Izak de Vries

Izak de Vries het ’n honneurs in skeppende skryfwerk gedoen en toe ’n MA-verhandeling oor André P Brink se Inteendeel. Hy het egter ewe veel geleer by die Universiteit van die Lewe. Op vyftienjarige ouderdom begin hy reeds as joernalis sy kamera- en woordvaardighede kombineer om sakgeld te verdien. Skaamteloos erken hy deesdae die invloed wat talle subredakteurs van verskeie koerante en tydskrifte op hom gehad het.

Om dié rede probeer hy deesdae terugploeg deur werkswinkels aan te bied waar ander weer uit sy praktiese ondervinding kan leer.

Sy eerste bundel kortverhale, Kom slag ’n bees, verskyn in 1996 en die tweede, Byna liefde, in 2006. Talle kortverhale en verskeie van sy gedigte is reeds gepubliseer in versamelbundels, veral dié wat op die skolemark gerig is.

In sy vrye tyd skryf hy graag die goed wat hý wil skryf, neem hy die foto’s wat hý wil neem en spandeer hy tyd met sy gesin. Hy is ook mal oor lees en spandeer soveel tyd as moontlik in die natuur – veral daar waar selfone nie werk nie en kragpunte nie eens ’n gedagte is nie. Om fiks te bly, draf Izak.

Nederland se koalisieregering val oor immigrasiewetgewing

Izak de Vries In het nieuws 2023-07-08

"Vir Suid-Afrika mag verlede Vrydag se gebeure lesse inhou."

An interview with Nina Schumann

Izak de Vries, Nina Schumann Muziek 2023-06-29

What are Nina Schumann’s dreams? Izak de Vries asked her that, and a few other questions.

Im Westen nichts Neues is ’n historiese film oor dit wat vandag weer gebeur

Izak de Vries Film 2023-06-27

"Enige oorlog bring vernuwing. Hierdie een het tenks en vlamwerpers na die front gebring. Selfs vliegtuie is gebruik. En wie moes dit ontgeld? Dit was die troepe wat hulself in die loopgrawe bevind het wat daardie vlamme en skrapnel moes verduur, en dikwels nie oorleef het nie."

The 49th edition of the National Arts Festival is happening.

Izak de Vries Festivals 2023-06-26

"Makhanda has seemingly shaken off the Covid blues. The town looks good. Security is visible and well positioned. Through the Social Employment Fund programme over 2 000 temporary jobs were created."

Skyggen i mit øje, ’n diep-menslike film

Izak de Vries Film 2023-05-08

"Die 18 vliegtuie het toe in drie groepe verdeel. Die eerste groep het met ongelooflike akkuraatheid hul bomme op die Nazi’s se geheimepolisie laat neerreën. Toe loop alles skeef."

Korrupsie ondersoek in Keizersvrouwen op Netflix

Izak de Vries Film 2023-03-16

"Aangesien die seksbedryf selfs in Amsterdam nog ’n sweem van donkerte dra, stel die skrywers van hierdie fiksiereeks die geldige punt dat geldwassery tog te maklik sou kon voorkom wanneer bordele in kontant betaal word – of kwansuis in kontant betaal sou word."

Brand South Africa: How best to attract foreign tourists?

Anneleigh Jacobsen, Izak de Vries In het nieuws 2023-02-09

"There is no good way to spin loadshedding in an ad for South Africa as a tourist destination. Candle-lit dinners can only get you so far when you can’t charge your phone, use a hairdryer or watch TV while you’re on holiday. … But can we justify spending money on advertising South Africa when the basics are failing?"

Moderne Suid-Afrikaanse musiek in Gqeberha

Izak de Vries Muziek 2023-01-25

"Ons hoor so dikwels snedige opmerkings oor dekolonisering. Dinsdagaand se optrede het gewys dat ’n oop en vernuwende manier van dink oor musiek ontsettend positief kan wees. Daar is nie slagspreuke rondgestrooi nie, daar was bloot uitstekende musikante van Suid-Afrika wat die bekende van Europa gemeng het met klanke, ritmes en tegnieke uit Afrika."

’n Bus uit Oekraïne onthul die menslike kant van oorlog

Izak de Vries In het nieuws 2023-01-06

"Die span het die mense van Oekraïne die geleentheid gegee om te praat. Daarvoor het ek elke oomblik stilgesit om te luister."

Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo

Izak de Vries Reizen 2023-01-05

"Die Karoo bied baie teen uiters bekostigbare pryse. Graaff-Reinet het ’n ryk geskiedenis en talle lieflike, historiese geboue. Vir my is dit ook die dorp waar Elise Bishop, Etienne van Heerden, Maya Fowler, Anton Rupert, GT Ferreira, Robert Sobukwe en Matthew Goniwe vandaan kom."

Nederlands spreken met een app

ChatGPT, Izak de Vries, Natasja le Roux Over taal 2022-12-20

ChatGPT is een applicatie die bestaat uit kunstmatige intelligentie waarmee een persoon kan communiceren met een groot taalmodel. Het is getraind om in het Engels te communiceren, maar Izak de Vries voerde gesprekken in het Nederlands; met redactioneel commentaar van Natasja le Roux.

Do not hesitate is ’n angswekkende oorlogsprent

Izak de Vries Film 2022-11-29

"Die première van Do not hesitate het by 2021 se Tribeca-filmfees plaasgevind en was Nederland se amptelike inskrywing vir die 2022-Akademietoekennings, bekend as die Oscars."

Antjie Krog gehuldig by vanjaar se Tuin van Digters

Izak de Vries Literatuur 2022-10-19

"Antjie Krog word op 23 Oktober vanjaar 70. Sy is een van Suid-Afrika se groot digters. Nie net is haar werk al in vele tale vertaal nie, sy het ook baie gedoen om ander digters, in verskeie van ons land se inheemse tale, groter bekendheid te gee."

Die Jongerenprojek: Een interview met Francine Maessen

Izak de Vries, Francine Maessen Cultuur 2022-10-18

"Het is een intense reis maar het is geweldig om op deze manier iets terug te kunnen geven aan het project en de reis ook voor een nieuwe lichting studenten mogelijk te maken."

Toyota US Woordfees 2022: Krotoa: Eva van de Kaap – ’n beskouing

Izak de Vries Festivals 2022-10-14

"Die stuk is nie bedoel om ’n diep dokumentêre blik op die historiese karakters te bied nie, maar daar word dikwels uit Van Riebeeck se dagboeke en ander historiese bronne aangehaal. Uiteindelik is dit egter ’n metaverhaal – een wat goeie inligting gee oor die verlede, maar ook ’n moderne blik bied op ’n tyd wat lank reeds verby is."

 

Verified by MonsterInsights
Top