Brief en repliek: Inhoudsopgawe

  • 0

Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T’Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf ’n brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop Yves dan repliek lewer. Die studente kry beide stukke, wat hulle dan op hulle beurt moet beantwoord as deel van hul opdragte.

Brief en repliek 1: Inleidende opmerkings

Brief en repliek 2: Teoretiese vertrekpunte vir ’n kontakgeskiedenis

Brief en repliek 3: ’n Oorsig – deel 1

Brief en repliek 4: Eybers, Louw en Van Heerden

Brief en repliek 5: Breyten Breytenbach

Brief en repliek 6: Ingrid Jonker en Adam Small imagologies beskou

Brief en repliek 7: Antjie Krog en Marlene van Niekerk

Interview: Alfred Schaffer, 20 maart 2025

Brief en repliek 8: DW B-vertalings, Lynthia Julius, Pieter Odendaal en Danie Marais

Brief en repliek 9: DW B-vertalings, Tom Dreyer, Ronelda Kamfer, Klara du Plessis en Bibi Slippers

Brief en repliek 10: Slot

Studenteopdragte

Isabelle van Stiphout: All the rage. Vrouwelijke woede in Zuid-Afrikaanse poëzie

Pieter van der Giessen: Zuid-Afrikaanse letterkunde in het curriculum

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top