Meest recent
Suid-Afrika het vier van die wêreld se onveiligste stede
2022-05-31"Latyns-Amerika is geïdentifiseer as die wêreld se misdaadbrandpunt, met 62 van die 100 mees riskante stede. Agt hiervan, insluitend Chihuahua, Medellín en San Salvador, teken die hoogste moontlike risikotellings aan. Misdaadrisiko’s neem ook toe in die VSA, merk die studie op."
Willem-Alexander in een Duizend-en-één-nacht
2022-05-30"Aan de vrijwilliger van de boekenafdeling in de Zwolse kringloopwinkel overhandigde Rodaan Al Galidi het eerste exemplaar van zijn nieuwe roman De onbekende belevenissen van prins Willem-Alexander. Het was een bedankje voor alle boeken en tijdschriften over het koninklijk huis die ze voor hem apart had gelegd. Zo kon hij onderzoek doen naar het onderwerp van zijn roman: de jonge jaren van de kroonprins Willem-Alexander Claus George Ferdinand van Oranje."
Persbericht: Boekpresentatie Commandeur van de Kaap door Joyce Bergvelt
2022-05-27"Commandeur van de Kaap vertelt het verhaal van Simon van der Stel, commandeur en later gouverneur van het zeventiende-eeuwse Kaap de Goede Hoop. Het idyllische, door wijngaarden omgeven Stellenbosch is naar hem vernoemd."
Regter gaan rassisme by US ondersoek
2022-05-27"As deel van die ondersoek na voorvalle van rassisme wil die universiteit hê die kommissie moet in hulle verslag ook aanbevelings maak hoe om ’n kultuur van diversiteit, gelykheid en insluiting te verbeter."
Inperking het haar nie laat ophou reis nie
2022-05-26"Ek is van nature nuuskierig en ook op fisiese reise gesels ek graag met plaaslike mense. Op die virtuele reis sien jy jou vordering op die kaart, en kan jy ook beeldmateriaal kry van waar jy is. Dikwels het ek ook van die plekke gegoogle vir meer inligting en foto’s."
Irma: ’n interkulturele en multidissiplinêre gesprek oor identiteit in kuns
2022-05-26"Irma is ’n akademies-kreatiewe oefening tussen die teatermakers Eva Bartels (Nederlandse teatermaker) en Iman Isaacs (Suid-Afrikaans van Kaap-Maleise herkoms). Irma, wat in Mei by Artscape opgevoer was, maak deel uit van Bartels se globale ondersoekreis waartydens sy beplan om tien teaterwerke oor tien vrouekunstenaars te maak. Isaacs se bevraagtekenende teenwoordigheid oor hoekom daar op 'nog ’n wit kunstenaar' gefokus moet word [...], word sonder enige eufemismes op die voorgrond geplaas. As ’n gevolg fokus die produksie grootliks op Stern se blik op die randfiguur (Bahora girl, Arab priest, African figure with blue headress, Maid in uniform, om net ’n paar te noem) en word Stern se posisionering as ’n buitestander tot hierdie lewens wat sy skilder, beklemtoon."
Press release: Eswatini author Ntsika Kota is Africa winner, 2022 Commonwealth Short Story Prize
2022-05-26The judge representing the African region, Rwandan publisher Louise Umutoni-Bower, says "and the earth drank deep" is a universal story, one that reaches across cultures and generations.
Multimiljoenêr dalk volgende week platsak
2022-05-26"Iewers in Suid-Afrika loop daar ’n potensiële multimiljoenêr rond wat onbewus is van sy rykdom (wat meer as R20 miljoen werd kan wees), maar wat dalk teen volgende week nie ’n sent daarvan sal hê nie."
Personeeltekorte, aappokke, wol, koraalriwwe en stambome
2022-05-25"Reisigers moes Maandag opnuut ure lank by Schiphol-lughawe in toue staan weens ’n gebrek aan personeel, en treindienste in België is ingekort om dieselfde rede; aappokke ook in België en Nederland; Nederlandse boere sukkel al hoe meer om van hul wol ontslae te raak; nuwe hoop vir koraalriwwe; en Beethoven is ’n nefie ryker."
