Meest recent

Persverklaring: Landluisteraar deur Carina van der Walt by NALN

Voertaal Kalender 2022-04-05

Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n poësieprogram, aangebied deur Carina van der Walt uit haar digbundel Landluisteraar, op 11 April 2022 om 18:00 by NALN.

Rooibostee, awê en oepsies

Menán van Heerden Cultuur 2022-04-04

"Is ontasbare kultuurerfenis ’n grafiese uitbeelding van ’n volstruis op die logo van ’n restaurant in Amsterdam wat jy móét afneem want dit herinner jou aan huis? Of in Lissabon graffiti wat die Afrikaanse woord 'bok' in het, waarvan jy ook ’n foto neem? Is dit iemand wat oorkant jou in ’n stil trein op pad York toe in Engeland ná ’n foon-oproep vir jou in Afrikaans vra: 'Is jy van die Kaap?'"

Je had Hella Haasse géén biografie gegund

Ingrid Glorie Literatuur 2022-04-01

"Als tiener was ze het gelukkigst als ze kon lezen en schrijven. En ook toen ze volwassen was, bleek het echte leven niet te kunnen tippen aan de vertolking ervan in boeken en muziek. Dit verklaart de ondertitel van Truijens’ biografie: Leven in de verbeelding."

Vra die veearts: Sal entstof teen katgriep help?

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-04-01

Henro skryf: "My klein hondjie makeer iets en ek weet nie wat nie. Hy het sy inspuiting laas week en Vrydag gehad, maar steeds is ek bekommerd dit kan katgriep wees. Sy boetie is Dinsdag oorlede aan katgriep." Lees Marianne se antwoord.

Zuma se Stalingrad-trein se stoom is op

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-04-01

"Die Hoogste Hof van Appèl het Donderdag vier petisies van Zuma teen sy vervolging met koste van die hand gewys. Zuma wou hê dat die staatsadvokaat, Billy Downer, hom aan die saak moet onttrek omdat hy glo bevooroordeeld teenoor Zuma is. Die oudpresident wou ook hê dat getuies geroep moet word om sy bewerings te staaf dat die staat onregverdig teenoor hom optree."

Ramptoestand word dalk volgende week beëindig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-31

"Die publiek het tot môre (Vrydag 1 April) geleentheid om kommentaar te lewer op die voorgestelde regulasies voordat dit finaal in die Staatskoerant gepubliseer word en die huidige regulasies herroep sal word."

Poetin se aggressie raak steeds die Lae Lande

Milton Webber In het nieuws 2022-03-31

"Die Russiese inval word steeds in die Lae Lande gevoel; somertyd word ingevoer; skraagdosisse teen Covid; ’n motorongeluk eis twee lewens; en groot skade ná ’n brand in ’n historiese kasteel."

Prettige paradys in die Paarl

Maryke Roberts Culinair 2022-03-30

"Dis daar waar ons by Jacus Marais, die wynverkoopsbestuurder, hoor dat die landgoed eintlik ’n ware Aspoestertjie-verhaal is: Brookdale was eens oorgroei en verwaarloos. Die Rudd-familie van die Verenigde Koninkryk het die eiendom se potensiaal raakgesien en die 67 hektaar in 2015 gekoop."

Zuma en 20 beweerde staatskapers aangekla

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-30

"’n Yslike dossier met talle bekende name, waaronder dié van Jacob Zuma, is deur Solidariteit saamgestel van mense wat volgens hulle strafregtelik aangekla moet word."

Persbericht: Presentatie Lockdown Max Havelaar

Voertaal Kalender 2022-03-29

Op 4 april 2022 presenteert Prinses Laurentien de handgeschreven "lockdown editie" van Max Havelaar op de Vrije Universiteit Amsterdam (VU). Tegelijkertijd komt deze unieke editie ook digitaal beschikbaar op de website van de VU-bibliotheek.

Vrae oor Suid-Afrika en Rusland se vriendskap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-29

"Verskeie opposisiepartye en kommentators beskuldig die regering daarvan dat hulle op ’n diplomatieke ramp met veral Westerse lande afstuur weens hulle huiwering om ’n sterk standpunt in te neem oor Rusland se inval in Oekraïne."

