Meest recent

Diamante of as op 9 Mei?

Izak de Vries Meningen 2022-05-09

"Die datums 8 en 9 Mei was vir jare lank dae van verligting, maar in 2022 het 9 Mei skielik ’n skrikdag geword; iets wat dalk geëggo word in Wajda se film."

Verliefd op de knobbelzwaan

Hendrik-Jan de Wit Literatuur 2022-05-09

"We zien dus hoe de oude mythes nog altijd voortleven in onze hedendaagse verhalen. De zwaan is meer dan zomaar een vogel, maar het dier zorgt wel voor allerlei beeldvorming die niet klopt."

Voertaal: Jou blougroen stad

Voertaal Nieuwsbrief 2022-05-06

Voertaal: Jou blougroen stad

Persbericht: Boeken uit het Huis (12): René Appel in gesprek met Louis Krüger

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2022-05-06

Op donderdag 19 mei gaat niemand minder dan de Nederlandse bestsellerauteur en taalkundige René Appel in het Zuid-Afrikahuis met Louis Krüger in gesprek over zijn nieuwe roman. U kunt dit evenement live bijwonen of volgen via YouTube.

Moderne verhoudings in Anne+

Izak de Vries Film 2022-05-06

"Anne se pa vra basies om verskoning dat hy nie die opvoeding gebied het wat sy dogter graag sou wou gehad het nie, maar hy wys haar dan ook daarop dat die verlede reeds geleef is: Sy wat Anne is, moet nou haar eie besluite neem in die lig wat sy om haar het."

Lokalisering in een globaliserende wereld

Yves T’Sjoen Academisch 2022-05-06

"Globalisering is veel méér dan een (ver)taalslag, of de verengelsing. Het gaat strikt gesproken om méér dan alleen taal. We vergeten soms dat denkbeelden, perspectieven, zienswijzen en een genuanceerde manier van spreken ook deel uitmaken van een discours."

Regsgeveg oor Covid-regulasies het begin

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-05-06

"Volgens Solidariteit se verklaring is die nuwe gesondheidsregulasies onregmatig en irrasioneel. Daarom het hulle met ’n regsproses begin."

The Commonwealth Short Story Prize 2022: an interview with Ntsika Kota

Naomi Meyer, Ntsika Kota Literatuur 2022-05-05

"The spark of the idea ignited spontaneously one afternoon while my mind was wandering away from the task in front of me. A question popped into my head: 'Who was the first serial killer?'"

Twis oor gesondheidsregulasies na ou regulasies verstryk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-05-05

"Dit wat gepubliseer is, is veel minder drakonies as die oorspronklike idees wat ter tafel gelê is."

Ask the vet: Which cat litter is good for the environment?

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-05-05

Greame writes: "I’m about to get a new kitten. I live in a flat, so she has to use a litter box. My previous cat used silicone litter, but I want to know whether it’s good for the environment or whether something else would be better?"

Storms op TV en energiekwessies

Milton Webber In het nieuws 2022-05-04

"Ook Nederland sukkel met kragvoorsiening maar ’n nuwe hittebattery bied moontlik ’n skoon oplossing; nóg ’n storm oor onaanvaarbare gedrag op TV; ’n Russiese olietenkskip die hawe geweier; chaos op Schiphol; geen maskers meer in Belgiese vliegtuie nie; en geen einde aan voëlgriep-epidemie nie."

Persverklaring: Carina van der Walt spreek die Orde van den Prince toe

Voertaal Kalender 2022-05-04

Die Orde van den Prince se volgende byeenkoms gaan ’n buitengewone ervaring wees met as spreker die digter Carina van der Walt uit Tilburg. Sy het haar Afrikaanse wortels behou en gee dit gereeld water en kompos. Sy doen nou ’n blitstoer deur Suid-Afrika om haar werk bekend te stel.

#cocreateSANL: Die ontwerp van blougroen stede

Izak de Vries Meningen 2022-05-04

"’n Blougroen stad ondervang beide die blou aspek natuurlike water en die groen aspekte, wat die natuur, besparing, hergebruik en hersirkuleer insluit."

Oorlog in Oekraïne gaan Suid-Afrikaners se sakke ruk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-05-04

"Die Oekraïne-oorlog sal voedsel- en brandstofpryse in Suid-Afrika verder opjaag, sê die DA-leier John Steenhuisen wat in Oekraïne aangekom het. Hy sê Suid-Afrika moet harder begin druk vir vrede en ’n einde aan die konflik tussen Rusland en Oekraïne."

Persbericht: Kurt Darren en Dewald Wasserfall geven concert in Nederland

Voertaal Kalender 2022-05-03

"Echter, de meeste optredens zijn toch wel door Kurt Darren verzorgd. Want naast veel Zuid-Afrikanen komen er ook opvallend veel Nederlanders naar zijn optredens kijken."

Vra die veearts: Jack Russell sit in die reën

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-05-03

Petro skryf: "My Jack Russell is 17. Die probleem is as dit wanneer dit reën, gaan sy uit en sit in die stormreën. Wat sal dit wees? Ons verstaan nie."

Koning van de Nederpop: In memoriam – Henny Vrienten (1948–2022)

Hendrik-Jan de Wit Meningen 2022-04-29

"Nederland is in een paar dagen tijd 2 zangers van het Nederlandse lied verloren. Na Jan Rot, bereikte maandag 25 april het bericht dat de zanger, componist en muzikant Henny Vrienten is overleden op 73-jarige leeftijd. Hij was al langere tijd ziek."

Minister waarsku oor bestuurslisensies wat verval

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-29

"Meer as ’n miljoen Suid-Afrikaners se bestuurslisensiekaarte het verval en moet binne ’n week hernu word."

SA skiet nog ver te kort na 28 jaar se demokrasie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-28

"Suid-Afrikaners het Woensdag 28 jaar van demokrasie gevier, maar almal in die land is dit eens dat die land van melk en heuning wat beloof is, steeds net ’n droom is."

Musici van die Oos-Kaap bekoor saam met Richard Cock

Izak de Vries Muziek 2022-04-27

"Cock is ook betrokke by verskeie liefdadigheidsaksies. Talle van sy konserte word gebruik om fondse vir ’n groot aantal projekte in te samel. Besoekers aan Suid-Afrika kan gerus enige konsert van Richard Cock bywoon. Dit is wêreldklas."

Verified by MonsterInsights
Top