Meest recent
DA en VF+ gaan grendelstaat in hof betwis
2020-05-15"Die DA se tussentydse leier, John Steenhuisen, sê die bedreiging wat die huidige grendelstaat vir die land inhou, is veel groter as die bedreiging wat die koronavirus inhou. Hy sê die land het geen ander keuse as om die harde inperking te beëindig en die ekonomie weer aan die gang te kry nie."
Oefen jou Nederlands op NedBox webtuiste
2020-05-15"NedBox is een interactief online leerplatform waarop anderstaligen hun Nederlands kunnen oefenen op een prettige en leerrijke manier."
Landwye gespot oor regering se klereregulasies
2020-05-15"Suid-Afrikaners is verstom oor die streng regulasies wat dié week in die Staatskoerant gepubliseer is oor watter klere hulle tydens die grendeltyd se fase 4 mag koop en watter items taboe is. Daar word selfs voorgeskryf hoe sekere kledingstukke gedra mag word."
Europe Day 2020 highlights voices that represent different Europes
2020-05-14"I think that we all understand the power of culture in this period better than ever." On Saturday 9 May, Europe Day was celebrated with an online festival, organised by the European Cultural Foundation. The website lets attendees share, experience and imagine Europe through stories, clips, films, podcasts, research, artwork, documentaries, campaigns, performances and debates. The festival content is available until 29 May.
Miljoene liter bier byna drein af weens inperking
2020-05-13"Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) het verlede week gesê as hy nie die bier vinnig kan bottel en vervoer nie, sal dit weggegooi moet word. Daar is foto’s op Twitter geplaas van bier wat reeds by een van die brouerye in Pretoria in die drein afgespoel moes word. Duisende liter bier kan egter nou gered word nadat SAB ’n ooreenkoms met die regering bereik het om verpakte voorraad bier veilig van sy brouerye na sy stoorplekke te vervoer."
"Every day, I see how storytelling shapes the world"
2020-05-13"I’ve always found motherhood to be such a mystery. You see these women break their backs raising their children, raising their husbands, and for what? I think all of this built up to me writing this story." Innocent Chizaram Ilo’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.
Suid-Afrika moet gewoond raak aan ’n nuwe normaal
2020-05-12"President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moet hulleself voorberei vir ’n nuwe realiteit waar die stryd teen COVID-19 deel word van hulle daaglikse bestaan vir die volgende jaar of meer."
Fotogalery: ’n Verlate Kaapstad
2020-05-11"Die Kaapse middestad voor die COVID-19-pandemie was ’n besige plek. Nou is die middestad verlate en slegs die historiese geboue (en Tafelberg) hou wag."
Politieke ontleders stamp kop oor Ramaphosa se posisie in ANC
2020-05-08"Volgens André Duvenhage se voorspelling is die druk teen Ramaphosa in die ANC besig om so sterk toe te neem dat hy dalk binnekort van sy troontjie gestoot kan word. Van Duvenhage se kollegas verskil met hom en sê hy is besig met samesweringsteorieë."
Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist III
2020-05-08"Hoe internationaler de onderzoekfocus, hoe beter de particulariteit van de Nederlandstalige literaturen wereldwijd kan worden belicht. Globalisering betekent geen onachtzaamheid voor lokale ontwikkelingen."
Tabakreus tree met die regering in gesprek
2020-05-07"In ’n onverwagse wending het Batsa Woensdag aangekondig dat hulle besluit het om eerder met die regering in gesprek te tree oor die formulering en toepassing van die regulasies. Die groep sê hulle is bekommerd oor die sluikhandel in onwettige sigarette wat te midde van vlak 4 meer as ooit floreer."
"The tangible power of language"
2020-05-07"My story explores the tenuous bonds between the female body, gender, and society. It describes the absurd bodily experience of being a brown woman by exploring the sexual lives of young South Asian people, the relationships young women nurture and destroy with parents and partners, and the mythical battle between modesty and objectification." Maham Javaid’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.
’n Suid-Indiese troue se kleurryke, kultuurryke tradisies
2020-05-07"Die bruid en haar aanstaande het ons maande voor die troue al begin voorberei. Maar niks kan mens werklik voorberei vir reis na ’n land soos Indië nie, en veral nie vir die ryk kulturele ervaring van ’n Indiese troue nie. Dit duur veel langer as ’n middag en ’n aand soos in Suid-Afrika. Dit is feestelik, groots, seremonieel en kleurvol – soos Indië self."
Polisie slaan toe op branderplankryers
2020-05-06"Die bekende Surfer’s Corner in Muizenberg was Dinsdag van vroegdag af die bymekaarkomplek van branderplankryers wat hulle misnoeë uitgespreek het omdat hulle nie soos drawwers, stappers en fietsryers mag oefen nie."
Sjef rol nou moue vir kosskema op
2020-05-06"’n Span van 200 vrywilligers werk nou daagliks saam met Margot Janse om meer as 500 kospakkies gereed te maak vir weeklikse aflewering. Die skole in Suid-Afrika is al vir bykans sewe weke gesluit en Isabelo se skoolvoedingsprojek kan dus nie normaal voortgaan nie; hulle wy hulle nou toe aan die Disaster Management Franschhoek-projek." Maryke Roberts gesels met Nederlands-gebore sjef Margot Janse, wat al verskeie male as een van Suid-Afrika se top sjefs gekroon is.
Ramaphosa trap water oor rook
2020-05-05"In sy weeklikse brief aan die nasie probeer president Cyril Ramaphosa verduidelik waarom daar ’n 180°-draai gemaak is nadat hy rokers belowe het hulle mag weer tabak koop tydens vlak 4 wat op 1 Mei in werking getree het."
"I had the character long before I had any kind of story"
2020-05-05"The story was very personal to me, which made it both difficult and easy to write. But I would say the most challenging part was not getting carried away with words and making it fit within the 5 000 word limit." Alboricah Tokologo Rathupetsane’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.
Alwyn Roux in gesprek met Loftus Marais en Nachoem M Wijnberg
2020-05-04Hierdie artikel is ’n transkripsie van Alwyn Roux se gesprek met die veelbekroonde digters Loftus Marais en Nachoem M Wijnberg wat op 28 Januarie by Exclusive Books in Menlyn, Pretoria plaasgevind het.