Meest recent

Ramaphosa oorleef Phala Phala-stemmery in die parlement

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-14

"Ramaphosa sal dus nie nou deur die parlement in ’n staat van beskuldiging geplaas kan word nie en kan sy volle aandag skenk aan die komende naweek se ANC-beleidskonferensie waar hy opnuut om sy politieke oorlewing sal moet veg."

DA en ActionSA wil nouer saamwerk om ANC in 2024 te verslaan

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-13

"Twee van die land se opposisiepartye wat mekaar gedurig aan die keel beet het, wil in die aanloop tot die 2024- algemene verkiesing hulle binnegevegte probeer tem en nouer saamwerk om die ANC tydens die volgende verkiesing uit die kussings te lig."

Persverklaring: Van Ewijck Stigting Prestasieprys 2023 toegeken

Voertaal Actueel 2022-12-12

Die prys van R75 000 word jaarliks deur hierdie Kaapse organisasie toegeken vir bydraes tot die kulturele uitwisseling tussen Suid-Afrika en Nederland.

Jakes Gerwel Stigting-persverklaring: residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika – aansoeke verwelkom

Voertaal Literatuur 2022-12-12

Die Jakes Gerwel Stigting nooi graag alle skrywers (opkomend of gevestig) van alle genres uit om aansoek te doen vir ’n residensie wat van 27 Februarie tot 13 Maart 2023 by Paulet Huis op Somerset-Oos aangebied word. Hierdie program word in samewerking met die Passa Porta-internasionale skrywershuis in Brussel aangebied en het ten doel om skrywers van verskillende kontinente byeen te bring. Suksesvolle plaaslike aansoekers sal die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos deel met die Belgiese skrywers, Tom Naegels en Neske Beks. As jy wil deel wees van hierdie opwindende projek, stuur asseblief jou voorlegging aan die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting teen 16 Januarie 2023. 

Persbericht: Afrikaanse kinder- en jeugdliteratuur bij Boeken uit het Huis

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2022-12-12

In de laatste Boeken uit het Huis van 2022 besteden we aandacht aan kinder- en jeugdliteratuur, en staan we stil bij de Bergengel-trilogie van Carina Stander, die misschien wel het best getypeerd kan worden als een sprookje voor volwassenen. U kunt dit gesprek achteraf bekijken via YouTube.

Persbericht: Populariteit Nederlandse voornamen nu vanaf het jaar 1790 op te zoeken

Voertaal Geschiedenis 2022-12-12

Wie de populariteit van zijn voornaam vanaf 1790 wil weten, kan terecht bij de vernieuwde Nederlandse Voornamenbank. Het Meertens Instituut publiceert voornamen nu vanaf 1790 in de databank. De Nederlandse Voornamenbank is nu ook in het Engels beschikbaar, behalve de Nederlandse naamsverklaring.

Woede en beskuldigings oor donker feestyd terwyl fase 8-beurtkrag wink

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-09

"Die versuim om ’n nasionale veiligheidsbenadering tot die elektrisiteitskrisis te volg het volgens die DA reeds ’n aansienlike ekonomiese koste op die land uitgeoefen en die vooruitsigte om die hoë werkloosheidsyfer aan te spreek belemmer."

Die langste (politieke) week wag op Suid-Afrika

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2022-12-08

"Die politiek bly onvoorspelbaar."

Adjunkpresident Mabuza beskuldig van georganiseerde misdaad

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-08

"Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) vra dat aanklagte van georganiseerde misdaad teen Mabuza ingestel word. Mabuza word in ’n verklaring deur Outa daarvan beskuldig dat hy na bewering betrokke is by ’n grondeisebedrogspul van R35 miljard en misdade soos diefstal, bedrog, meineed en intimidasie."

Nederlandse koning laat eigen slavernijverleden onderzoeken

Ingrid Glorie Actueel 2022-12-07

"De Nederlandse koning, Willem-Alexander, heeft opdracht gegeven tot een onafhankelijk onderzoek naar de rol van zijn eigen familie, het Huis Oranje-Nassau, in de koloniale geschiedenis."

Opposisie vies omdat speaker nee sê vir geheime stem oor Phala Phala

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-07

"Opposisiepartye is vies vir die speaker van die parlement omdat sy nie ’n geheime stemming wil toelaat wanneer die parlement volgende week oor die Phala Phala-verslag moet stem nie."

Plezier in poëzie

Ingrid Glorie Literatuur 2022-12-06

"Het lesboek Plezier in poëzie is bedoeld voor buitenlandse studenten Nederlands. Maar eigenlijk gun je iederéén zulke inspirerende docenten als Judit Gera en Jos Kleemans."

Ramaphosa veg voort om politieke oorlewing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-06

"Die Nasionale Vergadering (NV) sou vandag (Dinsdag) stem oor die Phala Phala-verslag wat die President in ’n staat van beskuldiging sal plaas indien dit aanvaar word, maar dit is uitgestel tot aanstaande Dinsdag."

Bij Mpho Tutu staat onafhankelijk denken voorop

Ingrid Glorie Actueel 2022-12-05

"Op zondag 27 november hield de Zuid-Afrikaanse Mpho Tutu van Furth in Haarlem de Hannie Schaftlezing. In Nederland is de heldenstatus van de verzetsstrijdster Hannie Schaft, 'het meisje met het rode haar', tegenwoordig vrijwel onomstreden. Daarom was het verrassend dat Tutu, de dochter van Nobelprijswinnaar Desmond Tutu, daar niet zonder meer vanuit ging."

Voertaal: Phala Phala

Voertaal Nieuwsbrief 2022-12-02

Voertaal: Phala Phala

Clara de neushoorn

Hendrik-Jan de Wit Literatuur 2022-12-02

"De roman Clara, De eerste neushoorn in Nederland van Agnitz de Ranitz is het geromantiseerde verhaal van Clara de neushoorn." 

Ramaphosa se politieke toekoms in die weegskaal na Phala Phala-verslag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-02

"Ramaphosa bevind hom nou tussen twee vure. Hy is op die randjie om die eerste Suid-Afrikaanse president te word wat in ’n staat van beskuldiging geplaas kan word indien die parlement die verslag aanvaar waarin die ernstige bevindings teen hom gemaak word."

Suid-Afrikaanse brandewyn bly ’n trotse 350-jaar geskiedenis weerspieël

Clifford Roberts Culinair 2022-12-01

"’n Deel van die Nederlandse nalatenskap ten opsigte van hierdie onderwerp is buiten die spiritus se naam, ook die woord 'sopie'. In sy boek Brandewyn in Suid-Afrika (1973, Buren Uitgewers/KWV), skryf André P Brink dat hy die woord in ’n manuskrip van 1696 gekry het, wat verwys na Nederlanders wat graag ’n 'sopie' brandewyn geniet."

Pogings om Waluś se parool te keer duur voort

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-12-01

"Die ANC en sy drieparty-alliansievennote, die SAKP en Cosatu, het Woensdag hulle betogings teen Waluś se parool voortgesit en onder andere ’n optog na die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria gehou."

Sluier gaan gelig word oor redes vir omstrede Covid-maatreëls

Jean Oosthuizen In het nieuws 2022-11-30

"Suid-Afrikaners sal binnekort vir die eerste keer weet wat die regering daartoe gedryf om soms vreemde Covid-inperkings in te stel wat tot groot frustrasie en selfs woede onder die publiek aanleiding gegee het."

Verified by MonsterInsights
Top