Actueel
Huldeblyk aan Christo van Rensburg: ’n Afrikaanse woord is weg
2018-08-21"Die leemte is groot vir sy familie, kollegas, wye vriendekring en die Afrikaansgebruikende gemeenskap, want aan grense het hy hom nie gesteur nie."
Standbeelden toegelicht
2018-08-20"Naarmate de figuur van Leopold II meer omstreden raakte, weerklonk ook steeds scherper de vraag wat met de verschillende standbeelden van de voormalige Belgische Koning aangevangen moet worden."
Internationale studenten opgelicht bij het zoeken naar woonruimte
2018-08-20"De woningnood onder studenten in Nederland is hoog. Vooral internationale studenten vormen een makkelijke prooi voor oplichters die via nepadvertenties niet-bestaande kamers aanbieden."
Marikana and the false “New Dawn”
2018-08-17"Such commemorative days are supposed to remind us of the past atrocities in contravention of human rights, so that we do not repeat them in the future. And yet, the Marikana massacre stands as monument to how little we have learned from history, with the only difference now being that the atrocities are being committed by black politicians and by black policemen."
PE se burgemeester oorleef vierde mosie van wantroue
2018-08-16"Nelson Mandelabaai se DA-burgemeester in Port Elizabeth, Athol Trollip, het ’n vierde mosie van wantroue om van hom ontslae te raak oorleef."
Die Voortrekkermonument: ’n onderhoud
2018-08-16"Die Voortrekkermonument van Pretoria is onteenseglik een van die merkwaardigste geboue en monumente in ons land. Die gebou maak eenvoudig ’n stelling wat reaksie oproep en navorsing inspireer. Dit word verdag gemaak (’n Vrymesselaarstempel), afgemaak (’n fascistiese struktuur) en opgehemel (vergestalting van die Afrikanerroeping)."
DBNL het ’n groeiende versameling ryk aan tekste, bande en moontlikhede
2018-08-16"Die Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren (DBNL) bied ’n gehaltewebwerf vir lesers en ondersoekers, studente en kenners. Ryanne Keltjens, dienskoördineerder van die DBNL, het per e-pos met Willem de Vries gesels oor hierdie versameling aanlyn tekste wat jaarliks sowat 4 miljoen keer deur gebruikers van oor die hele wêreld geraadpleeg word."
Skrywer se oënskynlike selfdood word ondersoek
2018-08-15"Die oënskynlike selfdood van die medeskrywer van die opspraakwekkende boek Die Seuns van Bird Island het ongekende reaksie onder Suid-Afrikaners uitgelok en die polisie is besig met ’n geregtelike ondersoek."
Onaanvaardbare asielzoeker
2018-08-14"Bij het brede publiek doet de naam van Majoor Bernard Ntuyahaga niet onmiddellijk een belletje rinkelen, maar wie nog enigszins vertrouwd is met de moord op de tien Belgische militairen aan de vooravond van de Rwandese genocide destijds klinkt de naam als een klok. De man verdween achter de tralies, kwam kort geleden vrij en blijkt nu zelfs asiel te hebben aangevraagd in ... België."
Waar is de veertienjarige Nsimire Massembo?
2018-08-14"Op woensdag 27 juli ging de veertienjarige Nsimire Massembo uit Den Haag bij een vriendinnetje op bezoek. Ze had om 19.00 uur thuis moeten zijn. Maar Nsimire kwam niet thuis. Inmiddels is het ruim twee weken later en Nsimire is nog steeds spoorloos."
Verdoemende bevindings oor vliegramp
2018-08-14"Die verslag meld voorts dat die bemanning bewus was van die brandende linker-enjin maar het geen poging aangewend om die vuur te blus nie. Luidens die verslag is die brandende enjin se brandblusstelsel nooit geaktiveer nie en die noodprosedures in die geval van ’n brandende enjin is ook nie gevolg nie."
