangeres en liedjieskrywer Hannelore praat met Naomi Meyer oor Hannelore se optrede by vanjaar se Festival voor het Afrikaans (wat 22–23 September plaasvind) in Amsterdam.
Churchil Naudé oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-13"Ek verkies om wat ek doen, woordkuns te noem. Die lyn tussen rymklets en gedigte is soms vaag en dit werk vir my, want daar is deesdae te veel mense wat jou in ’n boks wil gooi sodat hulle beter oor hulself kan voel. Rymklets is lankal nie meer ’n gier wat gaan oorwaai of ’n tendens wat met ouderdom vervaag nie."
Laurika Rauch oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-13"My werk is om suksesvol te kommunikeer met ’n gehoor, of ek nou in Afrikaans, my moedertaal, Engels of enige ander taal sou optree. Ek wil hoop dat daar ’n universele kwaliteit is aan dit wat ek doen waarby gehore kan aanklank vind – of hulle alles verstaan wat ek sing of nie."
Frazer Barry oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-11"Afrikaanse, Afrika-, Nederlandse en Vlaamse kunstenaars het groot komponente van hul tale as ’n gemene faktor. Interpretasie en aanbieding is ’n gebied waarop ons baie by mekaar kan leer. Dit is nie lekker om in isolasie te kuns nie. Mens sou graag wou glo dat ’n mens uniek is, maar die realiteit is dat al ons idees en dinge wat ons bereik, geïnspireer is deur iemand of iets anders. Ons staan op berge van informasie en ons is ewige sponse."
SIEP: Kom soos jy is, nie soos jy wil wees nie
2018-09-11"SIEP se ding is musiek. Taal is die voertuig en jong manne wat verlore raak in die maalkolk van ’n gebroke samelewing is die eindbestemming waar hy ’n verskil wil maak."
Jitsvinger: Taaltruuks en die reine waarheid
2018-08-16"Luister jy na sy twee albums en lees jy die talle artikels oor sy doen en late in die musiekbedryf, kan ’n mens nie anders as om hom te sien as ’n rustige en kreatiewe siel wat die vyande van vredeliewendheid se linies oorsteek en terugrapporteer, notaboek in die hand en sy nine-mil weer terug in sy skede."
Persbericht: Afrovibes 2018: LAND
2018-08-10Het Afrovibes-festival viert van 4 t/m 14 oktober haar 15e jubileum! Jonge makers en gevestigd talent op het gebied van theater, dans, muziek, poëzie, film en design komen uit Afrika naar Nederland. Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht, Den Haag en Rotterdam in de verschillende theaters maar ook op locaties in de publieke ruimte. Afrovibes laat moderne, actuele en vernieuwende kunst uit grootstedelijk Afrika zien en verbindt dit werk en de makers ervan met jonge Nederlandse kunstenaars.
Laurika Rauch: Vakvrouw met een onsterfelijk oeuvre
2018-08-06"Laurika Rauch staat al jaren aan de top van het Afrikaanse muziekbedrijf. Haar naam is onlosmakelijk verbonden met hits als 'Op Blouberg se strand', 'Lisa se klavier', 'Stille waters', 'Blou' en 'Stuur groete aan Mannetjies Roux'. Haar fans komen uit alle lagen van de Afrikaanstalige gemeenschap: arm en rijk, wit en bruin, jong en oud."
Riaan Nieuwenhuis dokumenteer sy lewe deur klankopnames
2018-08-01"Liriek of te not, die uiteenlopendheid van die klanke wat hy skep, is soos ’n taal wat nog nie ten volle opgeteken is nie. Dit is nie Frans nie, dit is nie ’n dialek uit die Suide van Amerika nie, dit is nie cockney-Engels nie en dit is nie Russies nie. Dit is Debussy, dit is blues, dit is Black Sabbath en dit is ’n balaika (Russiese snaarinstrument)."
God praat Afrikaans met HemelBesem en Raj Mohan: ’n teaterresensie
2018-07-23"Die gehoor word herinner aan Afrikaans se kulturele bande met Nederlands, en Afrikaans se oorsprong uit Nederlands, maar ook dat Afrikaans ’n taal uit eie reg is. Afrikaans is ’n taal vir almal wat hom praat. ’n Taal van vele fasette. HemelBesem wil die idee afbreek dat Afrikaans net vir die Afrikaner is, dat dit ’n taal net vir wit mense is."
