Meest recent

The impact of Bo-Kaap gentrification: an interview with Aidan Africa

Menán van Heerden, Aidan Africa Academisch 2022-07-11

"Heritage protection can at best protect the symptom of gentrification (eg by preserving the unique design of the Bo-Kaap’s homes), but it is much less able to protect the very life of the neighbourhood …" Menán van Heerden chats to UCT masters student Aidan Africa about his honours research, "Sense of place: Gentrification experiences of Bo-Kaap’s long-term residents".

Bekroonde skrywer Antjie Krog word Offisier in die Orde van die Kroon (België)

Menán van Heerden Actueel 2022-07-08

Op ’n koue wintersaand in die Kaap het die Belgiese ambassadeur, Didier Vanderhasselt, die titel Offisier in die Orde van die Kroon (België) aan die Suid-Afrikaanse skrywer, Antjie Krog toegeken. Bekende gesigte het hierdie gesellige geleentheid (vir ’n verandering sonder maskers!) by die Centre for the Book te Kaapstad op 7 Julie 2022 bygewoon. Menán van Heerden vertel meer.

Het die nag vir Suid-Afrika aangebreek?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2022-07-08

"Hier sit ons nou, almal tesame, arm en ryk, sonder aansiens des ras, geloof of geslag, gyselaars van die oorblyfsels van staatskaping en voortgesette ondermyning van enige poging om herstelwerk te doen."

Beurtkrag het verwoestende uitwerking op die ekonomie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-07-08

"Busi Mavuso, uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa, sê daar is net een manier om te verseker dat die land nie weer sulke gebeurtenisse in die gesig staar nie en dit is om die bronne van elektrisiteit in Suid-Afrika te diversifiseer."

Voortdurende protesaksie, moordverdagtes, en die dood van ’n reus

Milton Webber In het nieuws 2022-07-07

"Nederlandse boere is steeds woedend oor die besluit dat stikstofproduksie in sommige dele verminder moet word en versper weer hoofroetes; nóg verdagtes aangekeer vir die moord op Peter R de Vries; Noord-Holland en die Nederlandse Bank bied verskoning aan vir slawerny; ’n Belgiese welsynswerker is al vyf maande agter tralies in Iran; en die skrywer Remco Campert is op 92 oorlede."

Cele onder skoot na woede-uitbarsting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-07-07

"Cameron het Cele verder die harnas ingejaag toe hy hom nooi om sonder sy lyfwagte en deftige motor self op grondvlak te gaan kyk wat in die townships aangaan ten opsigte van misdaad en om die gebrek aan polisiëring eerstehands te aanskou. Nadat Cameron sy kommer oor die hoë misdaad in Gugulethu uitgespreek het, het Cele hom aangesê om stil te bly en te gaan sit."

Cradock, ’n klein oase om te ervaar

Izak de Vries Reizen 2022-07-06

"’n Hele aantal ontwikkelaars begin die waarde sien van beleggings op die platteland. Jy kan soms in so ’n dorpie ’n hele straat koop vir die prys van ’n huis in die stad."

Geen perde in die Perdeberg, maar hope ander dinge om te geniet

Maryke Roberts Reizen 2022-07-06

’n Paar dae in die vlaktes van die Swartland sowat ’n uur of wat uit die Kaap, is net die regte ding vir koel wintersdae. Kaggels, kuiers en kos saam met bekroonde wyne, is mos nou ontspan, skryf Maryke Roberts.

DA ruk op na Lesufi se kantoor om oor onderwyswet te betoog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-07-06

"Die regering se voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) het Dinsdag weer onder skoot gekom toe die DA daarteen betoog het by die kantore van die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi."

Suid-Afrika wemel van fopnuus en vals inligting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-07-05

"Suid-Afrikaners word oorval met fopnuus en vals inligting wat op aanlyn platforms versprei word."

Persbericht: Ingrid Jonker – Boeken uit het Huis (13)

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2022-07-04

Op donderdag 25 augustus wordt tijdens Boeken uit het Huis Ingrid Jonker. Het kind is niet dood gepresenteerd, de Nederlandse vertaling van de biografie over Ingrid Jonker door Petrovna Metelerkamp. De boekpresentatie valt samen met een tentoonstelling over Ingrid Jonker in het Literatuurmuseum in Den Haag. Het materiaal voor de tentoonstelling is afkomstig uit de nalatenschap van Gerrit Komrij.

Opposisiepartye eis spoedige optrede na Zondo-verslag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-07-01

"ActionSA en die DA het die afgelope week albei laat blyk dat hulle nie daarvoor te vinde is dat daar langer gesloer word om die moontlike skuldiges aan die pen te laat ry nie."

Voertaal: Retourvloten

Voertaal Nieuwsbrief 2022-06-30

Voertaal: Retourvloten

Kunsroof, ’n stinkstorie oor stikstof en die koning ry trein

Milton Webber In het nieuws 2022-06-30

"Vier rowers het Maandag helder oordag ’n kunsbeurs in Maastricht beroof; Nederlandse boere is woedend oor die kabinet se stikstofbeleid; minstens een persoon is dood toe ’n tornado deur Zeeland getrek het; die pandemie hou steeds hospitale besig; en Nederlandse koningspaar besoek Oostenryk."

Een regenjasje voor de haiku

Hendrik-Jan de Wit Literatuur 2022-06-30

"Elke liefhebber van haiku lezen of schrijven, kent Matsho Bashõ (1644-1694). De Japanse haikuschrijver uit de 17e eeuw geldt als de uitvinder en de grote inspiratiebron voor haiku. Hij heeft de moderne haiku ontwikkeld uit de aloude hokku, het begin van een renga, een kettinggedicht dat wel honderden regels kon bevatten. In deze bespreking spel ik het enkelvoud en meervoud van haiku, renga, senryu en haibun hetzelfde, zoals in het Japans."

Optrede geëis na tieners se dood in taverne

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-06-30

"Koolstofmonoksied is ’n kleurlose, reuklose giftige gas wat ook geen smaak het nie. As jy dit inasem, kan dit jou doodmaak, veral as jy aan hoë vlakke blootgestel word."

Onwettige stakers dwing Eskom op sy knieë

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-06-29

"By fase 8, skat Eskom, sal die gemiddelde Suid-Afrikaner vir 50% van die tyd van krag voorsien word, met verbindings wat vir 12 uur uit elke 24 afgeskakel is."

Ramaphosa wil ’n nuwe blaadjie omslaan

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-06-28

"Dit is moeilik om te dink dat enige president in enige demokrasie so ’n skerp beoordeling deur die land se hoofregter van sy integriteit en vermoë kan oorleef. Die vraag is egter wie neem oor as Ramaphosa dit nie oorleef nie."

Aus Tebza speel harte warm op die Nasionale Kunstefees

Izak de Vries Muziek 2022-06-27

"Aus Tebza is die verhoognaam van Tebogo Sedumedi, wat in Krugersdorp grootgeword het. Sy het op 15-jarige ouderdom reeds geweet dat sy eendag haar eie groep wou lei, maar het eers haar skoolgeld betaal deur vir 12 jaar vir Hip Hop Pantsula (ook bekend as HHP) die baskitaar te laat brom."

Eeue oue joernaal onthul geheime van Nederlandse retoervlote

Jean Oosthuizen Geschiedenis 2022-06-24

"Deur middel van hierdie geskiedkundige joernaal wat eeue lank onder die stof begrawe gelê het, kon Sleigh onder andere vasstel watter skip die draer was van die verwoestende epidemie van kinderpokke wat in die Kaap uitgebreek het."

Verified by MonsterInsights
Top