Optog teen minister se “totale aanslag” teen Afrikaans
2022-05-25"Die uitvoerende hoof van die ATM, Michael Jonas, het in ’n verklaring bevestig dat Mthethwa op 10 Maart 2022 in Pretoria gesê het dat die ATM se naam moet verander."
Ramaphosa vra reguit, eerlike gesprek oor rassisme
2022-05-24"Om rassisme te beëindig gaan nie net oor die verandering van houdings nie; dit gaan ook oor die verandering van die materiële toestande wat vandag nog swart en wit Suid-Afrikaners skei."
Handevat vir goeie hoop, 370 jaar ná Van Riebeeck
2022-05-23"Bruin mense kan tog na hulself omsien, dinge vir hulself doen. Hulle het nie die 'baas' se beterweterigheid of beste praktyke nodig nie. ’n Mens móét begrip vir die agterdog hê: Ons almal is immers goed vertroud met die land se geskiedenis – en dit strek tot by die aankoms aan die Kaap de Goede Hoop op 6 April 1652 van Jan van Riebeeck en sy VOC-geselskap. Maar wat is die geskiedenis tog?"
Nóg ’n skandaal tref die Universiteit Stellenbosch (US)
2022-05-20"Die slagoffer is tans veilig en ontvang versorging. Sy het Woensdag ’n klag van verkragting teen die oortreder by die SAPD aanhangig gemaak. Die SAPD het haar na die Stellenbosse provinsiale hospitaal vergesel, waar sy ondersoek is en ook die nodige medikasie, sorg en primêre berading ontvang het."
Minister in spervuur oor vlag- en Taalmonument
2022-05-19"Wat die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl betref, is die minister volgens die DA reeds besig met ’n proses om die 'Afrikaans' te probeer verwyder uit die Afrikaanse Taalmonument en -museum in die Paarl se naam."
’n Vragskip verdwaal in ’n woonbuurt; die media; die pandemie; en die droogte
2022-05-18"’n Vragskip saai verwoesting toe dit in ’n woonbuurt invaar; ’n tonnel op die A4-snelweg is Maandagoggend gesluit omdat die twee toesighoudende operateurs siek was; Nederlanders is deesdae positiewer oor seksuele minderhede; die omstrede TV-persoonlikheid Johan Derksen is weer terug op die kassie; die hoofaanbieder van Podium Witteman tree uit; kenners meen die Covid-pandemie is nog lank nie verby nie; maskers is nie meer nodig aan boord van Nederlandse vlugte nie; die droogte het die owerhede genoop om in te gryp; en koningin Máxima verjaar."
Kakofonie van stemmen in veelkleurigheid
2022-05-18"Alle vogels zingen zoals ze zijn gebekt: die samenzang laat de prismatische schittering zien in het culturele leven van een taalgebied. Auteurs die literaire tradities, idiomen en beeldengrammatica’s uit andere talen en culturen integreren in of als klankbord aanwenden voor het literaire werk dat in het Nederlands wordt aangeboden, de evidentie zelve, zijn de verpersoonlijkingen van de kleurenrijkdom die iedere literatuur bepaalt."
Persverklaring: Bekendstelling van Kortpad-Afrikaans
2022-05-18Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en African Sun Media nooi u graag uit om die boekbekendstelling van Kortpad-Afrikaans by te woon.
Vinnige optrede geëis na urineringsvideo by Universiteit Stellenbosch
2022-05-18"Volgens die petisie was die student, wat as Theuns du Toit geïdentifiseer is, se optrede duidelik ’n rasgedrewe aanval."
"Proeven van onderzoek" – een online seminar van Samespraak
2022-05-18Almal is welkom om op Donderdag 19 Mei via Zoom in te skakel vir ’n lesing deur prof dr Yves T'Sjoen. | Iedereen is welkom om op donderdag 19 mei via Zoom in te schakelen voor een lezing van prof dr Yves T'Sjoen.