Actueel
Persbericht: P.C. Hooft-prijs 2021 voor poëzie voor Alfred Schaffer
2020-12-15Op maandag 14 december 2020 heeft het bestuur van de Stichting P.C. Hooft-prijs voor Letterkunde de P.C. Hooft-prijs 2021 toegekend aan Alfred Schaffer (1973). Dit gebeurde op voordracht van een jury bestaande uit: Jeroen Dera, Janita Monna (voorzitter), Ester Naomi Perquin, Carl De Strycker en Michael Tedja. Aan deze belangrijkste Nederlandse literatuurprijs voor een oeuvre is een geldbedrag verbonden van € 60.000.
GAZ-webinaar: Studie van Afrikaanse letterkunde baat by buiteperspektief en meertaligheid – Marni Bonthuys
2020-12-15Die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika (GAZ)-webinaar van die Universiteit van Gent se Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika word op 16 Desember 2020 die eerste keer aangebied. Akademici in Suid-Afrika en België gaan hieraan deelneem. Marni Bonthuys, ’n dosent aan die Universiteit van Wes-Kaapland en aan Gent, is een van die deelnemers. Willem de Vries gesels met haar.
GAZ-webinaar: Martina Vitackova vertel van ’n Gentse webinaar oor Afrikaanse letterkunde en komende publikasies
2020-12-14Aan die einde van wat internasionaal allerweë ’n uitdagende jaar was, daag daar vandeesmaand in letterkundestudies iets met die aard van ’n nuwe lente en ’n nuwe geluid op in die vorm van die eerste webinaar van die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika (GAZ). Akademici van verskeie wêrelddele gaan hieraan deelneem. Die koördineerder van die webinaar is die Tsjeggiese vertaler van Afrikaanse letterkunde Martina Vitackova. Sy gesels met Willem de Vries.
COVID-19 plaas demper op feestyd
2020-12-11"Die Wes-Kaap se premier, Alan Winde, sê gedragsverandering is die mees effektiewe wapen teen die virus totdat daar ’n effektiewe entstof beskikbaar is om die verspreiding van die virus te keer."
Motivering vir afgestigte Kaap dalk "die leuen van 2020"
2020-12-11"Die belangstelling (of is dit eerder omstredenheid?) wat The lie of 1652: A decolonised history of land, Patric Tariq Mellet se boek oor die vroeë koloniale geskiedenis van die Kaap, ontketen het, loop tesame met ’n ander, ewe opspraakwekkende verwikkeling."
Gebrek aan moedertaalonderrig knou wiskunde en wetenskap
2020-12-10"Die standaard van Suid-Afrikaanse leerders in graad 5 en 9 in wiskunde en wetenskap is steeds van die heel swakste in die wêreld."
Aldo Manuzio se Pieter Rouwendal: "Ik geef graag die boeken uit, die ik zelf niet meer weg kan leggen"
2020-12-10Werke van skrywers aan die orde van Dan Sleigh, Wilma Stockenström en Karel Schoeman verskyn al geruime tyd in Nederlandse vertaling by die uitgewery Aldo Manuzio. En danksy die PEN Afrikaans-vertaalfonds kry Afrikaanse fiksie toenemend raklewe in die Nederlande. Die uitgewer Pieter Rouwendal het met Willem de Vries oor sy liefde vir Afrikaanse skryfwerk en planne gesels.
Politieke party sê Wes-Kaapse minister van onderwys is apologeet van rassisme
2020-12-09"In die departement van onderwys se ondersoek is bevind die uitnodiging na die byeenkoms is wyd gesirkuleer op WhatsApp-groepe en het geen persoon van enige ras uitgesluit nie."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Kris Van de Poel, Conrad Steenkamp en Maarten Vidal
2020-12-09Freek Robinson gesels met Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Taalraad, Kris Van de Poel, die algemene sekretaris van die (Nederlandse) Taalunie en Maarten Vidal, beleidsekretaris by die (Nederlandse) Taalunie, oor hul samewerkingsooreenkoms.
Nóg ’n verdoemende hofuitspraak teen openbare beskermer
2020-12-08"Die hof het snydende kommentaar gelewer oor haar werksaamhede en ook ’n kostebevel teen haar uitgereik."
Weermag gaan help om boere te beveilig
2020-12-03"Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) en die landbou-organisasie Agri SA gaan hande vat om die landbougemeenskap, wat swaar gebuk gaan onder plaasaanvalle, te beveilig."
Koud, bitter koud, vrekkoud
2020-12-03"In die huidige globale raamwerk vir entstowwe gaan die armer lande net 20% van die entstowwe teen die einde van aanstaande jaar kry. [...] Miskien kan ons Mbeki of ons Grendeltante Nkosazana kry om, soos in die geval van die Virodene anti-MIV-entstof, ’n plan te maak om entstowwe in die ruimte te gaan stoor. Aan die ander kant het die meeste van die wetenskaplike en organiserende talent wat ons daarvoor sou kon inspan, soos Elon Musk, reeds verhuis na ander lande wat hulle beter behandel."
On arm's length and political strangleholds in the arts
2020-12-03"There were reasons for the law being drafted as it was in 1997. Given the apartheid experience where government-controlled, publicly funded cultural institutions and the allocation of public funds generally upheld the values and worldview of the National Party regime, civil society organisations advocated strongly for a National Arts Council that would dispense public funds to the arts at 'arm’s length' from government."
DA vra buitelandse hulp teen plaasmoorde
2020-12-02"Die DA het aan tien voorste internasionale menseregte-agentskappe geskryf om hulle te vra om druk op die ANC-regering te plaas in die stryd teen plaasmoorde. Dit volg ná nog plaasaanvalle die afgelope naweek."
Verdere maatreëls kom om COVID-19 te stuit
2020-12-01"Suid-Afrikaners staar op die vooraand van die feesseisoen strenger maatreëls in die gesig om die verspreiding van die koronavirus te probeer stuit. Die owerhede hoop egter om nie weer ’n algehele inperking soos vroeër vanjaar af te kondig nie. Dit volg nadat die getal nuwe infeksies in veral die Wes-Kaap en Oos-Kaap besig is om teen ’n kommerwekkende koers te styg. Die Wes-Kaapse distriksdirekteur van die Departement van Gesondheid, Zee Brickles, sê gesondheidsinstansies in die streek is besig om hospitaalbeddens aan te vul in openbare en staatshospitale."
Nog klagtes ingedien teen EFF se opstokery
2020-11-27"Die leier van die EFF het tydens ’n byeenkoms in die Vrystaat gesê dat hulle polisielede in hulle huise sal aanval."
Optrede geëis nadat Malema uitvaar teen polisie
2020-11-26"Die minister van polisie, Bheki Cele, het Malema se uitsprake oor die polisie as roekeloos en onverantwoordelik bestempel."
Halleh Ghorashi, hoogleraar Diversiteit en Integratie: "Ik vind het belangrijk je eigen macht als onderzoeker ter discussie te stellen."
2020-11-26In die sewende van ’n reeks onderhoude (LitNet Akademies internasionaal) wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is, gesels sy met Halleh Ghorashi, hoogleraar Diversiteit en Integratie (Vrije Universiteit in Amsterdam).
Webwerf wil Bird Island se leuens oopvlek
2020-11-25"Victor sê die nastrewing van die waarheid en geregtigheid noodsaak die daarstel van die webwerf."