Meest recent
Kommer oor toename in gewelddadige plaasaanvalle
2022-10-12"Die voorlegging van hierdie ingrypings vir aanvaarding deur die kabinet is volgens Agri SA se uitvoerende hoofbeampte, Christo van der Rheede, lankal uitstaande. Hy het ’n beroep gedoen op die minister van polisie, Bheki Cele, om hierdie proses te versnel en om landelike veiligheid nou aan te spreek."
Dodelik giftige medisyne dalk ook in Suid-Afrika
2022-10-11"Die vier produkte is Promethazine Oral Solution, Kofexmalin-babahoesstroop, Makoff-babahoesstroop en Magrip N-kouestroop. Die vervaardiger van hierdie produkte is Maiden Pharmaceuticals Limited (Haryana, Indië). Tot op hede het die vervaardiger geen waarborge aan die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) verskaf oor die veiligheid en kwaliteit van hierdie produkte nie. Mense wat in besit van enige van hierdie produkte is of enige van hulle teëkom, word gewaarsku om seker te maak dat hulle dit nie gebruik nie en dit ook nie aan kinders toedien nie. Persone wat van sulke gevalle weet, word versoek om die Sahpra te kontak."
Fleur Pierets – voorvechter van LHBTI-rechten wereldwijd
2022-10-11"De coronapandemie heeft het 2 jaar in de weg gestaan, maar de literaire samenwerking tussen de Jake Gerwel Stigting en het international house of literature Passa Porta in Brussel is weer begonnen. Het doel is de dialoog tussen schrijvers uit de Lage Landen en Zuid-Afrika. Voor deze keer een interview met Fleur Pierets."
Van Claus tot Breytenbach en Krog: Voorstel voor een transnationale invloedenstudie
2022-10-10"De studie van literaire oeuvres in transnationaal perspectief resulteert in bevindingen die het in tekstproductie geïnternaliseerde proces van cultuurtransmissie laat zien. Dat Hugo Claus met zijn poëzie ook buiten het Nederlandse taalgebied wist te inspireren en lezers vond van het gehalte van Breytenbach en Krog, is dus door deze schrijvers zelf meermaals geattesteerd."
Donker naweek sonder water is Johannesburg se lot
2022-10-07"Asof beurtkrag nie genoeg van ’n uitdaging is nie, is dele van die stad al dae lank sonder water, met weinig vooruitsigte dat dit die naweek veel sal verbeter. Inwoners is Donderdag gewaarsku dat die damvlakke steeds krities laag is."
Poolse akademikus gee internasionale blootstelling aan Afrikaans
2022-10-06"Terwyl daar ’n oorlog in sy buurland Oekraïne woed, veg Jerzy Koch sy eie oorlog in belang van die tale waarvoor hy lief is, hetsy dit in sy moedertaal Pools is, en of dit in Engels, Afrikaans of Nederlands is waarin hy ewe tuis is. Dinsdagaand se gesprek by SASNEV is gelei deur Andries Visagie, professor in die letterkunde verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands by die Universiteit Stellenbosch. Die gesprek het gefokus op die tweede deel van Koch se literatuurgeskiedenis van die Afrikaanse letterkunde."
Regering word blameer vir Duitse toeris se dood
2022-10-06"Die dood van die Duitse toeris wat Maandag deur ’n bende kapers in Witrivier in Mpumalanga doodgeskiet is, kon vermy gewees het as die regering die basiese dinge gedoen het."
Uitnodiging: SASNEV-"borrel": Vrydag 7 Oktober 2022 (16:30-17:30)
2022-10-06Jy word hartlik uitgenooi na die SASNEV-"borrel" ter viering van die "Week van het Nederlands" en "De schoonheid van het Nederlands" by vanjaar se Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum in Wellington.
Digkuns en Karibiese postkoloniale romans op Neerlandistiekdag 2022 (Week van het Nederlands in Suid-Afrika)
2022-10-05Die tweede Week van het Nederlands in Suid-Afrika (1–8 Oktober 2022) het met die jaarlikse Neerlandistiekdag 2022 afgeskop. Die Neerlandistiekdag-program, aangebied deur die Kaapse Forum Neerlandistiek (KFN), het vir ’n wye verskeidenheid pitkos en vermaak gesorg.
