Meest recent
Afrikaans: ’n Tydlyn vir skole
2022-06-07Wat was die eerste Afrikaanse group chat-komedie? Wanneer is die eerste Afrikaanse radiosepie uitgesaai? Watter Afrikaanse rockgroep se album het eerste die beste verkoop op iTunes in Suid-Afrika? Wat was die eerste Afrikaanse hip-hop-lied? Wanneer is terminologiese woordeboeke oor rugby, skoenlappers en kragontwikkeling publiseer? Menán van Heerden is deur Hoërskool Stellenbosch gevra om ’n geskiedkundige tydlyn oor Afrikaans saam te stel.
DA skaar hulle by die stryd vir Afrikaanse skole
2022-06-07"Volgens die DA sal die Gautengse LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, ‘en sy ANC-makkers se irrasionele haat vir Afrikaans en alle sprekers van die taal’ nie net die sprekers van Afrikaans benadeel nie, maar ook moedertaalonderrig in alle inheemse tale en kwaliteitonderwys in die geheel."
Ask the vet: Worm medicine does not help
2022-06-06Barbara writes: "I took the kitten to our local vet and she was treated for a bad case of worms. Since then I have treated her twice, but it has not helped. PLEASE help! What else can I try to do?"
Elsa Joubert se Ons wag op die kaptein bly aansluit by aktualiteit, nou ook in Nederlands
2022-06-06"Dit is ook ’n teks wat midde in die dekoloniale moment en kansellasiekultuur wys dat die diskoers oor die koloniale allermins eenduidig is."
Jy kan die sterre hoor flonker by Mount Camdeboo
2022-06-03"Ons ry vir agt ure van die Kaap tot by die privaat reservaat se eerste hek. Die stof draai nog ’n klein rukkie om ons bande. ’n Klein blouapie sit hoog op ’n draad. Sy agterbeen lank uitgestrek en sy voorbeen rustend op sy knie. O die vrede van daardie sit!"
Vra die veearts: Toypom se pienk lipstick
2022-06-03Louise skryf: "Ek wil net vinnig hoor wat kan ek doen rakende my toypom-hondjie wat se pienk lipstick konstant uit is en dit is al ’n ruk so."
Druk neem toe om brandstofpryse te snoei
2022-06-03"Die AA waarsku egter dat die massiewe stygings in brandstofpryse vir Junie steeds verbruikers en die ekonomie ernstig knou."
Persbericht: Meet and greet met Early B en Van Pletzen!
2022-06-02Maak kennis met drie van de grootste namen in de Afrikaanse muziekscene met een live Q&A and signeersessie in het Zuid-Afrikahuis! Er is beperkt plek, dus meld je snel aan!
Oproep om referate – 7de Kollokwium oor Afrikaans (Universiteit Gent, 27–28 Oktober 2022)
2022-06-02De thema's die zullen
Press release: #cocreateIDENTITY experience – Provoking your identity
2022-06-02Together with South African partners, the Dutch Embassy and Consulate General are venturing into the space of IDENTITY issues with the #cocreateIDENTITY Experience from 4 to 6 June 2022 in Cape Town. Its programme seeks to open meaningful dialogues around questions of identity and transformation in the context of our countries' shared cultural heritage, including Dutch historic ties through trade and slavery. These conversations will take place through cultural, scientific, social and artistic South African initiatives and collaborations between South African and Dutch artists.
#cocreateSANL: Hoe bou ons stede in balans met die natuur?
2022-06-02"Kompartementalisering – waar die onderskeie dissiplines en rolspelers nie genoegsaam met mekaar praat nie – is veral as ’n probleem uitgesonder en praktiese gevalle is gesoek om positiewe voorbeelde te toon waar samewerking wel ’n verskil gemaak het."
Strenger tabakregulasies vir Suid-Afrika in die vooruitsig
2022-06-02"Elke jaar kos die tabakbedryf die wêreld meer as 8 miljoen menselewens, 600 miljoen bome, 200 000 hektaar grond, 22 miljard ton water en 84 miljoen ton koolsuurgas."
Nuus uit die Lae Lande
2022-06-01"Rusland sny gastoevoer na Nederland af; polisie gryp in om woedende sokkertoeskouers te laat bedaar; groot ontwrigting weens landwye staking in België; kerk wil skeur oor vroue in die amp; ongeluk tydens pretparkrit; hommeltuie red babadiertjies van die grassnyer; en prinses Amalia se gekose universiteit bekendgemaak."
Skool in Limpopo sluit oor vlermuise en slange
2022-06-01"Tydens ’n inspeksie het die inspekteur verneem dat daar op Dinsdag, 24 Mei, altesaam 50 leerders van die skool afwesig was omdat hulle siek geword het weens die besmetting wat deur die vlermuise veroorsaak is."
Persbericht: Brede stroom inzendingen Poëziefestival Gelselaar
2022-05-31"Niet alleen uit allerlei plaatsen in Nederland, maar ook uit België, Duitsland en Zuid-Afrika zijn al inzendingen binnengekomen voor de dichtwedstrijden van het Poëziefestival Gelselaar, dat op zaterdag 8 oktober wordt gehouden. Het thema dit jaar is 'mijn taal'. Gedichten kunnen tot 1 augustus worden ingezonden."
Suid-Afrika het vier van die wêreld se onveiligste stede
2022-05-31"Latyns-Amerika is geïdentifiseer as die wêreld se misdaadbrandpunt, met 62 van die 100 mees riskante stede. Agt hiervan, insluitend Chihuahua, Medellín en San Salvador, teken die hoogste moontlike risikotellings aan. Misdaadrisiko’s neem ook toe in die VSA, merk die studie op."
Willem-Alexander in een Duizend-en-één-nacht
2022-05-30"Aan de vrijwilliger van de boekenafdeling in de Zwolse kringloopwinkel overhandigde Rodaan Al Galidi het eerste exemplaar van zijn nieuwe roman De onbekende belevenissen van prins Willem-Alexander. Het was een bedankje voor alle boeken en tijdschriften over het koninklijk huis die ze voor hem apart had gelegd. Zo kon hij onderzoek doen naar het onderwerp van zijn roman: de jonge jaren van de kroonprins Willem-Alexander Claus George Ferdinand van Oranje."
Persbericht: Boekpresentatie Commandeur van de Kaap door Joyce Bergvelt
2022-05-27"Commandeur van de Kaap vertelt het verhaal van Simon van der Stel, commandeur en later gouverneur van het zeventiende-eeuwse Kaap de Goede Hoop. Het idyllische, door wijngaarden omgeven Stellenbosch is naar hem vernoemd."
Regter gaan rassisme by US ondersoek
2022-05-27"As deel van die ondersoek na voorvalle van rassisme wil die universiteit hê die kommissie moet in hulle verslag ook aanbevelings maak hoe om ’n kultuur van diversiteit, gelykheid en insluiting te verbeter."