The National Arts Festival celebrates 50 years
2024-07-11"Should you be one of those who have never been to a National Arts Festival, do please try. Should you be one of the oldies now, reminiscing about those days filled with hormones and illicit substances, please try again."
The Schreiner Karoo Writers Festival 2024
2024-07-03"The bulk of the festival was held in Mark Street, a picturesque street with old nagmaalhuisies that have been bought up and restored. At the end of the street sits the Victoria Hotel, a stately venue with warm interiors to welcome travellers and conference-goers."
Uitvoergehalte: In gesprek met Arno Carstens oor Sewe sakke hoop
2024-06-07Arno Carstens het ’n nuwe Afrikaanse kortspeler wat uitkom met die mooi titel Sewe sakke hoop. Die eerste snit “Hoe gaan dit” is reeds bekendgestel en die volle kortspeler is van 7 Junie af beskikbaar. Izak de Vries het hom hieroor en oor sy skilderkuns, wat op Instagram te sien is, ingevra.
Uitvoergehalte: ’n Onderhoud met Frieda van den Heever oor haar album Spoorsny
2024-05-21"Jy kan sien dat ek baie hulp van buite moes kry om hierdie ongemaklike kopskuif van die swart-en-wit tot binne-in my grysstof te kry."
The anatomy of a jazz performance
2024-05-09"The word jazz means many things to many people, but in an academic setting a performer needs to be able to tick certain boxes, and challenge the conventions."
Export quality: In conversation with Luna Paige about Harmony
2024-05-01"I have always been a feminist. And I have always found the negative connotation to feminism in this modern age, confusing."
Uitvoergehalte: In gesprek met Luna Paige oor Dis die dors
2024-05-01"Ek is nie spyt oor my laaste 20 jaar nie. Dit het my gemaak wat ek vandag is. En ek het baie ongelooflike stories om te vertel. Maar ..."
Gqeberha stamp die bas tydens ’n wêreldpremière
2024-04-29"Musiekliefhebbers in die Oos-Kaap is onlangs in die lieflike Veremarksaal in Gqeberha op basklanke en ’n wêreldpremière getrakteer. Die program is genoem Friends in low places, want die diep note het behoorlik deur die historiese saal vibreer."
Maak voëls deel van jou én die kinders se volgende reis
2024-03-19"Om voëls langs die pad raak te sien en te identifiseer is ’n enorme lekkerte én ’n manier om minder gereeld te hoor: 'Is ons al daar?'"
SASNEV met die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vereer
2024-03-13"Die idealis in my wil begin met vertoë rig en wil bewusmakingsgeleenthede uitdink, maar hoe bemark jy hierdie gedeelde erfenisse en praat daaroor met mekaar om die kompleksiteit daarvan beter te verstaan sonder dat ’n hele klomp mense jou as ’n prokolonialis, of te woke, teer en veer?"
Wyfie deur Homebrew Films, ’n bespreking
2024-02-26"’n Deel van Wyfie se lekker lê juis daarin dat dit lig is, dit ís lekker vermaak. So, oukei, ek geniet dit. Dan is daar ook die loerbroereffek. Dis amper soos Big Brother, jy beloer die meisies se navigasie van die lewe."
JanBraai Junior maak braai maklik
2024-02-20"Die lekker van hierdie boek is dat enige een, oud of jonk, Jan se tradisionele resepte maklik en sonder moeite kan volg, dan bou Jan voort op hierdie kennis en hy leer die leser hoe om te vernuwe."
Trompoppie, pret wat alte na aan die ontgroeningswaarheid is
2024-02-01"Trompoppie is groot pret. ’n Mens sou dit kon afmaak as bog met mooi meisies, maar dan mis jy die punt. Al is dit ’n heerlike rillerreeks, al is die idee agter die storie baie oud, vra dit moeilike vrae sonder om vir ’n oomblik te vergeet dat die kykers eintlik ingeskakel het om hulself te geniet."
Runs in the family draf in die spore van Almodóvar
2023-12-21"Almodóvar sou trots gewees het op hierdie straight pa in ’n rooi rok en hoëhakskoene wat Kaapstad se strate invaar om sy transgender seun se lewe makliker te maak."
Uitvoergehalte: In gesprek met Amandala oor "Bloukopkoggelmander"
2023-12-13"My pa het pragtige skilderye geverf met olieverf. Hy was ’n opregte kunstenaar wat lief was vir kuns en musiek en die natuur. Hy was ’n weeskind wat nooit die geleentheid gehad het om musiek te doen nie. Hy wou graag vir my geleenthede gee wat hy nie gehad het nie."
