Meest recent

ActionSA gee Makhosi Khoza die trekpas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-23

"Makhosi Busisiwe Khoza, wat tydens die munisipale verkiesing ActionSA se burgemeesterskandidaat vir eThekwini was, is Maandagaand deur die party in die pad gesteek."

Poskantoor op ’n "hopelose pad na nêrens"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-22

"Intussen het die voormalige uitvoerende hoof van die omstrede posmaatskappy, Mark Barnes, vroeër aangebied om ’n deel van die groep te koop in ’n poging om te help om dit na sy vorige glorie terug te bring."

Salige sonskyndae in die Seychelle

Maryke Roberts Reizen 2022-03-18

"Oor vier jaar, op 29 Junie 2026, vier die Seychelle ’n halfeeu van onafhanklikheid, en dat hier ’n onafhanklike gees van vryheid, rustige saamleef en hartlikheid is, is gewis. Die 115 eilande in die Indiese Oseaan, oos van Afrika, het vandag ’n sterk ekonomie; bewaring is hoog op die agenda; en toerisme is een van die grootste werkverskaffers. Die natuurskoon is werklik poskaartmooi en die wit strande, palmbome, kokosneutdrankies en rustigheid wat in jou kuite kom nesskop, is eg," skryf Maryke Roberts.

Partye span saam teen regering se ramptoestand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-18

"Volgende Woensdag sal dit twee jaar wees sedert Suid-Afrika ’n drie weke lange inperking betree het om voor te berei vir die COVID-19-epidemie."

Vra die veearts: Optelkatjie se been is af

Marianne Lomberg Mens en dier 2022-03-17

Kobie skryf: "Ons het ’n katjie opgetel toe sy omtrent vier weke oud was. Haar een been is af net bokant haar knie. Ons wil haar nie heeltyd in die huis hou nie." Lees Marianne se antwoord.

Persvrystelling: Uitnodiging tot ’n gesprek oor Afrikaans in ’n internasionale verband

Voertaal Over taal 2022-03-17

Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad): Hiermee ’n uitnodiging om deel te neem aan ’n inisiatief wat daarop mik om internasionale Afrikaanse inisiatiewe beter te koördineer. Watter inisiatiewe word deur watter persone of instansies met watter middele in stand gehou? Wat doen hulle en op watter teikengroepe mik hulle? Tot watter mate word reeds met instellings in Suid-Afrika en Namibië gekoördineer of saamgewerk? En vanselfsprekend ook ander toepaslike vrae. Deur antwoorde op dié en ander vrae te kry, sal dit makliker word om tot voordeel van almal te beplan vir samewerking en sinergie.

Poetin se vreemde Suid-Afrikaanse bedmaats

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-17

"Twee van die land se mees omstrede en uitgesproke Afrikaners aan teenoorgestelde pole van die politieke spektrum, Carl Niehaus van die Zuma-faksie in die ANC en Dan Roodt wat hom vir ’n Afrikaner-volkstaat beywer, deel skynbaar ook ’n bewondering vir Poetin en weersin vir Westerse regerings wat Oekraïne steun."

Koebaai koronamaatreëls!

Milton Webber In het nieuws 2022-03-17

"Die kabinet in Nederland het besluit om vanaf volgende week Woensdag alle verpligte koronamaatreëls af te skaf, Nederland is by die stembus, verligting kom vir armer mense terwyl meer mense petrol steel en ’n waardevolle skat uit ’n vorige oorlog ontdek."

Meerstemmigheid uit de kolonie

Hendrik-Jan de Wit Literatuur 2022-03-16

"Hier blijkt dat veel schrijvers met Indonesische of Nederlands-Indische roots een heel eigen stem hebben in de hedendaagse literatuur."

ANC se faksiegevegte steek die land aan die brand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-16

"Volgens die verslag beskik president Cyril Ramaphosa nie oor die vermoë om die groeiende burgerlike onrus te bekamp nie, aangesien die faksies in die ANC met mekaar meeding om invloed, posisies en staatskontrakte."