Zit Iran achter moorden op Nederlands grondgebied?
2018-08-13"De twee mannen die vrijdag voor de rechter stonden voor de moord op Ali Motamed, waren niet geïnteresseerd in de identiteit van hun slachtoffer. Ze hadden er dan ook geen idee van dat de man die op 15 december 2015 in Almere door hen zou zijn vermoord, in werkelijkheid een van de meest gezochte dissidenten van Iran was."
Muchu gustu: Oor vlooie en "onderbuikgevoelens"
2018-08-13"'Othering.' Ons doen dit elke dag. 'Roddelen', sê jy in Nederlands. 'Gossip' in Engels, 'klatschen' in Duits."
Die eierdans rondom grondbesit in Suid-Afrika word vurig
2018-08-10"Het Jan van Riebeeck in 1652 grond in sy drie skepe saamgebring toe hy aan die Kaap ’n VOC-verversingstasie kom vestig het?"
Kreolisering, die Afrikaanse letterkunde en kultuur: ’n onderhoud
2018-08-10"Ek probeer, seker ’n bietjie uitdagend, die krag van kreolisering en verbastering in die Afrikaanse letterkunde verken, maar ook vier. Ek ondersoek dus doelbewus die vermenging met ander tale en kulture wat soms as 'onsuiwer' of as 'verbastering' beskou word en ook hoe sienings van 'suiwerheid' en 'onsuiwerheid' deur die jare verander het. Ek probeer dit verstaan binne groter netwerke van kulture en tekste."
Talle vrae oor omstrede Birds Island
2018-08-10"Die skrywers van die omstrede boek Die seuns van Birds Island waarin voormalige ministers uit die apartheidsera daarvan beskuldig word dat hulle pedofiele was wat seuns op die afgeleë eiland seksueel aangerand het, hou vol dat die bewerings waar is ten spyte van ’n stortvloed negatiewe kommentaar op sosiale media."
Zelfmoord Haagse politica laat gemoederen hoog oplopen
2018-08-10"De dood van het Haagse gemeenteraadslid Willie Dille heeft de verhoudingen in Nederland op scherp gezet. Dille pleegde woensdag zelfmoord nadat ze eerder deze week een video had verspreid waarin ze beweerde 'ontvoerd, verkracht en mishandeld' te zijn 'door een groep moslims'."
Menere, is julle in staat om die "bullet" vir ons te vat?
2018-08-09"Ek was amper drie jaar oud toe die Women’s March op 9 Augustus 1956 plaasgevind het. Ek verjaar op die 29ste. Dit was die onstuimige 1950’s. My oudste broer was nege jaar oud, my suster vyf en die broer na my een jaar oud. My ma was amper al weer verwagtend. Die Tweede Wêreldoorlog was verby en die soldate terug van gevangenskap en besig om aan te gaan met hulle lewe, ongeag. My pa was een van hulle. Voor dit het die Nasionale Party, wat in 1948 aan bewind gekom het, stadig maar seker hulle apartheidswette ingestel."
Woonfraude in Brussel aan het licht gebracht
2018-08-08"Uit de vele duizenden onderzoeken naar woonfraude die als reactie op de terreuraanslagen uitgevoerd werden, blijken wel heel wat mensen in Hoofdstad Brussel over een fictief adres. De cijfers van dit zogenaamde Kanaalplan liegen er niet om: zomaar even in 8.000 geval werd de schrapping uit het bevolkingsregister gevraagd."
Veeltaligheid wêreldwyd: ’n oorsig van ’n onlangse werkswinkel
2018-08-08"In die Vaaldriehoek is daar ’n nuwe gebruik vir Afrikaans. Die kinders van Kongolese migrante wat die taal op skool aanleer, het ontdek dit dien goed as ’n kodetaal, een waarin hulle met mekaar kan konnekteer sonder dat ander mense, veral hul ouers, hulle kan verstaan."