Actueel
COVID-19 and its impact on the aesthetics of dance and theatre
2020-11-06"Without live audiences for more than seven months and the retreat to online platforms, how have theatre and dance adapted and changed?"
Solidariteit breek ’n lansie vir Afrikaans in die regsberoep
2020-11-05"Solidariteit het bekendgemaak dat die Regspraktisynsraad (RPR) uiteindelik aan die Solidariteit Regsgilde bevestig het dat toelatingseksamens vir regslui in sowel Afrikaans as Engels beskikbaar sal wees."
Ikoniese Tafelberg skud sy vere reg
2020-11-04"Een van die wêreld se bekendste landmerke, Tafelberg in Kaapstad, gaan later die maand opgeruim word tydens ’n vrywillige bergskoonmaakaksie."
Wynboere maak planne om COVID-19 te oorleef
2020-11-03"Die skade wat die nasionale inperking as gevolg van COVID-19-regeringsbeleid aan Suid-Afrika se wynbedryf aangerig het, beloop reeds R7,5 miljard in die sewe maande sedert die inperking aangekondig is. Na raming is daar ’n oorskot van byna 400 miljoen liter wyn, wat meer as Suid-Afrika se plaaslike jaarlikse verbruik is, sê Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai). Saai sê hulle is baie bekommerd oor die duisende hektaar wingerde wat in die gedrang is. Tot 80 familieplase kan as gevolg hiervan verlore gaan."
Abraham de Geweldige: Nieuwe biografie markeert begin Kuyperjaar
2020-11-03"'Het verhaal over Kuyper is het verhaal over een wereld die net achter de horizon is weggezakt', zei iemand half oktober bij de presentatie van de jongste biografie van de oud-staatsman. De naam Abraham Kuyper roept bij veel Nederlanders vandaag nog slechts een vage notie van de man en zijn daden op. Deze maand is het honderd jaar geleden dat Kuyper overleed. Op 20 oktober was het ook nog eens honderdveertig jaar geleden dat op Kuypers’ initiatief in Amsterdam de Vrije Universiteit werd opgericht. Daarom is het academisch jaar 2020–2021 uitgeroepen tot Kuyperjaar."
Eenders en anders: Om Nederlands weer in Suid-Afrikaanse skole bekend te stel
2020-11-03"Die materiaal is so saamgestel dat dit enersyds kyk na dit wat dieselfde of eenders is in die twee tale, maar dan brei dit uit na die verskille. Die 'eenders en anders' verwys nie net na die taal nie, maar ook na die kulturele ooreenkomste en verskille."
Boikot SAL nes e-tol, vra Outa
2020-10-31"Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te boikot net soos wat hulle die e-tol-stelsel geboikot het en glad nie van hulle diens gebruik te maak nie."
Bankrot SAL kry nog R10,5 miljard terwyl ekonomie verder krimp
2020-10-29"Die land se fiskus is in ’n baie slegter posisie as wat dit tydens 2008 se wêreldwye finansiële krisis was."
Ruby & Roach se animasie: geen taalgrense nie
2020-10-29"Ruby en Roach het tot op hede al by tien internasionale feeste en drie nasionale feeste gaan kuier."
DA weer in beheer van die Jakarandastad
2020-10-28"Die DA is voorlopig weer in beheer van die Jakarandastad nadat die party hom tot die hof gewend het omdat die Gautengse regering die Tshwane Metroraad vroeër vanjaar ontbind en onder administrasie geplaas het."
Marijke van der Wal: "Deze historische brieven brengen ons dicht bij het Nederlands van de gewone man en vrouw"
2020-10-28In dit interview vertelt Marijke van der Wal, emeritus-hoogleraar Geschiedenis van het Nederlands aan de Universiteit Leiden, over haar project "Brieven als buit", dat is gebaseerd op zeventiende- en achttiende-eeuwse brieven die buitgemaakt werden als Engelse kapers een Nederlands schip in beslag namen. Deze brieven worden bewaard in de National Archives in Kew (VK).
Min hoop vir Tito se mediumtermynbegroting
2020-10-27"Opposisiepartye is bekommerd dat die minister van finansies, Tito Mboweni, die belastingbetalers se sakke weer gaan skud om die staat se boeke te laat klop wanneer hy Woensdag sy mediumtermynbegroting indien."
Want daar is g’n "klein" of "groot" sonde in staatskaping nie
2020-10-24"Suid-Afrika se voormalige openbare beskermer, Thuli Madonsela, se voorstel vir amnestie vir sogenaamde 'ondergeskiktes' ten einde die 'groot visse' vas te trek, is uiteindelik ’n gedagte wat vasgeval is in die maalstroom van ’n denkskool wat glo dat daar 'klein sonde' en 'groot sonde' in die pleeg van korrupsie en staatskaping is."
DA klim in bokskryt oor Afrikaans by US
2020-10-23"Die universiteit volstaan met hulle standpunt dat daar geen onbehoorlike gedrag deur De Villiers of regter Cameron was nie."
Moederstad se waterbeperkings ná jare se droogte opgehef
2020-10-23"Die stadsraad sê in ’n mediaverklaring die opheffing van waterbeperkings en goedkoper watertariewe in die Moederstad tree op 1 November in werking."
Persvrystelling: Kyk aanlyn na Ampie Coetzee se huldiging in digterstuin
2020-10-22Ampie Coetzee se huldigingsbyeenkoms, wat op Sondag 25 Oktober om 11:00 in die digterstuin by die Breytenbach Sentrum plaasvind, sal aanlyn gevolg kan word.
SABC wil selfooneienaars vir TV-lisensies laat betaal
2020-10-21"Die SAUK hoop om sy leë geldkoffers te vul met bykomende lisensiegeld wat van tablette, selfone en verskaffers van betaaldienste soos Netflix en MultiChoice (DStv) afkomstig is."
Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2020-10-21Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
Broedertwis in NG Kerk na "lafhartige verraad"
2020-10-20"Een van die kerk se mees uitgesproke teenstanders van gayverbintenisse, Chris van Wyk, beskuldig sy medebroers in die kerk van lafhartige verraad omdat hulle hom glo in die steek gelaat het."
Kaapstadse klerereeks BRAhSSE dalk gou in Las Vegas te sien
2020-10-19"'Brasse' is colloquial sleng term in Suid-Afrika wat vriendskap en belonging voor bring. Ek het die klein 'h' in die middel gesit om dit te differentiate, maar dit is ook vir 'heritage'."