Meest recent
Literaal: Registreer hier vir ons internasionale boekklub
2020-09-28Literaal is ’n lit nuwe boekklub wat landsgrense oorsteek en wil brûe bou tussen lesers van Suid-Afrika, Nederland en België. Die eerste gesprek vind op 1 Oktober om 16:00 plaas op Zoom.
Stories van duskant die Kasteel
2020-09-25"In die hartjie van Kaapstad lê van die interessantste stories oor die eerste plase, geboue en die mense wat daar geleef en gewerk het. Jy moet net weet waar om te kyk en ’n bietjie gaan kers opsteek by dié met kennis oor plekke soos die plase wat destyds agter die Kasteel was – waarvan een uiteindelik Distrik Ses geword het."
Cele ontketen ’n storm met uitlatings oor plaasmoorde
2020-09-25"Die minister van polisie, Bheki Cele, het hom vasgeloop teen ’n golf van woedende kritiek uit die landbougemeenskap, burgerlike organisasies en politieke partye oor sy stelling dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie."
"Wanneer gode slaap": Fanie Olivier deel sy ervaring van vertaalwerk aan ’n groot Belgiese Eerste Wêreldoorlog-roman
2020-09-24In Godenslaap (Afrikaanse vertaling: Wanneer gode slaap (Protea)), ’n roman wat die Eerste Wêreldoorlog op aangrypende wyse die groter Nederlandse literatuur binnegebring en aan die skrywer en digter Erwin Mortier die AKO-literatuurprys besorg het, kyk ’n Belgiese digter terug op haar lewe van bykans 100 jaar. Willem de Vries het met Fanie Olivier oor sy ervaring en vertaling van hierdie monumentale boek gesels.
Zondo verloor geduld met Zuma se verskonings
2020-09-24"Zuma was veronderstel om dié week voor die kommissie te getuig, maar het allerlei verskonings aangevoer waarom dit nie vir hom moontlik is om voor regter Zondo te verskyn nie. By ’n vorige verskyning het Zuma ook gedreig om nie verder deel te neem nie, omdat hy na bewering doelbewus in ’n swak lig geplaas word."
Danny Titus (1957–2020): Nederland verloor ’n vriend
2020-09-24"Die verwerwing van sy doktorsgraad in die regte (LLD), ook aan die Rijksuniversiteit Leiden, het die weg voorberei vir ’n rol in die akademie en uiteindelik tog ook, hoewel ompad langs, ’n betrokkenheid in internasionale verhoudinge en diplomatieke praktyk in strukture van die Verenigde Nasies vir die belange van inheemse volkere."
"Liefde love uthando" vier Suid-Afrika se diversiteit in Erfenismaand
2020-09-22"Ons lewe in ’n unieke land met soveel kulture en tale. Dit sorg vir baie ryk en mooi dinge in die kunste asook net vir daaglikse interaksies met ander, maar ongelukkig is daar ook kere wat ons so geheg is aan ons eie kulture dat ons vergeet dat ons almal Suid-Afrikaners is."
Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam
2020-09-22Lesers wat belangstel in letterkunde wat die grense oorspoel, of wat graag wil reis deur die blaaie van boeke, word genooi om op 1 Oktober 2020 om 16:00 in te skakel op ’n regstreekse uitsending van ’n boekklub wat geskep word om jonger lesers in Suid-Afrika bekend te stel aan Nederlandstalige boeke, óók om lesers in Nederland en België bekend te stel aan Suid-Afrikaanse boeke.
#opdielug met Tenita Kidelo
2020-09-18Tenita Kidelo vertel vir Robyn van de Rhede en Menán van Heerden meer oor haar vergelykende studie oor swart feminisme in die werke van Suid-Afrikaanse skrywer Ronelda Kamfer en die Nederlandse digter Simone Atangana Bekono. Sy gesels ook oor haar studiereise na Nederland en België.
Solidariteit wil ramptoestand in hof beëindig
2020-09-18"Volgens Solidariteit het ’n ramptoestand bestaansreg slegs indien die staat die effek van die ramp beter as sy burgers en ondernemings kan hanteer."
Regulating religion door Helena van Coller
2020-09-17"Kortom: als u belangstelling hebt voor religie, en denkt dat juridische boeken vervelend zijn, moet u dit boek ter hand nemen om van gedachten te veranderen. En als u houdt van recht, en meent dat religie als thema niet meer van deze tijd is, moet u hetzelfde doen."
Vlak 1 vyf maande te laat, sê Steenhuisen
2020-09-17"Die party sê die regering moet tot verantwoording geroep word vir die sosio-ekonomiese moeras waarin die land beland het weens die inperking, omdat dit vermy kon gewees het."
Suidoosterfeeskunstenaars in spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue
2020-09-17"’n Huldiging aan vroue, deur vroue."
Die regerende party onder skoot na onreëlmatige besoek aan Zimbabwe
2020-09-16"Die President het ingegryp en opdrag aan die Minister gegee om die omstandighede te verduidelik wat tot die vermorsing van belastingbetalers se geld gelei het."
Persbericht: Afro_Vibes 2020: 17e editie festival met speciaal programma met Afrikaanse makers en voorstellingen
2020-09-16Afro_Vibes Festival 2020 staat klaar met een speciale editie. Van 1 t/m 10 oktober is het jaarlijkse festival in 8 theaters in Amsterdam, Rotterdam en Utrecht. Met corona-veilige dans- en muziekvoorstellingen van actuele kunstenaars, choreografen, dansers en makers uit Senegal, Tunesië, Oeganda en Nederland.
Die President breek ’n lansie vir die media
2020-09-15"Die President het Maandag in sy weeklikse nuusbrief hulde gebring aan die werk wat joernaliste tydens COVID-19 gedoen het."
Nelleke Noordervliet houdt de vinger aan de pols van de tijd
2020-09-15"Met haar nieuwe roman De val van Thomas G. bewijst Nelleke Noordervliet dat ze nog steeds een van de belangrijkste schrijvers is in de hedendaagse Nederlandse literatuur."
Leonor Faber-Jonker: "Als kunstenaar voeg ik aan deze oude lantaarnplaatjes een extra laag geschiedenis toe"
2020-09-14Op 1 oktober 2020 wordt in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam de tentoonstelling "When Memories Become Dreams" van Leonor Faber-Jonker geopend. Een interview over nieuwe perspectieven en het mooie van de vergankelijkheid.