Uitnodiging: Vraaggesprek ‒ Yves T’Sjoen met Breyten Breytenbach by SASNEV

Voertaal Literatuur 2022-03-15

SASNEV, die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere, reël ’n spesiale geleentheid op Saterdag 19 Maart (10:30): ’n openbare gesprek tussen Breytenbach en T’Sjoen oor uitgee en uitstal in die Lae Lande.

Maaike Verrips (DRONGO): "Meertaligheid is een enorm onderschat maatschappelijk verschijnsel"

Ingrid Glorie Interviews 2022-03-15

"Het DRONGO talenfestival was jarenlang een begrip in Nederland: een tweedaags festival met lezingen, workshops en een informatiemarkt over de impact van taal. De coronacrisis dwong directeur Maaike Verrips en haar team tot herbezinning. Na het onverwachte succes van de online editie van 2021 is nu gekozen voor een digitaal platform over meertaligheid. Hier kunnen taalprofessionals en andere belangstellenden voortaan het hele jaar rond terecht."

Eise dat ramptoestand moet waai val op dowe ore

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-15

"Die verlenging van die ramptoestand met nóg ’n maand het Suid-Afrikaners die harnas in nadat die regering vroeër beloof het om dit spoedig op te hef."

Nasionale biblioteekweek: ’n onderhoud

Izak de Vries, Zephne Ladbrook, Frouwien Bosman Interviews 2022-03-13

Vanjaar val nasionale biblioteekweek gedurende 14–20 Maart. Izak de Vries het in Distrik 6 by die Otto Stigting gaan kuier om uit te vind waarom nasionale biblioteekweek gevier word, waarom dit juis nou gevier word, en wat die doel van hierdie week is.

Voertaal: Hoofdrechter Zondo

Voertaal Nieuwsbrief 2022-03-12

Voertaal: Hoofdrechter Zondo

Hoofregterstoel sal Zondo hiéroor perfek pas

Heindrich Wyngaard Meningen 2022-03-11

"Die afgelope vier jaar het hy homself as voorsitter van die staatskapingkommissie (en teen die agtergrond van Mogoeng se manewales) eintlik reeds as hoofregter gevestig: ’n gesaghebbende, gebalanseerde, beredeneerde, intellektueel diepsinnige, eerbare en onbetwisbaar ervare regskundige."

Minister pleit vir meer moedertaalonderrig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-11

"Sy sê onderwysers gebruik verskillende tale in klasse om kinders te help om te leer en hul punt oor te dra. Wanneer dit egter kom by assesserings – wat tipies in Engels gedoen word – word hulle weer gedwing om te worstel met ’n taal wat hulle nie verstaan ​​het terwyl hulle geleer het nie."

Poetin se oorlog hou Europa besig

Milton Webber In het nieuws 2022-03-10

"Poetin se aggressie in Oekraïne word ook deeglik in die Lae Lande gevoel; ’n ander despoot se standbeeld word aangeval; en padsterftes haal dié week die nuus."

Suid-Afrika op die rand van algehele kragkrisis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-03-10

"Wynand Boshoff van die Vryheidsfront Plus sê in ’n verklaring kragverbruikers wat die vernietigende uitwerking van hierdie krisis wil afweer, sal hul eie planne moet maak. Die prys van sonpanele en rugsteunbatterye moet nie meer met munisipale kragtariewe vergelyk word nie, maar met die skade van langdurige en gereelde kragonderbrekings."

Robbeneiland: 25 jaar Werelderfgoed ‒ Tribute voor Robert Sobukwe

Yves T’Sjoen Meningen 2022-03-09

"Een van de ex-gedetineerden, de laatste der Mohikanen van het gevangeniseiland, viel op het eind van de rondleiding uit tegen Poetin en de agressie tegen het soevereine Oekraïne. Zijn pleidooi was een vurige aanklacht tegen onrecht, tegen de oorlog, tegen de Russische agressor in het Kremlin. Wat volgde in de gevangenisgang waar Mandela en vele anderen jaren opgesloten zaten, was een daverend applaus."

Verified by MonsterInsights
Top