Lesing (Neerlandistiekdag 2022): "Dingen als dragers van trauma in de Caribische post-koloniale roman" (Yra van Dijk)
2022-10-05Luister na ’n lesing deur Yra van Dijk, gelewer op 1 Oktober 2022 as deel van Neerlandistiekdag 2022 (aangebied deur die Kaapse Forum Neerlandistiek (KFN)). Neerlandistiekdag 2022 het die tweede Week van het Nederlands in Suid-Afrika (1–8 Oktober 2022) by Studio SASNEV, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, afgeskop.
Gesprek tussen Louise Viljoen en Chànde Frania van der Westhuizen (Universiteit van Wes-Kaapland) oor die poësie van Bekono, Fabias, Kamfer en Phillips (Neerlandistiekdag 2022)
2022-10-05Luister na ’n gesprek tussen Louise Viljoen en Chànde Frania van der Westhuizen (Universiteit van Wes-Kaapland) oor die poësie van Bekono, Fabias, Kamfer en Phillips, opgeneem op 1 Oktober 2022 as deel van Neerlandistiekdag 2022 (aangebied deur die Kaapse Forum Neerlandistiek (KFN)). Neerlandistiekdag 2022 het die tweede Week van het Nederlands in Suid-Afrika (1–8 Oktober 2022) by Studio SASNEV, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, afgeskop.
Moord op Duitse toeris stuur skokgolwe deur die wêreld
2022-10-05"Dit is in die lig hiervan dat die land se toerismesektor by ’n onlangse byeenkoms van leiers in die toerismebedryf gevra het dat Suid-Afrika se sekuriteitsgroepering hulle moet help om toerismeveiligheid te versterk en vinnig op te tree teen die misdaad wat die sektor se potensiaal raak."
’n Onderhoud met Kenan Davids, kortfilmwenner
2022-10-04Hy kon nie Nederlands studeer as deel van sy kursus aan sy eie universiteit nie, toe skryf hy nauurs by ’n ander universiteit in. Kenan Davids het pas R50 000 gewen om België en Nederland te besoek sodat hy meer kan leer van sy 'tantetaal' – ’n mooi konsep wat hy uitgedink het, want Nederlands is mos ’n sustertaal van Afrikaans, wat sy moedertaal is?
Breytenbach notitie #4: Boekomslagen, herdrukken en vertalingen
2022-10-04"Niet voor niets typeerde J.M. Coetzee hem als 'most untranslatable of Afrikaans poets'."
Onwettige grondbesettings is ’n krisis in Suid-Afrika
2022-10-04"In die afgelope twee jaar het die Stad Kaapstad op meer as 14 500 grondbesettings gereageer en byna 180 000 strukture is verwyder. In die gewelddadige betogings wat op hierdie operasies gevolg het, is 80 beamptes beseer en meer as 94 voertuie vernietig."
Persverklaring: Student aan die Nelson Mandela Universiteit wen neerlandistiekreis met kortfilm
2022-10-03Binnekort sal Kenan Davids sy tantetaal beter kan leer ken, want hy het R50 000 gewen tot ’n neerlandistiekreis na België en Nederland.
Hugo Claus en Zuid-Afrika. Literaire posture in Afrikaans
2022-10-03"Eerst help ik een hardnekkig misverstand uit de wereld over Claus en Zuid-Afrika. Het betreft een misvatting waaraan ik zelf schuldig ben."
Uitnodiging – Group Theory: Black Music (met Koleka Putuma en Tumi Mogorosi) (7 oktober 2022 in Brugge)
2022-10-03Graag nodigen we (KAAP en Poëziecentrum) jullie uit voor deze voorstelling in de Stadsschouwburg in Brugge.
ANC en Ramaphosa word gelooi oor Phala Phala
2022-10-01"Opposisiepartye sê hulle gaan dit nie daar laat nie. Hulle sal ander middele oorweeg om Ramaphosa tot verantwoording te dwing oor hierdie saak."