Meest recent

Universiteite kry sterk teenstand oor verpligte inenting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-22

"Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde (SAFTU) het sy steun gegee aan studente wat teen verpligte inenting by die UV betoog. Dit nadat die studente die strate ingevaar het uit protes teen die universiteit se inentingsbeleid."

Vra die veearts: Vlooimedikasie

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-02-21

Amanda skryf: "Ek het Sondagmiddag vir my hond vlooimedikasie gegee, maar teen Maandagmiddag het hy nog steeds gekrap en daar was nog steeds vlooie op hom." Lees Marianne se antwoord.

Press release: Women in the struggle (Episode 2): Writing new canons towards healing

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2022-02-21

"Black feminism, and many other subjects on the broad grid of intersectionality deserve their own airing time. It was not hard to find other inspired academics and cultural producers to join the bandwagon in this series."

Nelson Mandela se huis word ’n luukse hotel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-18

"Die hotel se webwerf beloof om elke ervaring onvergeetlik te maak. Die gaste sal in elke kamer iets persoonlik van Mandela se lewe ervaar, insluitend foto’s en briewe van belangrike herinneringe van Madiba se lewe, sowel as subtiele verwysings na sommige van die historiese oomblikke waarby hy betrokke was."

ANC voer glo “haatveldtog” teen Afrikaanse kinders en skole

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-17

"Volgens AfriForum is dié wetsontwerp deel van die ANC-regering se haatveldtog teen Afrikaanse kinders en skole."

“Naar het nieuwe normaal”

Milton Webber In het nieuws 2022-02-16

"België en Nederland versoepel koronamaatreëls; vragmotorbetogers misluk in hulle pogings om Den Haag en Brussel lam te lê; en tronkstraf bepleit vir diegene wat gays wil ‘genees’."

Beswaarde NGK-lidmate wil eie sinode stig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-16

"Die groep konserwatiewes sê hulle sal bid vir die kerkleiers, predikante en teologiese dosente, wat, volgens hulle beskouing, in die waan van die tydsgees leef en hulle nie meer ten volle beywer vir die eer van God nie."

Vra die veearts: Husky hardloop nou op drie bene

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-02-15

Denise skryf: "My husky hardloop die afgelope paar dae op drie bene. As jy aan haar been raak, meer nader aan die knie en ondertoe, byt sy. Wat kan ek gebruik?" Lees Marianne se antwoord.

Ingrid Winterbach en Nederlandse vertaler gesels oor Die troebel tyd

Willem de Vries Zuid-Afrikahuis 2022-02-15

Die Nederlandse vertaling van Ingrid Winterbach se voorlaaste roman, Die troebel tyd, is onlangs bespreek as deel van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se reeks oor Afrikaanse skrywers en boeke, Boeken uit het Huis (in samewerking met die Taalunie). Margriet van der Waal, hoogleraar verbonde aan die Universiteit van Amsterdam en die Ryksuniversiteit Groningen, tree gereeld as gespreksleier op vir Zuid-Afrikahuis-gesprekke. Sy het met Winterbach en die Nederlandse vertaler van die roman, Robert Dorsman, gesels. 

Moeder van alle oorloë dreig oor moedertaal by skole

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-15

"Solidariteit se bestuurshoof, Dirk Hermann, sê dit gaan die moeder van alle gevegte wees. Hy het op Facebook gesê aan die een kant moet hulle kliphard veg om die staat se kaping van skole te keer."

Persbericht: Nederlands voor beginners | Twee kortkursusse: Nederlands vir beginners

Voertaal Academisch 2022-02-14

Die volgende twee kortkursusse 'Nederlands vir beginners' begin in April aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied. Vir beide kursusse word ’n intermediêre vlak van Afrikaans van kursusgangers verwag, aangesien Afrikaans en Nederlands met mekaar gekontrasteer gaan word.

Press release: JOMBA! partners with UK’s LDIF2022 Festival

Voertaal Festivals 2022-02-14

"All of us have been dancing; in our kitchen and in our bedrooms and this festival celebrates these everyday sites of possibility as we move our bodies."

Press release: Zeitz MOCAA releases a commemorative publication Home is where the art is

Voertaal Kunst 2022-02-14

"Like its exhibition counterpart, Home is where the art is, the book, has been curated into five thematic sections that give insight into the experience of lockdown: relations, the garden, outside, inside and time. Through imagery and text, each theme is explored in varied dimensions."

Vra die veearts: My hond eet nou wortels

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-02-14

Cornelia skryf: "Ek het ’n chihuahuahondjie. Nou het sy van gister af kwaai begin rou wortels eet. Sy wil nie ophou eet nie. Sy soek aanhoudend nog." Lees Marianne se antwoord.

Persbericht: De imaginaire Sjaalmanpapers

Voertaal Literatuur 2022-02-11

Jacqueline Bel en René van Woudenberg ontvangen in een reeks lunchbijeenkomsten gasten uit en rondom de VU die iets vertellen over en naar aanleiding van die imaginaire Sjaalman papers. In september 2022 wordt de serie, die loopt tot de zomer van 2023, voortgezet.

Persbericht: Uitnodiging webinar Internationale Moedertaaldag 2022

Voertaal Over taal 2022-02-11

Ter gelegenheid van de Internationale Moedertaaldag op 21 februari organiseren de Taalunie, de UNESCO-commissies van Nederland, Vlaanderen en Suriname, de Nationale Taalraad Suriname, het Regionaal Informatiecentrum van de Verenigde Naties voor West-Europa, het Informatiecentrum van de Verenigde Naties voor het Caribisch gebied, en Drongo hierover  daarom een live webinar.

Voertaal: Twee continenten, twee scholen

Voertaal Nieuwsbrief 2022-02-11

Voertaal: Twee continenten, twee scholen

Sataniese Kerk is die duiwel in ná grumoord op kind

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-11

"Volgens die Sataniese Kerk is elkeen verantwoordelik vir hul eie dade en moet onder die gevolge daarvan ly. Die Suid-Afrikaanse Sataniese Kerk sê hulle hoop dat geregtigheid seëvier en dat die moordenaar met die volle gesag van die wet gestraf sal word."

Nóg ’n voormalige hoëprofiel-DA-politikus soek groener weivelde by ActionSA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-02-10

"Die voormalige Oos-Kaapse DA-leier en gewese burgemeester van Gqeberha, Athol Trollip, is die tweede oud-DA-burgemeester wat die afgelope jaar by ActionSA aangesluit het."

Oekraïne, kindersterftes, seksuele teistering, seiljagte en inflasie

Milton Webber In het nieuws 2022-02-09

"Premier Mark Rutte van Nederland was verlede week op besoek aan Oekraïne; ’n vyfjarige kleuter is Maandag op ’n treinspoor dood; twis oor ’n brug wat tydelik uitmekaargehaal moet word om plek te maak vir ’n nuwe seiljag van Jeff Bezos; nóg ’n bekende bedank weens beweerde seksuele teistering; en inflasie styg in Nederland."

Verified by MonsterInsights
Top