Voertaal: Breytenbach bij Sasnev

Voertaal Nieuwsbrief 2022-03-25

Voertaal: Breytenbach bij Sasnev

Durende waardering en wedersydse betrokkenheid kenmerk Breytenbach se bande met Lae Lande

Willem de Vries Meningen 2022-03-25

Breyten Breytenbach se dekades lange en wedersyds verrykende bande met Vlaandere en Nederland was op Saterdag 19 Maart 2022 by die Sentrum vir Nederland en Vlaandere (Sasnev) in Kaapstad die onderwerp van ’n vraaggesprek wat Yves T'Sjoen met hom gevoer het. T'Sjoen het pas ’n boek oor die onderwerp klaargeskryf en dit sal in Mei vanjaar verskyn. Willem de Vries berig.

Het ernstige werk van Godfried Bomans

Hendrik-Jan de Wit Literatuur 2022-03-25

"Een halve eeuw na Bomans dood wordt hij nog steeds gelezen. Vooral zijn sprookjes zijn populair. Hij geldt zeker als de laatste sprookjesschrijver van de Nederlandse letterkunde ... Dat Bomans met zijn lichtvoetige stijl ook heel treffend ernstig werk schreef, bewijst de uitgave In alle ernst die rond Bomans sterfdag is verschenen. Het boek bevat een selectie van het serieuze werk door Joost Prinsen."

Broodnodige teater: ’n amper-resensie van Contested bodies or Doctor James Barry, Lord Charles Somerset, and I

Izak de Vries Theater 2022-03-25

"Moenie tradisionele teater verwag nie, beslis ook geen stigtelike oomblik nie. Tog: Die kostuums is beeldskoon. Die spel is verstommend. Hoewel jy van een historiese oomblik na die ander gegooi word, is die lyn maklik om te volg."

Ramaphosa sê Suid-Afrika is oop vir besigheid

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-25

"Oor Eskom se aanhoudende beurtkrag wat beleggersvertroue ernstig in die wiele ry, het president Cyril Ramaphosa gesê hy besef dat geen ekonomie sonder ’n betroubare elektrisiteitsvoorsiening kan funksioneer nie. Daarom word daar nou die mees uitgebreide transformasie van die energiesektor in byna ’n eeu onderneem."

Oorlog in Oekraïne ruk Suid-Afrikaners se sakke

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-24

"Nadat dit agt maande lank konstant gedaal het, het die jaarlikse brood- en graaninflasie in Februarie tot 3,7% gestyg van 1,5% in Januarie. Hierdie kategorie sluit graangebaseerde voedsel in wat van koring, rys en mielies gemaak word. Die maandelikse verandering was ook beduidend."

Vra die veearts: Jack Russell treur

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-03-24

Paula skryf: "Ek het ’n pragtige Jack Russell. Ek het ook ’n Boston-terriër gehad en ’n African Grey-papegaai. Die terriër is vyf dae na die papegaai dood. Ek het geen idee waarom nie. My probleem is dat die Jack Russell nou aan my klou." Lees Marianne se antwoord.

Koninklike slaapplek vir vlugtelinge, skoon energie, musiek en motorongelukke

Milton Webber In het nieuws 2022-03-24

"Vlugtelinge uit Oekraïne mag binnekort koninklik ontvang word; ’n besonderse energiepark begin krag opwek; verskeie mense is dood in twee motorbotsings; en die Arvo Pärt-fees word luisterryk afgeskop."

Die klank van oorlog: Van Jerigo tot Oekraïne

Wilken Calitz Meningen 2022-03-23

"Wanneer die bose heers, bring dit kameraderie tot stand. Kameraderie maak van gewone mense helde. Joernaliste berig oor die ware stand van gebeure terwyl koeëls oor hulle koppe vlieg, Zelenski word staande toegejuig in die parlementsgeboue van wêreldmoondhede. ’n Dogtertjie in ’n bomskuiling sing die temalied van Frozen en word sodoende ’n simbool van jeugverset teen die Russiese invalle."

Verified by MonsterInsights
Top