Meest recent
Om te steier onder die sterftes rondom jou
2019-08-21"Vrydag het ons afskeid geneem van my vriend van 36 jaar, Harry Kalmer, by ’n geleentheid in Johannesburg. Harry was die agtste mens na aan my wat die afgelope jaar of so dood is."
Vlaggenvoorval op festivalweide
2019-08-21"Het was een gepolitiseerde rel in het zog van een gekend muziekfestival. Het had niet mogen gebeuren en was in menig opzicht betreurenswaardig. Maar er zat wel één voordeel aan: nu weet men weer wat meer over de herkomst en betekenis van de (Vlaamse) leeuw, het symbool bij uitstek voor deze plek aan de Noordzee."
Valse vriend: Lol
2019-08-20"In het in Nederlands betekent het woord 'lol' plezier of dolle pret. Een grappenmaker heet daarom ook wel een 'lolbroek'. De betekenis van 'lol' is in het Afrikaans helemaal niet zo lollig."
Krugersdorp-moordenaars vervul regter met afgryse
2019-08-20"Die Krugersdorp-moordenaars wie se dade die land die afgelope maande met afgryse vervul het, sal waarskynlik nooit weer die buitekant van die tronk sien nie. Hulle is Maandag saam 28 keer lewenslange tronkstraf opgelê in die Hooggeregshof in Johannesburg."
Suid-Afrika se Top 10-Pinotage-wenners aangekondig
2019-08-19"Pinotage, Suid-Afrika se unieke druifkultivar wat in 1925 deur Abraham Izak Perold tussen Hermitage (Cinsaut) en Pinot Noir gekruis is, het die afgelope twee dekades ’n internasionale gunsteling geword. Die Absa Top 10-Pinotage-wenners is verlede week by die historiese landgoed Boschendal, tussen die Paarl en Stellenbosch, aangekondig."
Bij de dood van Christina, "de onbekende prinses"
2019-08-19"Afgelopen vrijdag is in Den Haag prinses Christina overleden, de jongste dochter van oud-koningin Juliana en prins Bernhard en een tante van koning Willem-Alexander. Ze is 72 jaar geworden."
Somers in Skotland
2019-08-19“Dit is werklik merkwaardig en spesiaal vir my om as skrywer en jong man weer hierdie tyd van die jaar in Skotland te wees. Edinburg is as UNESCO se eerste stad van Literatuur aangewys en Harry Potter-liefhebbers stroom steeds na die kafees waarin JK Rowling geskryf het.”
Bosasa was soos ’n sekte, onthul nuwe boek
2019-08-16"Met ’n Bybel onder die arm en Christelike waardes as riglyn, het Bosasa die land se geldkoffers vermoedelik so geplunder dat dit die Guptas na Sondagskoolkinders laat lyk. Dit is die prentjie wat vorendag kom in ’n boek wat pas deur LAPA Uitgewers gepubliseer is."
Lekker Afrikaanse idiome III
2019-08-16"Kierankie", "witvoetjie", "kluitjies", "kreeftegang". Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?
Zuid-Afrika, het land van de vele talen: Expeditie Poetry #4
2019-08-16Kom op zondag 8 september naar De Nieuwe Liefde in Amsterdam voor een inspirerende middag over Zuid-Afrikaanse poëzie.
Chaos toe polisie losbrand op "vreedsame" betogers
2019-08-15"Geweld het op 14 Augustus in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo uitgebreek toe die polisie met rubberkoeëls en traanrook op betogers losgebrand het."
Hoe Antjie Krog mij mijn identiteit teruggaf
2019-08-15"Heel de wereld heeft Antjie Krog nodig." De Roemeense Mira Feticu is geboren in Roemenië en woont sinds 2005 in Nederland. Sinds haar eerste bezoek aan het Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein in 2017 is ze verliefd op Zuid-Afrika én het Afrikaans. Afgelopen juli was ze terug in Bloemfontein en hield ze deze lezing: een ode aan Antjie Krog.
First restaurant with insects on the menu opens up in Cape Town
2019-08-15Would you eat delicacies like mopane polenta, black-fly-larvae croquettes and deep-fried dark chocolate black-fly-larvae ice cream? Insects as a food source might not be your typical idea of a scrumptious meal, but that is exactly what a new restaurant in Woodstock, Cape Town, is experimenting with – yes, insect-based dishes! Marli van Eeden interviews Leah Bessa.
Hoogleraar Margriet van der Waal bekyk geskiedenis van SA leerstoel in Amsterdam en die rol daarvan vandag
2019-08-15"Hoewel die geskiedenis van die Amsterdamse leerstoel ... vir sekere mense ’n uiting van ’n stamverwantskap bly ... bied die leerstoel ... die geleentheid om ... krities na ons eie geskiedenis te kyk en die veelvuldige verstrengeling van die Suid-Afrikaanse ervaring waarop en deur middel waarvan kultuur gereflekteer word." Só sê prof. Margriet van der Waal, bekleër van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis aan die Universiteit van Amsterdam. Van der Waal het op Saterdag 3 Augustus by SASNEV ’n lesing oor die geskiedenis en die leerstoel in sy huidige vorm aangebied. Willem de Vries lewer verslag.
ANC-kaders veg soos kat en hond in en om die howe
2019-08-14"Die binnegevegte wat reeds maande lank in die ANC broei, word al hoe meer in en om die howe op die spits gedryf en die lang messe word behoorlik geslyp om mekaar keelaf te sny. Oudkamerade dagvaar mekaar die een na die ander voor die hof. President Ramaphosa veg self vir sy politieke oorlewing in ’n stryd waar daar uiteindelik net een wenner kan wees."
Hoekom word Afrikaans "kreools" genoem?
2019-08-14"Waarom word Afrikaans as ’n 'kreoolse' taal bestempel? Alle tale word deur taalkontak verander. Elke taal is 'gemeng'. Waarom dan hierdie etiket?"
Stroop: Journey into the Rhino Horn War: ’n filmresensie
2019-08-13"Skokkend, boeiend en hartverskeurend. Die internasionaal bekroonde Suid-Afrikaanse dokumentêr, Stroop: Journey into the Rhino Horn War, beklemtoon die uiters komplekse aard van die renosterstropery-krisis en poog om die geheime van die donker wêreld van renosterstropery bloot te lê."
The Obz Trail (Observatory, Cape Town)
2019-08-13"Experience an alternative Cape Town": "Observatory, commonly known as Obz or Obs, in Cape Town, is an interesting area, but probably more suited for the younger generation, for the traveller and, even more, for the backpacker."
België-studie-uitruil en die Jongerenprojek: ’n onderhoud met Aletta Simpson
2019-08-12"Dit was vir my ook opvallend dat die meeste Nederlandssprekendes wat ons ontmoet het ook Duits, Frans (veral in België) en ’n bietjie Engels, maar selfs Afrikaans of Latyns kon lees of praat. Die meertaligheid van hierdie mense was vir my indrukwekkend."