Meest recent
Nederland steeds in skok, Belgiese prinses toon staal
2021-07-13"Nederland is steeds geskok ná die gewelddadige aanval op die ondersoekende misdaadjoernalis Pieter R de Vries, die Belgiese pers is Vrydag toegelaat om te sien hoe die 19-jarige kroonprinses Elisabeth met ’n hindernisbaan klaarspeel en TopGear gesels oor polisiekarre."
Suid-Afrika se wynbedryf op die rand van afgrond
2021-07-13"Die voortgesette verbod sny die bedryf se lewenslyn af sonder enige inagneming van diegene wat hulle werk as gevolg daarvan verloor en armoede in die gesig staar."
The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Vincent Anioke from Nigeria
2021-07-12"I hope to keep sharing Nigerian stories with a global reach."
Geen gunsies vir Zuma in tronk nie
2021-07-09"Van die vrae op mense se lippe is of hy aansoek kan doen vir mediese parool, mag hy besoekers ontvang en sal hy enige voorkeurbehandeling geniet terwyl hy in die tronk is."
Peter R de Vries geskiet: ’n Aanval op joernalistiek, ’n hoeksteen van die regstaat
2021-07-08"Dié koerant beweer dat De Vries reeds meer as 500 moordsake gedurende sy loopbaan ondersoek het. Ook het hy verdwynings opgelos en talle bedrieërs, swendelaars, afpersers en seksoortreders aan die pen laat ry."
Kaapstad spog met grootse inentingsentrum in Afrika teen COVID-19
2021-07-08"Die stryd teen COVID-19 in die Wes-Kaap het Woensdag ’n reusehupstoot gekry met die opening van een van die grootste massa-inentingsentrums in Afrika. Duisende mense sal elke dag by die sentrum ingeënt word."
ANC diep bekommerd oor wetteloosheid by Nkandla
2021-07-07"Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het hom sterk uitgespreek teen die afgelope naweek se wetteloosheid by oudpresident Jacob Zuma se woning, Nkandla, in KwaZulu-Natal."
Dromen van een beter leven
2021-07-07"Confronting inequality, Does community development work? en Beneath the surface zijn met zoveel sociologische verbeeldingskracht en praktijkbetrokkenheid geschreven dat Pierre Bourdieu er zich erg aangesproken door zou voelen."
Oor konings, slawe, komponiste, vliegtuie en die klimaat
2021-07-06’n Belgiese F-16-vegvliegtuig bots teen ’n gebou, die Nederlandse koning gekritiseer oor hy Duitsland toe vlieg, die komponis Louis Andriessen sterf, klimaatbetogers beset ’n pensioenfonds en Amsterdam vra om verskoning vir slawerny.
Wetteloosheid vier hoogty by Nkandla te midde van COVID-19
2021-07-06"Suid-Afrikaners is ontstoke oor die polisie se versuim om die afgelope naweek op te tree toe duisende mense die Covid-regulasies ten aanskoue van die hele wêreld oortree het."
Poetry International 2021 (3): Raymond Antrobus zoekt klanken die ontbreken
2021-07-06"Raymond Antrobus (1986) is dichter en spoken word artist. Hij werd doof geboren, maar kan nu met behulp van gehoorapparaten beperkt horen. Uit zijn poëzie blijkt hoe fundamenteel taal en communicatie zijn voor iemand die geluid moet missen."
Persverklaring: Suidoosterfees se nuwe NATi Jong Sterre aangekondig
2021-07-05Die nuwe groep aspirant-dramaturge wat gekeur is vir deelname aan die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-projek, is pas aangekondig.
“Het doel is om feest te vieren zoals in de goede oude tijd”
2021-07-05"Daar is hoop. Sisonke wys dit. Nagklubs in Nederland en België wys dit. Suriname is oop vir besoekers wat ingeënt is. Ek brand om terug te keer na daardie dae, toe die 'moordenaars' sigbaar was."
The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Rémy Ngamije from Namibia
2021-07-05"For me, the thrill is the opportunity to be part of a larger literary community. It is amazing to take part in a storytelling event that includes writers from around the world."
Boeken uit het Huis: Marita van der Vyver aan die woord oor haar jeugmemoires
2021-07-02"Indien ek ’n bewussyn, ’n groeiende bewussyn, van my eie sterflikheid gekry het ná my 60ste verjaardag, dink ek het Covid die héle wêreld bewus gemaak meer as ooit tevore van hoe fragiel die lewe is, van hoe vinnig alles kan verander. Ons lewe het so ingrypend verander. Dis ondenkbaar waardeur ons nou lewe vergeleke met ’n jaar en ’n half gelede." ‒ Marita van der Vyver
Zuma se uurglas as vry man loop leeg
2021-07-02"Dit is die eerste keer in die land se geskiedenis dat ’n voormalige staatshoof tronk toe gestuur word."
Masakhane leads the way for low-resourced African languages online
2021-07-01Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.
Wynbedryf weer hof toe oor drankverbod
2021-07-01"Die twee week lange verbod op die verkoop van alkohol wat tans geld, volg op ’n 19-weke-verlies aan inkomste oor die afgelope 16 maande, wat ’n verwoestende uitwerking op die wyn- en toerismesektor gehad het. Meer as 269 000 mense werk in die sektor."
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
2021-06-30Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. Hier is nog inligting.