Meest recent
Slawerny is steeds deel van ons
2024-08-06"Hoe ironies dat jy daar in die Slawelosie staan, ’n plek van soveel hartseer, maar wat nou die verlede ontbloot om heling te bring."
Commendatio by die toekenning van erelidmaatskap van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek aan Wannie Carstens, 9 Julie 2024
2024-08-06"Die veelkantigheid van Carstens se bydrae as akademikus moet nie uit die oog verloor word nie, want soos ons almal weet: Die Neerlandistiek en die bestudering van Afrikaanse taal en letterkunde gaan hand aan hand."
Polisie slaan toe op mensehandelaars en ander misdaad
2024-08-06"Operasie Shanela, wat verlede jaar van stapel gestuur is, is ’n hoëdigtheidsinisiatief om sigbare polisiëring te verbeter en om gesoekte verdagtes op te spoor, veral diegene wat van moord en seksmisdade beskuldig word."
Weelderige Oudtshoorn-volstruisvere weer op die wêreld se lippe
2024-08-02"Oudtshoorn is een van ons gunsteling-kuierplekke met soveel historiese plekke wat behoue gebly het – veral uit die florerende volstruisgolf van ’n eeu gelede. Vandeesmaand is die dorp weer op die voorgrond: Die gewilde Klein Karoo Klassique word hier gehou én die wêreld neem weer notisie van die volstruisdorp, danksy die Netflix-reeks Bridgerton."
Leesimpressie: Onzichtbare steden door Italo calvino
2024-08-02"Intrigerend, imponerend en wonderbaarlijk boek. Marco Polo in gesprek met Mongoolse keizer Kublai Khan over zijn reizen. Prachtige beelden van 55 onzichtbare steden."
Polisie maak vordering in oorlog teen misdaad
2024-08-02"Duisende misdadigers wat deur die Suid-Afrikaanse polisie gesoek word, is die afgelope tyd aangekeer, en misdadigers wat steeds op vrye voet is, word versoek om hulself aan die polisie oor te gee."
Kommer oor militêre opleiding van Libiërs in Suid-Afrika
2024-08-01"Die SAPD se nasionale woordvoerder, Athlenda Mathe, het op X gesê die Libiërs het gesê dat hulle die land met studievisums binnegekom het om as veiligheidswagte opgelei te word, maar polisieondersoeke dui daarop dat hulle militêre opleiding ontvang het."
"Learn isiZulu!"
2024-07-31"I haven’t become anything close to fluent in Zulu, though instead I’ve taken the language’s more scenic route and absorbed smaller bits over a longer period of time."
Tweespraak met Wannie Carstens #2: Vraaggesprek ter gelegenheid van de Jan H Maraisprys 2024
2024-07-31"Te dikwels wag die Afrikaanse taalgemeenskap dat ’n mitiese ongeïdentifiseerde 'iemand' (persoon of instansie) namens hulle Afrikaans se belange sal uitdra. Dit gaan ongelukkig nie gebeur nie. Elke persoon wat erns maak met Afrikaans, sal ’n bydrae moet lewer, as aktivis, of as befondser, of as gebruiker van Afrikaans in al sy funksies."
Persbericht: Uitnodiging – Colloquium over vertalen Nederlands-Afrikaans
2024-07-31Ook voor SASNEV werd een nieuwe wereld geopend toen we, samen met de Nederlandse Bibliotheek Kaapstad, nog niet zo lang geleden, met onze vertaalcollectie begonnen, de wereld van het vertaalde boek, met weer andere horizons die geopend worden.
Persverklaring: Uitnodiging – Kollokwium oor vertaling tussen Nederlands en Afrikaans
2024-07-31’n Nuwe wêreld het ook vir SASNEV oopgegaan toe ons en ons vennoot, die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad, nie so lank gelede nie ons vertaalversameling begin het en die wêreld van die vertaalde boek met nóg meer horisonne opgemaak is.
Leesimpressie: Onder buren door Juli Zeh
2024-07-31"Roman over vooroordelen en angsten, over menselijkheid, over stad en platteland. Over mogelijkheden niet beperkt te worden eigen grenzen."
Munisipaliteite is besig om die land onder vullis te begrawe
2024-07-31"Meer as 85% van die vullisterreine in ons land voldoen nie aan die minimum vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur nie, wat tot ’n algehele ineenstorting van afvalbestuur in die land kan lei."
Persverklaring: Oproep om bydraes – Leeskultuur en transtaligheid
2024-07-30In ’n wêreld waar globale en multikulturele uitruiling toenemend voorkom, speel leeskultuur ’n sleutelrol in die bevordering van meertaligheid en kulturele interaksie. In Suid-Afrika se diverse literêre landskap is daar ’n rykdom aan voorbeelde van translinguale en meertalige poëtika. Gedurende die tweede semester van Samespraak gaan ons poog om hierdie rykdom verder te verken en te versterk. Ons nooi navorsers uit om gedurende die tweede semester van 2024 referate te lewer.
Press release: Call for contributions – On reading culture and translanguaging
2024-07-30In a world where global and multicultural exchanges are increasingly common, reading culture plays a key role in promoting multilingualism and cultural interaction. In South Africa’s diverse literary landscape there is a wealth of examples of translingual and multilingual poetics. During the second semester of Samespraak we aim to further explore and strengthen this richness. We invite researchers to present papers during the second semester of 2024.
Suid-Afrika spog met verskeie nuwe wêrelderfenisterreine
2024-07-30"Die Uniegebou sluit aan by andere bekende terreine in die wêreld soos die Kremlin, Kasubi-grafte, Mose oaThunya, Taj Mahal, die Vatikaan en ander op die Wêrelderfenislys."
Tweespraak met Wannie Carstens #1: Vraaggesprek ter gelegenheid van de Jan H Maraisprys 2024
2024-07-29"Kun je een tip van de sluier oplichten over de plannen, zoals voor onderzoek op het gebied van Afrikaans in binnen- en buitenland, en de concrete projecten waaraan je thans werkt?"
Leesimpressie: Met de paplepel door Ewoud Sanders
2024-07-29"Over joden die ook mensen zijn, er anders uitzien, veel kabaal maken en raar praten, goed zijn, slecht zijn, slachtoffer zijn en altijd joden blijven."
Die driejaarlikse kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN), Windhoek, 8–10 Julie 2024
2024-07-26In Alwyn Roux se verslag noem Marni Bonthuys: "Die feit dat die SAVN-kongres in Namibië aangebied is, was sonderling en belangrik. Afgeleë areas soos die soos Namibië en die Noord-Kaap in Suid-Afrika is die hartland van Afrikaans en is ruimtes waar akademiese navorsing in Afrikaans, maar ook in Nederlands, verder uitgebou kan word."