Actueel
Het slavernijverleden is deel van het verleden van álle Amsterdammers
2021-01-07"Met De slavernij in Oost en West ligt er nu een wetenschappelijk onderbouwd, toegankelijk geschreven boek over het Amsterdamse slavernijverleden ... Het is immers de bedoeling dat 'alle' Amsterdammers plus geïnteresseerden van buiten de stad van de bevindingen kunnen kennisnemen."
Bheki Cele slaan weer toe op strande
2021-01-07"Die minister van polisie se besoeke, wat uiteenlopende reaksies onder Suid-Afrikaners uitgelok het, vorm deel van sy roetine-ondersoek om te verseker dat inwoners aan die Wes-Kaap die vlak 3-inperkingsregulasies wat ’n verbod op strande geplaas het, nakom."
Persbericht: In gesprek met Filip D'havé op Facebook
2021-01-06Jurriaan Limburg, voorzitter van de ANV-afdeling Nederland, gaat online in gesprek met Vlaams diplomaat Filip D’havé en voelt hem aan de tand over de Vlaams-Nederlandse regeringstop 2020 en ander nieuws in de Vlaams-Nederlandse betrekkingen.
’n Derde van alle Suid-Afrikaners oorleef op toelaes
2021-01-06"Vir talle huishoudings is dit nou die enigste bron van inkomste en vervang dit alle vorme van salarisse. Die DA sê in ’n verklaring hoewel die party die uitbetaling van toelaes ondersteun, is werkskepping van kardinale belang vir die land se ekonomie."
Godsdiens en die teleskoop
2021-01-05"Die gevolg is die grootskeepse vergrype van godsdienste, wat mense medepligtig aan moord maak deur ’n hoofregter te laat praat van entstowwe wat DNS verander, of te laat verkondig die virus is ’n sekulêre komplot deur Bill Gates en dat hy hulle lewens nog meer gaan beheer as wat sy rekenaars reeds doen."
Entstowwe moet bespoedig word
2021-01-05"Die Progressiewe Gesondheidsforum het vroeër gesê die feit dat die regering beplan om eers teen aanstaande maand ’n entstof te bekom, is onverskoonbaar en sal verreikende gevolge inhou."
Een leven met Ivan Pillay
2021-01-04In The unlikely Mr Rogue weerlegt journalist Evelien Groenink de geruchten over haar man Ivan Pillay, voormalig topambtenaar bij SARS, de Zuid-Afrikaanse belastingdienst. In een land waar een corrupte president en zijn trawanten de dienst uitmaken, is opkomen voor de waarheid een heldendaad.
AfriForum en DA loop bloutjies in hof oor oop strande
2020-12-24"Die burgerregteorganisasie AfriForum en die DA het albei bloutjies geloop in die hof met hulle pogings om die regering se sluiting van sekere strande as gevolg van COVID-19 ongrondwetlik te laat verklaar."
All we want for Christmas….
2020-12-24"So, perhaps Father Christmas could bring us a competent minister, and competent senior government officials?"
Zondo staan vas dat Zuma moet getuig
2020-12-23"Die kommissie wil beide president Cyril Ramaphosa en sy voorganger, Jacob Zuma, ondervra voordat regter Raymond Zondo hoop om in Maart te begin om sy verslag met die bevindings op te stel."
Kaapse dokters waarsku teen COVID hel
2020-12-22"Twee mediese dokters in die Wes-Kaap het hulle frustrasie op sosiale media uitgestort met mense wat nie die omvang van COVID-19 wil besef nie."
My jaar van strengheid en plesier
2020-12-22"Annus horribilis is die frase wat koningin Elizabeth van Brittanje aan ons geskenk het ..."
Die plek waar ons voorsate geleef het
2020-12-18"Suid-Afrika met sy talle spesies hominiede, en diere wat lank gelede op die grasvlaktes geleef het, was inderdaad een van die plekke waar ons voorsate geleef en, belangriker, oorleef het. ’n Erfenis wat steeds ontdek word."
Ontvanger van P.C. Hooft-prys, Alfred Schaffer, ’n digter werksaam in die gebied tussen Afrikaans en Nederlands
2020-12-18Die gesiene Nederlandse digter Alfred Schaffer wat in Suid-Afrika woon en werk, is die ontvanger van die P.C. Hooft-prys in 2021 vir sy poësieoeuvre. Willem de Vries het met hom gesels.
DA en regering bots skerp oor toe strande
2020-12-18"Die DA het Donderdag op twee fronte oorlog verklaar teen wat hulle beskou as die regering se drakoniese maatreëls om COVID-19 tydens die feesseisoen te beveg."
DA en AfriForum neem regering moontlik hof toe oor toe strande
2020-12-17"Die DA en AfriForum het albei aangedui dat hulle die besluit in die hof gaan beveg, tensy die regering sy besluit heroorweeg."
Ace Magashule kry ’n geel kaart van sy party
2020-12-16"President Cyril Ramaphosa en sy ondersteuners het ’n morele oorwinning behaal in die geveg teen korrupsie binne die ANC. Die party se top-amptenaar en sekretaris-generaal, Ace Magashule, het Dinsdag ’n geel kaart van sy party se integriteitskommissie ontvang, wat aanbeveel het hy moet die politieke veld verlaat totdat hy onskuldig bevind is aan korrupsie."
Luister naar ervaringen van studenten met digitaal onderwijs
2020-12-15"Moet alles wat we vroeger vanzelfsprekend vonden, ná de pandemie nog wel in dezelfde vorm terugkomen?"
Persbericht: Het Van Dale Woord van het Jaar 2020 is bekend!
2020-12-15Op 15 december heeft Van Dale, de uitgever van het bekendste woordenboek van het Nederlandse taalgebied, het Van Dale Woord van het Jaar 2020 bekend gemaakt. Tussen 1 en 14 december konden mensen in Nederland en België stemmen op de twintig genomineerde woorden voor het Van Dale Woord van het Jaar 2020. Voor beide landen was er een eigen lijst opgesteld.
Oor versoening en die "onbetaalde skuld"
2020-12-15"Moontlik ’n nog erger aanklag teen die ANC – of wag, teen die hele land en haar mense – is dat Versoeningsdag op 16 Desember geen werklike impak het as ’n dag waarop daar oor die 'groot trek' deur kolonialisme en apartheid en die menseregtevergrype wat daarmee gepaard gegaan het, gereflekteer behoort te word nie. Dit is veronderstel om ’n dag te wees waarop landsburgers besin oor 'onvoltooide vrede', haak-en-tak-eenheid en hoe sosiale kohesie bevorder kan word."