Meest recent
Bokke gaan landwyd met die beker spog
2019-11-05"Suid-Afrikaners kan die 2019-rugbywêreldbekerkampioene van Donderdag tot volgende week Maandag op verskillende plekke in die land te siene kry nadat hulle Engeland die afgelope naweek op ’n verrassende wyse kafgedraf het."
Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou
2019-11-04Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg (US).
Wim en Edwin praat rugby oor ’n glasie
2019-11-04"Wat het die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbekertoernooi in Japan met die Grondwetlike Hof se uitspraak oor taal op Stellenbosch te doen? Alles!"
SA het Bokkoors
2019-11-01"Miljoene Suid-Afrikaners sal Saterdag voor hulle TV’s vasgenael sit om te kyk of die Springbokke die Wêreldbekereindstryd vir die derde keer kan wen om die Webb Ellis-trofee weer huis toe te bring."
Uit het archief: Tutu-hoogleraar Eddy Van der Borght: "Waarheidscommissie nog steeds het voorbeeld bij uitstek"
2019-11-01"De Vrije Universiteit Amsterdam begon in 2009 met een programma van vijf speciale leerstoelen: de Desmond Tutu-leerstoelen. Volgens de wens van de naamgever zouden de hoogleraren die deze leerstoelen bekleden zich bezig houden met thema’s die 'the Arch' na aan het hart liggen: jeugd, sport en verzoening. Ondertussen is ook deze thematische beperking losgelaten. Een van de Tutu-hoogleraren is de Vlaming Eddy Van der Borght, die zich bezighoudt met systematische theologie en oecumenisch onderzoek."
Antjie Krog, Wende, Fresku, Ellen ten Damme, Ramsey Nasr en vele anderen in "Winternachten Nieuwjaarsconcert"
2019-10-31Deze topartiesten bezingen, bevragen, bevrijen of beproeven de vrijheid in een sprankelende matinee vol muziek, gedichten en verrassende optredens in het Haagse Zuiderstrandtheater op zondagmiddag 19 januari 2020.
Poolse tydskrif Werkwinkel plaas in sy 1ste dekade kwart van bydraes in Afrikaans
2019-10-31Werkwinkel word sedert sy eerste uitgawe in 2006 deur die Adam Mickiewicz-universiteit (UAM) in Pole uitgereik. Dit bevat bydraes in Nederlands, Engels en Afrikaans en in die onlangse verlede is daarin uitgebreid aandag geskenk aan skrywers aan die orde van Breyten Breytenbach, Olga Kirsch en JM Coetzee. Jerzy Koch, stigter-redakteur van Werkwinkel, het Willem de Vries se vrae beantwoord.
Kan ’n mens munt uit die volkslied slaan?
2019-10-31"Daar is vermoedelik tans 61 mense wat aanspraak maak op tantieme van Nkosi Sikelel’ iAfrika."
Duisende sterf weens nalatigheid in Gautengse hospitale
2019-10-31"Byna 4 000 mense het verlede jaar in Gauteng se provinsiale hospitale gesterf as gevolg van mediese nalatigheid wat voorkom kon word."
US rektor en nuwe kanselier se koppe geëis oor Afrikaans
2019-10-30"Die herrie wat losgebars het oor die aanstelling van oudregter Edwin Cameron as kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) kring al hoe verder uit."
Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf
2019-10-30Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers sal die huis deel met twee Suid-Afrikaanse skrywers. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms gesluit word tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie.
Departement Afrikaans en Nederlands: Junior lector Nederlands (termijnaanstelling)
2019-10-30Einddatum voor aanzoek: 1 december 2019
Afrikaans se komvandaan: 12 verrassende feite
2019-10-29Ons taal het ’n ryk geskiedenis. Lees meer hier!
Jong kunstenaar ontvang talle aanbiedinge na "sataniese" kuns
2019-10-29"Die matriekleerling wie se kunswerk die hele land aan die gons gehad het toe ’n pastoor dit as demonies uitgekryt het, word nou oorval deur aanbiedinge van individue en organisasies wat hom wil help om sy kunsloopbaan te bevorder."
Brothertill: Ons Perspektief
2019-10-28Het samenwerkingsalbum “Ons Perspektief” is een smeltkroes van Zuid-Afrikaanse rap (rymklets), spoken word, ambient soundscapes, Kaapse folk en diepe hiphop beats. 13 november wordt het album gereleased met een multimediaal live-event in Hedon Productiehuis.
"Best curry since I left South Africa": an interview with the BunnyChow Experience (Netherlands)
2019-10-28"After travelling in Europe for years, I realised that there was a huge misconception about South African cuisine. Everyone seems to be talking about our 'braai, boerewors and biltong'. Knowing how diverse South Africa is, I thought the bunny chow is the most authentic and ultimate South African dish. It tells South African history and puts South Africa in middle of the world’s revolution of that time – the international spice trade."
Binnegevegte en verwarring oor NG Kerk se besluit rondom gay’s neem toe
2019-10-25"Die NG Kerk se besluit oor selfdegeslagverhoudings tydens die kerk se afgelope sinode is een van verwarring en onenigheid."
Gerestoureerde kerk nou ’n trekpleister vir boekliefhebbers
2019-10-25"Vir gelukkiges wat die eise van die wêreld kan ontglip en hulself verloor in die wonderwêreld van boeke, is daar in die middestad van Maastricht ’n unieke uitvlug. Dit is die Boekhandel Dominicanen, vroeër ’n Gotiese katedraal, maar nou ’n moderne boek- en CD-winkel met ’n gesellige koffiehoek waar die koor en altaar vir eeue was."