Real faces as deel van die European Film Festival
2025-10-16"Ek het Real faces geniet, maar dis beslis nie enige een se smaak nie. Sou jy na Hollywood-glans en verteerbare storielyne soek, is Real faces dalk hopeloos te realisties vir jou!"
The North, ’n film oor vriendskap by die Europese Filmfees
2025-10-14"Mense wat Skotland ken, sal sê dat dit onmoontlik mooi is. Hierdie film bevestig dit. Aangesien die twee stappers hulle op ’n staptog van 600 km bevind, is daar baie tyd om die natuur te bewonder, ook vir die kyker."
Boykie vir Afrika deur Pieter de Poortere: ’n lesersindruk
2025-10-08"Vir De Poortere is geen heilige objek veilig nie; links en regs word ewe hardhandig met karwatse getakel. Dis gruwelik genotvol om jou daarin te verkneukel."
Joining Maureen Quin for a tour of her work
2025-02-17"Quin seeks to engage the viewer emotionally; she wants her work to generate a story in the viewer’s mind."
Trust the legehness: In gesprek met Anna Verloren van Themaat
2025-02-11"Daar is baie oomblikke waar ek wou opgee, want dit is moeilik, frustrerend en duur. Maar dit is ’n obsessie, ’n roeping – iets wat ek eenvoudig nie kan los nie."
Uitvoergehalte: In gesprek met Jannie du Toit
2025-01-14Izak de Vries het onlangs ’n vertoning van Jannie du Toit bygewoon, toe raak hulle aan die gesels oor wat voorlê in 2025, ook oor Du Toit se liefde vir Nederland en België.
Filmresensie: Grey bees by die Europese Filmfees
2024-10-29"Hierdie stadige film met bloedmin karakters handel oor vriendskap. Dit is baie mooi, al speel dit af in die grys wêreld van ’n verdeelde samelewing."
Filmresensie: Dalva by die Europese Filmfees
2024-10-28"Dalva sal jou uitdaag, maar nie terneergedruk laat nie. Kyk dit, sou jy ooit die kans kry."
Filmresensie: Blackbird blackbird blackberry by die Europese Filmfees en op Mubi
2024-10-23"Etero vind vir die heel eerste keer iemand wat teer genoeg is om haarself aan hom te kan blootstel. Die lover boy is getroud, en vind nou, ná baie jare, weer iemand wat hóm raaksien."
Filmresensie: Citizen Saint by die Europese Filmfees en op Mubi
2024-10-22"Die konneksie met die leë kruis en die verskyning van die stil man word gemaak. Wie is hy? Wat moet hulle maak met sy stiltes? Toe iemand wou weet wat die inwoners van die dorpie hom moet noem, stel die mynbaas voor dat hy Burger Heilige moet heet – en dis wat hulle hom toe noem."
Filmresensie: Io Capitano by die Europese Filmfees
2024-10-21"Io Capitano deel ’n haas ongelooflike storie met die kyker. Homerus sou die knie gebuig het as hy hierdie film kon sien."
Filmresensie: The quiet girl by die Europese Filmfees
2024-10-11"The quiet girl is ’n lieflike, onderspeelde film, nie noodwendig maklik nie, maar tog baie mooi. Dit is die Ierse inskrywing vir die fees."
Die dokumentêr Brasse Vannie Kaap nou op Showmax
2024-10-09"Die harde werk, die musikale vernuwing en die beter tydgleuwe waarin die groep gespeel het, het gewerk. BVK het naam gemaak, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook op feeste soos Pukkelpop in Nederland."
Erentia Bedeker: onopgesmuk, internasionaal bekroon, redelik onbekend in haar eie land
2024-09-04"Ruby & Roach reis nou al vir vier jaar van fees tot fees. Tot op hede is ons kortfilm al vir 77 filmfeeste gekies, het dit 26 benoemings ontvang en is dit bekroon met 18 pryse. Dit klink dalk esoteries, maar ek oorleef op geloof. My bankrekening was nog nooit dolleeg nie. Wanneer een projek afgekeur word, dan is daar altyd op die regte tyd ’n volgende geleentheid wat kom aanklop."
Eksie perfeksie is ’n speelse ondersoek na sigself én ’n hele genre
2024-08-13"Eksie perfeksie is slim. Dit is ’n film wat sigself en die genre waarin dit werk, die hele tyd ondersoek. Ek hou van enige stukkie kuns, letterkunde, ook lekkerkunde, wat vir sigself kan lag."
