Meest recent
Festival voor het Afrikaans staat open voor samenwerking
2022-10-26Op zaterdag 15 oktober mocht Voertaal-correspondent Ingrid Glorie bij SASNEV in Pinelands, Zuid-Afrika, de Prestatiebeurs van de Van Ewijck-Stigting in ontvangst nemen. Glorie kreeg deze eervolle onderscheiding voor haar jarenlange inspirerende rol ter bevordering van de culturele betrekkingen tussen Nederland en Zuid-Afrika.
Kaapstad se burgemeester wil keer dat Russiese oligarg voet aan wal sit
2022-10-26"Hill-Lewis se ongewone versoek, komende van ’n burgemeester, geskied teen die agtergrond van die Russiese inval in Oekraïne wat deur die meeste lande ter wêreld veroordeel word. Suid-Afrika se regering weier egter om Rusland se optrede te veroordeel en staan op die kantlyn."
Dis-Chem se verbod op wit aanstellings gaan in die hof draai
2022-10-25"Nadat Dis-Chem verlede week die omstrede memorandum teruggetrek het weens die ‘swak bewoording’, het hulle egter gesê hulle staan by die moratorium."
Ierse bier en humor in Cork
2022-10-24"As deel van die Norwegian Cruise Line se nuutste skip, die Prima, se eerste vaart van Ysland na Nederland, doen ons vir 12 uur aan by die hawestad Cork in Ierland. Ná twee dae op die oop see is dit met gemengde gevoelens dat ’n mens die eerste groen, dobberende baken in Cobh, die klein dorpie reg langs die water, by jou venster sien verbygly. Die stille, oop, kalm see en loom dae op jou balkon of langs die swembad het jou half onwillig gemaak om besige stede en verkeer te trotseer."
Breytenbach-notitie #5: Naar aanleiding van een Hertzogprijs
2022-10-24"De overigens niet onbelangrijke anekdotiek en heisa die de Hertzogprys 2022 omgeven, vooral de stellingenoorlog die door de toespraak van S.J. Naudé aan hevigheid heeft gewonnen, zijn een symptoom van een dieperliggend gevoel van onbehagen bij actoren binnen een systeem die voor jaren, misschien zelfs decennia, de macht hadden om de eigen positie esthetica als dominant te ervaren. Schrijvers onder wie Breytenbach en Krog, maar ook vele anderen zoals Kamfer, Naudé, Phillips, Small, Venter en Winterbach (en veel andere jonge stemmen in de Afrikaanse letteren, vitaler dan ooit en zich al lang niet meer beperkend tot een witte canon), zorgen ervoor dat machtsbastions zich stilaan op drijfzand bevinden, anachronismen worden, en finaal inleveren aan macht en dominantie."
AfriForum en Malema al weer haaks oor beweerde haatspraak
2022-10-21"Die burgerregteorganisasie AfriForum en die EFF-leier, Julius Malema, is al weer haaks nadat Malema na bewering opruiende taal gebruik het tydens ’n EFF-saamtrek in die Wes-Kaap."
Druk op Dis-Chem en regering na bohaai oor rassebeleid
2022-10-20"Dit help nie om Dis-Chem te breek of bankrot maak te nie, maar dit is tyd dat Dis-Chem en ander maatskappye standpunt inneem teen geïnstitusionaliseerde rassisme."
Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2022-10-19Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
Antjie Krog gehuldig by vanjaar se Tuin van Digters
2022-10-19"Antjie Krog word op 23 Oktober vanjaar 70. Sy is een van Suid-Afrika se groot digters. Nie net is haar werk al in vele tale vertaal nie, sy het ook baie gedoen om ander digters, in verskeie van ons land se inheemse tale, groter bekendheid te gee."
In gesprek met de nieuw aangestelde ambassadeur van België in Zuid-Afrika
2022-10-19"Met Paul Jansen als nieuwe ambassadeur en mevrouw Lieve Decaluwé als Belgisch consul worden plannen gesmeed voor méér rechtstreekse lijnen tussen België en Zuid-Afrika."
Parlement is steeds ’n mislukte instelling, bevind Outa-verslag
2022-10-19"Outa het die werk van 10 van hierdie komitees beoordeel. Die organisasie sê in hulle verslag daar was plek-plek tekens van goeie werk, maar in die geheel was daar te veel teleurstellings."
Die Jongerenprojek: Een interview met Francine Maessen
2022-10-18"Het is een intense reis maar het is geweldig om op deze manier iets terug te kunnen geven aan het project en de reis ook voor een nieuwe lichting studenten mogelijk te maken."
Toyota US Woordfees-gesprek: Suid-Afrika word nou ’n mafiastaat, sê Jacques Pauw
2022-10-18"In sy gesprek met Max du Preez oor sy jongste boek, Our poisoned land: Living in the shadows of Zuma’s keepers, het Pauw geen doekies omgedraai oor Ramaphosa se onvermoë om die regte ding te doen nie."
Trappen naar de hemel: De 39e Nacht van de Poëzie
2022-10-17"Marieke Lukas Rijnveld stapt van het podium af. De klok heeft 12 geslagen. Een entr'act staat klaar. Ik trek mijn jas aan en loop terug naar de auto. Een mooie wandeling door de stad aan het begin van de nacht."
Persbericht: Finale programma – Colloquium over het Afrikaans 2022
2022-10-14Dat Colloquium vindt op 27–28 oktober plaats aan de Universiteit van Gent. Mogen wij vragen zo snel mogelijk in te schrijven, en uiterlijk voor maandag 24 oktober. Het colloquium wordt gestreamd en een deel van de sprekers zal ook online deelnemen.
Toyota US Woordfees 2022: Krotoa: Eva van de Kaap – ’n beskouing
2022-10-14"Die stuk is nie bedoel om ’n diep dokumentêre blik op die historiese karakters te bied nie, maar daar word dikwels uit Van Riebeeck se dagboeke en ander historiese bronne aangehaal. Uiteindelik is dit egter ’n metaverhaal – een wat goeie inligting gee oor die verlede, maar ook ’n moderne blik bied op ’n tyd wat lank reeds verby is."
Toyota US Woordfees-gesprek: Guptas het Suid-Afrika glo miljarde rand gekos
2022-10-14"Die geld wat as gevolg van die Gupta-broers se beweerde aandeel aan staatskaping uit die staatskas verdwyn het, beloop in die omgewing van R57 miljard, waarvan sowat R16 miljard volgens bronne in die Guptas se eie sakke beland het. Dié skokkende syfers oor die omvang van staatskaping tydens Zuma se bewindsjare is Donderdag tydens ’n gesprek by die Toyota US Woordfees genoem."
Die kat (van Nkandla) kom weer ...
2022-10-14"Ramaphosa moet die kat mooi uit die boom uit kyk, want Zuma is geen kat om sonder handskoene aan te pak nie."
Persverklaring: Samespraak | Persbericht: Samenspraak
2022-10-13Nog ’n aanlyn seminaar van Samespraak vind op Woensdag 19 Oktober plaas. | Op woensdag 19 oktober vindt er weer een online seminar van Samespraak plaats.