Meest recent
Persverklaring: ’n Bus uit Oekraïne Maandag 9 Januarie uitgesaai
2023-01-05Maandag 9 Januarie 20:30 kan kykers vir die aangrypende dokumentêre program, ’n Bus uit Oekraïne, op kykNET (DStv-kanaal 144) inskakel. Die fokus is die merkwaardige verhaal van die Suid-Afrikaner, Johan Oldenburg, wat 52 Oekraïniese vlugtelinge gered en vervoer het na Nederland.
Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo
2023-01-05"Die Karoo bied baie teen uiters bekostigbare pryse. Graaff-Reinet het ’n ryk geskiedenis en talle lieflike, historiese geboue. Vir my is dit ook die dorp waar Elise Bishop, Etienne van Heerden, Maya Fowler, Anton Rupert, GT Ferreira, Robert Sobukwe en Matthew Goniwe vandaan kom."
Al hoe meer wil hulle in 2023 losmaak van Eskom
2023-01-05"Terwyl individue wat dit kan bekostig, al hoe meer gebruik maak van sonpanele vir sonenergie en ander metodes om beurtkrag vry te spring, wil die Wes-Kaapse regering sowel as die kragvoorsiener City Power in Johannesburg ook vanjaar hulle afhanklikheid van Eskom verminder."
Parlementsgebou ná ’n jaar steeds in puin
2023-01-04"’n Jaar sedert ’n brand die land se parlementsgebou, wat die Nasionale Vergadering huisves, vernietig het en dele van die ou Volksraad beskadig het, is daar nog geen duidelikheid wanneer daar met herstelwerk begin sal word en hoe lank dit sal duur nie."
En het Woord van het Jaar 2022 is…
2023-01-03"Hieruit blijkt maar weer eens dat taalkundig onderzoek, en specifiek de lexicografie, helemaal geen stoffige wetenschap is. Woordenboekmakers die zich bezighouden met hedendaags Nederlands houden hun vinger aan de pols van de tijd."
Moenie Kersfees met water en ligte mors nie
2022-12-23"Intussen berig Moneyweb dat Suid-Afrikaners hulle moet voorberei vir ’n donker feesseisoen met gereelde kragonderbrekings weens beurtkrag, aangesien Eskom se kragopwekking tot heeltemal nuwe laagtepunte daal."
De wording van Gerrit Komrij
2022-12-23"Ik moet eraan denken bij het lezen van Arie Pos’ biografische schets over de 'bildungsjaren' van Gerrit Komrij: De wording van Gerrit Komrij. Het boek behandelt de studententijd van Gerrit in Amsterdam. Hij stopt op 11 februari 1965 zijn studie Nederlands aan de Universiteit van Amsterdam."
Groot Vyf nie al wat jou asem hier sal wegslaan nie (Mhondoro Safari Lodge & Villa, Limpopo)
2022-12-23"Ek wil eerder vertel van drie uitsonderlike ervarings wat ons daar onder die bosveldsterre en vroegoggendsekelmaantjie in die verte gehad het."
Is nuwe ANC-leiers Suid-Afrika se wys(st)e manne en vroue?
2022-12-22"Kom Ramaphosa, Mbalula, en die res van die ANC-leiers se gebruik van begrippe soos 'hernuwing' net maar neer op Arundhati Roy se verwysing na 'die diefstal van woorde'?"
“hoeveel méér as sonbesiepoësie” | Antjie Krog en patriarchale denkbeelden in Afrikaans
2022-12-22"De pervertering en uiteindelijk toe-eigening van masculiene beelden, inclusief mannelijk machtsdenken, bezorgt Krog in de Afrikaanse letteren van de afgelopen decennium – zolang een privilege van het patriarchaat in Afrikaans – monumentale status."
Kersvader die rob bring Kaapse verkeer tot stilstand
2022-12-22"Toe die Kaap die Goeie Hoop DBV Natuurlewe-afdeling Woensdag ’n oproep ontvang van ’n Kaapse pelsrob wat die besige Jakes Gerwel-rylaan oorkant die Vangate Mall in Athlone oorsteek, het selfs hulle gewonder of dit waar kan wees."
Goedkoper brandstof in sig na Kersfees
2022-12-21"Die brandstofpryse word gewoonlik op die eerste Woensdag van ’n maand aangepas en word bepaal deur die prys van olie en die rand-dollar-wisselkoers."
Nederlands spreken met een app
2022-12-20ChatGPT is een applicatie die bestaat uit kunstmatige intelligentie waarmee een persoon kan communiceren met een groot taalmodel. Het is getraind om in het Engels te communiceren, maar Izak de Vries voerde gesprekken in het Nederlands; met redactioneel commentaar van Natasja le Roux.
Ramaphosa en sy nuwe besems sal hard moet vee om skoon te vee
2022-12-20"Suid-Afrikaners se oë is nou gerig op president Cyril Ramaphosa se volgende politieke skuiwe nadat hy Maandag daarin geslaag het om die aanslag teen sy leierskap in eie geledere te oorleef."
Tweespraak van Yves T’Sjoen en Alwyn Roux: Over canoniseringsprocessen, pendelbewegingen tussen dominantie en periferie
2022-12-19"Naar aanleiding van een bijdrage in de reeks 'Breytenbach-notities', over hiërarchie en dominantie én over paradigmaverschuivingen in een literair landschap, leg ik collega Alwyn Roux bespiegelingen voor. Thema’s komen aan bod zoals canoniseringsprocessen, de literaire canon als cultureel-identiteitsvormende en dus als ideologische construct."
Voertaal: Het slavernijverleden en de koning
2022-12-16Voertaal: Het slavernijverleden en de koning
’n Lens op die nood in Noord-Nigerië: Aisha se storie
2022-12-16"Met die gewapende manne wat ons werklik nooit los nie, die kameras en die konvooi trek ons baie aandag. Om in plekke soos die mark en die gemeenskap ’n realistiese skoot te kry, is moeilik. Groot groepe mense kom om te kyk wat ons doen. Die geweermanne probeer hulle met geweld verjaag, tevergeefs. Dis die enigste oomblikke wat ek werklik benoud raak en besef as een skoot klap, is dit verby."
Die naweek is maak of breek vir Ramaphosa
2022-12-16"Die komende naweek sal lotsbepalend wees vir president Cyril Ramaphosa se politieke toekoms."
Breytenbach notitie #8: Cultuur-identitair denken als "oneindig en doelloos proces van metamorfose"
2022-12-15"Verder preciseert Breytenbach in de tekst van zijn Pessoa-lezing 'further characteristics of a Middle World resident', eigenschappen die perfect aansluiten bij de omschrijving van de 'un-citizen' die we bij Turner vinden. Het is de wereld van misdeelden en misvormden, dwazen en buitenstaanders, degenen die geen sociale rang of stand hebben. Die 'tussen-in'-positie maakt het voor deze subjecten makkelijker om 'out of the box' te denken, zich niets gelegen te laten liggen aan conventies en systemisch denken."
Ramaphosa geprys en gekap nadat hy regter skors
2022-12-15"Na ’n uitgerekte sage van meer as ’n dekade se bewerings van wangedrag teen die Wes-Kaapse regter-president John Hlophe is die omstrede regter uiteindelik Woensdag deur president Cyril Ramaphosa uit sy amp geskors."