Actueel

Klassieke musiek, kuns en skryfwerk in Nederland

Cliffordene Norton, Liam Hugo Interviews 2020-07-17

"Klassieke musiek, kuns en skryfwerk vorm ’n groot deel van my lewe en in Nederland is daar soveel geleenthede om dit te kan beleef en jou kennis en liefde vir die kunste te laat groei."

SAL kry nuwe vlerke en wil weer vlieg

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-17

"Volgens Netwerk24 moet minstens ’n verdere R10 miljard gevind word om die reeds bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) van finale ondergang te probeer red."

Dolfje Weerwolfje en De kikkerbilletjes van de koning in Afrikaans

Cliffordene Norton, Shawna-Leze Meiring Literatuur 2020-07-15

"Die Dolfje Weerwolfje-reeks is baie gewild in Nederland en ons het gereken Suid-Afrikaanse lesers sal ook die stories geniet." Cliffordene Norton gesels met Shawna-Leze Meiring, kinderboekuitgewer en vertaler van die geliefde Dolfie-reeks.

Kinderrechten-hoogleraar Ton Liefaard: "Wanneer zie je nou dat een land de kans heeft om een rechtssysteem opnieuw op te bouwen?"

Ingrid Glorie Academisch 2020-07-14

In die derde van ’n reeks onderhoude wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is, gesels sy met Ton Liefaard, Leidse hoogleraar Kinderrechten.

Frustrasie bou op namate COVID-19 vererger

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-14

"Frustrasie en verwarring oor die ramptoestand se steeds veranderende regulasies het Suid-Afrikaners die harnas in. Intussen maak die land hom gereed vir die ergste sedert die koronavirus dag na dag sy kloue al hoe dieper inslaan."

COVID-19 omskep Oos-Kaap in ’n slagveld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-13

"Verskeie koerante rapporteer al weke lank dat die provinsie nie naastenby gereed is om die pandemie te hanteer nie."

Rokers betoog teen slakkepas op tabakverbod

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-13

"Duisende handtekeninge wat vra vir die opheffing van die verbod is glo landwyd elektronies ingesamel."

Handmade ice cream with love from the earth

Cliffordene Norton, Jason Sandell Culinair 2020-07-13

"Create something unique, natural and true to what you say it is, and you can grow your brand." Cliffordene Norton chats to Jason Sandell, the cofounder of Las Paletas, home of the finest handmade artisan sorbet, dairy lollies and ice cream in Cape Town.

Meertalige skrywersonderhoud: Nederlandse skrywer Esther Verhoef gesels oor Liewe Mamma

Naomi Meyer, Esther Verhoef Literatuur 2020-07-10

"Ik wil als schrijver bij voorkeur, net zoals de lezer, verrast worden."

"I believe in the power of knowledge"

Cliffordene Norton, Brindley Fortuin Academisch 2020-07-10

"I have never been to the Netherlands before, but I have always encountered the country in my books and through the people around me. Being from South Africa and having Coloured heritage, I have always considered the Netherlands to be a part of my narrative through historical and violent complexities." Brindley Fortuin was recently awarded a joint PhD scholarship with the University of Edinburgh and Leiden University.

Stichting tot Bevordering van Culturele Betrekkingen Nederland-Zuid-Afrika: ’n onderhoud

Cliffordene Norton, Ellie Kroon Interviews 2020-07-09

Die stigting beoog om kulturele verhoudings en wedersydse begrip tussen Nederlandse burgers en burgers van Suid-Afrika en Namibië op die gebied van taal en kultuur te bevorder. Cliffordene Norton gesels met Ellie Kroon, bestuurslid van die stigting. 

Slagting in Suid-Afrikaanse media laat joernaliste verpletterd en verslae

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-08

"Meer as 500 werknemers van Media24 kan hul werk verloor weens die maatskappy se besluit om die mes in te lê."

"Vanuit mijn universitaire biotoop" ‒ Alwyn Roux in gesprek met Yves T’Sjoen

Yves T’Sjoen, Alwyn Roux Interviews 2020-07-08

"Internationale samenwerking is van cruciaal belang."

Raster en Terras hebben mijn hang naar internationalisme geïntensiveerd – Erik Lindner

Willem de Vries, Erik Lindner Literatuur 2020-07-07

"Ik heb gedacht: Terras doe ik om een internationale ruimte open te houden, Revisor voor mijn eigen schrijven." Erik Lindner het met Willem de Vries gesels oor sy werksaamhede by die tydskrif waar hy vroeër vanjaar uitgetree het, hy bespreek internasionalisering en vertaling, en vertel van verskeie komende publikasies en projekte.

Gaan Cyril sy kaarte skommel?

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-07

"Daar word al hoe harder in die wandelgange gefluister oor die moontlikheid van ’n kabinetskommeling ondanks die feit dat die land steeds vasgevang is in die koronaviruspandemie."

Angelie Sens, nieuwe directeur Zuid-Afrikahuis: "Onze collecties weerspiegelen een gedeeld koloniaal verleden."

Ingrid Glorie Zuid-Afrikahuis 2020-07-06

"Op 1 maart begon Angelie Sens aan haar nieuwe baan als directeur van het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam. Twee weken later ging Nederland grotendeels op slot. Nu de coronamaatregelen stapsgewijs worden versoepeld, is het tijd om vooruit te kijken. Wat kunnen we van het Zuid-Afrikahuis verwachten?"

Miljoene leerlinge moet wag voordat hulle kan terugkeer skool toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-03

"Van sowat ses miljoen kinders wat Maandag sou terugkeer, mag slegs enkele grade dit nou doen. Weens wysigings deur die raad van onderwysministers mag slegs leerlinge in grade R, 6 en 11 nou op 6 Julie terugkeer."

COVID-19 laat baie onbeantwoorde vrae

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-03

"Die versekeringseiskenners Insurance Claims Africa sê hulle gaan hulle tot die hof wend om die dooiepunt op te los nadat sommige versekeringsmaatskappye geweier het om eise uit te betaal wat met COVID-19 verband hou."

Breaking the cycle of abuse

Mike van Graan Nuusvinke 2020-07-03

"Is this what we as human beings are cursed to do, or what we curse ourselves to do, since we have agency and are not mere 'pawns of history': to repeat, rather than learn from, history? Will we forever be engaged in a cycle of the once abused now abusing others?"

Wat gaan gebeur as Trump wen?

Hans Pienaar Nuusvinke 2020-07-02

"Op die oomblik lyk dit asof Trump se hantering van die landwye betogings, waartydens hy sy diktatoriale instinkte ontbloot het, en van die koronakrisis, hom twee nekslae toegedien het, en spreek al meer Trump-aanhangers hul berou uit dat hulle in 2016 vir hom gestem het. Maar ’n mens moet waarnemers soos Wolfgang Münchau gelyk gee dat daar teen November ’n konserwatiewe teenreaksie kan ontwikkel, net soos die Franse na 1968 vir Charles de Gaulle met ’n groter meerderheid herkies het." 

Verified by MonsterInsights
Top