Meest recent

Of history and Cape wine, on a road less travelled

Clifford Roberts Reizen 2024-09-18

"Durbanville celebrates its 200th anniversary next year. Its importance now is that it was in September the year before that farmers began lobbying for municipal independence. The result was a community that thrived, giving rise to, among other things, one of the country’s leading regions in premium wine production."

Betowerende botaniese tuine bied skuiling in die stad

Maryke Roberts Reizen 2024-09-18

"Ek hoor toevallig hoe iemand oor koffie vir ’n ander vertel van navorsing wat hulle raakgelees het oor die verband tussen die rol van botaniese tuine as bewaarders van plantspesies én as bydraers tot ons geestesgesondheid. En dit laat my gedagtes ver loop oor die rol van botaniese tuine in my eie lewe die afgelope paar jaar."

Press release: 11th European Film Festival in SA line-up announced

Voertaal Film 2024-09-18

A stellar line-up of films has been announced for the 11th European Film Festival in South Africa which runs from 10 to 20 October. Including two Oscar nominations, the select showcase of 14 films features numerous award winners that delve into a wide range of topics under the overarching theme of "Complicated Freedoms".

Die Jongerenprojek-reis 2024

DJ Cloete Cultuur 2024-09-18

"Die Jongerenprojek se deelnemers vanuit Nederland en België het vanjaar na Suider-Afrika (Suid-Afrika en Namibië) gereis as deel van dié akademiese en kulturele uitwisselingsprogram. Die besoek het plaasgevind tussen 23 Julie en 13 Augustus 2024, en die 14 deelnemers saam met twee begeleiers het die geleentheid gehad om verskeie streke in Suid-Afrika (Gauteng, Noordwes, Kaap, Boland) en Namibië (Windhoek en Swakopmund) te besoek."

Wilgenhoffers wil hof toe oor koshuis se tydelike sluiting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-09-18

"Volgens Wilgenhof se alumnivereniging was die verslag wat voor die universiteitsraad gedien het, gevul met ongegronde en dikwels ingrypende aansprake, sowel as feitefoute."

Gonzo journalism in southern Africa

Alex J Coyne Meningen 2024-09-17

"Effective gonzo journalism does more than reframe quotes; it adds context to what was happening in the room when the quotes were gathered. South Africa is the perfect setting for gonzo journalism, and the genre has blended into mainstream popularity even if it appears that people haven’t noticed."

Die Krugerhek is die poort tot ’n natuurparadys

Hennie van Deventer Reizen 2024-09-17

"Allerlei verrassings is moontlik. ’n Klompie olifante plas in die water. ’n Trop van by die duisend buffels steek lui-lui die rivier oor. ’n Streep drawwende wildehonde keer jou voor."

DA en ActionSA se politieke huwelik in Tshwane op die rotse

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-09-17

"ActionSA se besluit die afgelope naweek om hulle rug te keer op die veelpartykoalisie in Tshwane en nie die DA-burgemeester, Cilliers Brink, te steun wanneer die ANC later die week ’n mosie van wantroue teen hom gaan instel nie, kan tot gevolg hê dat die Jakarandastad nog dié week weer in die hande van die ANC en EFF beland."

Leesimpressie: In Birkenau door Rosa de Winter-Levy

Erik van den Bergh Literatuur 2024-09-17

"Een heldere en verzorgd uitgegeven getuigenis van overleven te midden van extreme vernedering en vernietiging in Auschwitz-Birkenau."

Breytenbach notitie#21: "Ons is elk self die koetsier van vergaan". Breytenbach in het Provinciaal Hof in Brugge ('Bruggepoésie 2004')

Yves T’Sjoen Literatuur 2024-09-16

"Ter gelegenheid van Pampoendag (16 september 2024), Breytenbachs vijfentachtigste verjaardag, roep ik met de mij aangeleverde foto herinneringen op aan een van de performances van de bard op een van vele literaire festivals in België."

Die land gis of die Bela-wet die RNA gaan kelder

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-09-13

"Die land sit met opgehoue asems en kyk of die RNE sy grootste krisis  tot dusver gaan oorleef indien president Cyril Ramaphosa vandag (Vrydag) die omstrede Bela-wet gaan onderteken soos wat sy kantoor vroeër die week aangekondig het."

Herlewingslandbou hier die wagwoord – en jy kan dit proe!

Maryke Roberts Culinair 2024-09-13

"Die groenpionier agter die herlewingslandbou, Farmer Angus, oftewel Angus McIntosh, het vertel dat herlewingslandbou op gesonde grond berus. Hy woon op Spier en het die afgelope paar jaar bekend geword vir sy groener boerderymetodes. Hy vertel: 'Gesonde grond beteken gesonde plante, wat gesonde diere beteken, en dit beteken weer gesonde mense en ’n gesonde samelewing en uiteindelik ’n gesonde aarde.'"

There’s an escape room near you

Alex J Coyne Reizen 2024-09-13

"If you’re looking for a unique and brain-bending adventure puzzle which puts you in the middle of a story, escape rooms could be the next thrill you’re looking for."

Regering van Nasionale Eenheid se toekoms in gedrang oor Bela-wet

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-09-12

"Die DA, wat die tweede grootste party in die RNE is, het Woensdag by monde van sy leier, John Steenhuisen, laat blyk dat die RNE in gedrang kan kom as Ramaphosa die wetsontwerp onderteken."

Marginalia: What notes, annotations and snails have to teach us

Alex J Coyne Literatuur 2024-09-12

"Marginalia have been with us for as long as manuscripts themselves, with classic examples of notes in the margins of books dating back to medieval times. Ancient examples of marginalia might have been used purely for amusement, as manuscripts show hand-drawn pictures of knights and snails engaged in battle."

Canada and South Africa’s film co-production agreement during Fame Week Africa 2024

Annette Havenga Cultuur 2024-09-11

"During Fame Week Africa in Cape town (1–7 September 2024) South Africa’s minister of sports, arts and culture, Gayton McKenzie, and the high commissioner for Canada in South Africa, Chris Cooter, signed a new, modernised film agreement between the two countries."

Ministers gryp in na dekade se gesloer oor Sarah Baartman sentrum

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-09-11

"Konstruksie van die wêrelderfenisprojek het in Augustus 2014 begin. Die sentrum sou na verwagting teen Oktober 2016 operasioneel gewees het teen ’n koste van R164 miljoen. Die koste het intussen tot sowat R280 miljoen opgeskiet."

Opening of the Symposium of South African Composers: Foreword by Antoni Schonken

Antoni Schonken Muziek 2024-09-10

"Each session, workshop and concert is a testament to the incredible talent and creativity that exists within our borders. We are witnessing a renaissance of creative expression in South Africa, and it is through initiatives like this that we can continue to break down the barriers that once excluded so many."

Vervalle hospitaal in Gauteng gons op sosiale media

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-09-10

"Die voormalige omroeper Tom London beweer in die video wat hy op sosiale media gedeel het, dat hy in die hospitaal verwaarloos is en dat van die personeel en dokters onbeskof is. Hy het ook die hospitaal se badkamers in die video afgeneem wat toon hoe verwaarloos en vuil dit is. Van die krane werk glad nie en ook nie die muurproppe in van die sale nie."

Leesimpressie: Kijk ons dansen door Leïla Slimani

Erik van den Bergh Literatuur 2024-09-09

"Het tweede deel van het autobiografische drieluik van de Frans-Marokkaanse schrijfster Slimani."

Verified by MonsterInsights
Top