Film
Eksie perfeksie is ’n speelse ondersoek na sigself én ’n hele genre
2024-08-13"Eksie perfeksie is slim. Dit is ’n film wat sigself en die genre waarin dit werk, die hele tyd ondersoek. Ek hou van enige stukkie kuns, letterkunde, ook lekkerkunde, wat vir sigself kan lag."
Press release: Breaking news! Spinners beats Succession in Shanghai
2024-06-29The first season of Spinners just beat the Emmy-winning final season of Succession for Best Foreign TV Series at the 29th Shanghai TV Festival’s Magnolia Awards, one of the biggest accolades in Asia.
A perspective on Yorgos Lanthimos’s Poor things
2024-04-04"If anything, Poor things certainly contributes to the evolution of our understanding of cinema, because it has managed what endless amounts of content on streaming platforms have been unable to do: it has got us talking."
Vroedvrou (Midwife) bewaar ’n rykdom van inheemse kennis
2024-03-27"Die dokumentêr Vroedvrou belig die noodsaaklikheid om tradisionele kennis te bewaar en te bevorder, nie net vir die Nama-gemeenskap in Namakwaland nie, maar vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika en verder. Die film is ’n oproep tot aksie om die wysheid van tradisionele vroedvroue te beskerm en voort te laat leef vir toekomstige generasies."
Movie review: Thumbs up for Frankie and Felipé
2024-02-27"There’s a lot of pride in this hometown production, shot in Cape Town and the surrounding winelands. That said, there’s a universality to the story through its investigation of cultural identity and its many complex forms that will make it live among similar South African classics. Think Craig Freimond’s Material (2012) and Amy Jephta’s Barakat (2020)."
Wyfie deur Homebrew Films, ’n bespreking
2024-02-26"’n Deel van Wyfie se lekker lê juis daarin dat dit lig is, dit ís lekker vermaak. So, oukei, ek geniet dit. Dan is daar ook die loerbroereffek. Dis amper soos Big Brother, jy beloer die meisies se navigasie van die lewe."
Trompoppie, pret wat alte na aan die ontgroeningswaarheid is
2024-02-01"Trompoppie is groot pret. ’n Mens sou dit kon afmaak as bog met mooi meisies, maar dan mis jy die punt. Al is dit ’n heerlike rillerreeks, al is die idee agter die storie baie oud, vra dit moeilike vrae sonder om vir ’n oomblik te vergeet dat die kykers eintlik ingeskakel het om hulself te geniet."
Runs in the family draf in die spore van Almodóvar
2023-12-21"Almodóvar sou trots gewees het op hierdie straight pa in ’n rooi rok en hoëhakskoene wat Kaapstad se strate invaar om sy transgender seun se lewe makliker te maak."
Spinners is trots Suid-Afrikaans, ’n eerste by die Cannes-filmfees
2023-12-13"Selfs as jy nie in karre belangstel nie, is die klankbaan rede genoeg om aan Showmax R100 per maand te betaal om Spinners te kan sien. Jy hoor Suid-Afrika se heel beste hip-hop-kunstenaars in hierdie reeks."
Happy ending deur Joosje Duk: ’n resensie
2023-12-11"Vroue en meisies oor 16 moet leer dat hulle die reg het om als te stop en te sê: 'Nou eers my beurt. Joune kan wag.'"
Om dit te kan sien: All the light we cannot see draai op Netflix
2023-11-21"Steven Knight, wat Doerr se roman in ’n draaiboek verwerk het, kon daarin slaag om dit slim in vier episodes te verdeel wat lieflik verfilm is en elkeen uiters spannend eindig, en waarvan die geheel boonop die essensie van Doerr se roman goed uitbeeld."
Film Festival voor het Afrikaans 2023 | My broer, Gertjie: ’n filmresensie
2023-11-16"My broer, Gertjie is eerder ’n portret van ’n sanger en digter, maar ook ’n enigmatiese mens, ’n skaam mens wat werklik nie roem najaag nie. Die keuse om die film in swart en wit te skiet, dra daartoe by."
Eo: ’n vreemde, fantastiese Poolse film | European Film Festival 2023
2023-11-06"Die verhaallyn is egter nie belangrik nie. Dit is die manier waarop Eo die mens waarneem op sy reis wat hierdie film laat uitstaan."
Narcosis, ’n hartseer film uit Nederland | European Film Festival 2023
2023-10-30"Ek beveel dit aan vir liefhebbers van kunsfilms – dit is immers Nederland se amptelike nominasie vir vanjaar se Oscars. Hierdie film het eers op 20 Oktober in Nederlandse teaters begin draai, so om dit hier in Suid-Afrika te kon kyk as deel van die Europese filmfees, was ’n voorreg. Ons kry dit boonop gratis."
Close, ’n beeldskone film uit België | European Film Festival 2023
2023-10-26"Leo se ouers is blomboere. Aan die een kant gee dit die film ’n onverwagte skoonheid; aan die ander kant gee dit aan die kyker ’n baie interessante blik op doodgewone Belgiese burgers se lewens."
’n Pad na Oekraïne: Die hoekom is die kruks van hierdie kykNET-film
2023-09-04"Kort ná die uitbreek van die Russiese oorlog in Oekraïne het hy bekend geword as 'Nederland se Schindler' omdat hy met sy eie geld ’n bus vol mense uit Oekraïne vervoer het."
Im Westen nichts Neues is ’n historiese film oor dit wat vandag weer gebeur
2023-06-27"Enige oorlog bring vernuwing. Hierdie een het tenks en vlamwerpers na die front gebring. Selfs vliegtuie is gebruik. En wie moes dit ontgeld? Dit was die troepe wat hulself in die loopgrawe bevind het wat daardie vlamme en skrapnel moes verduur, en dikwels nie oorleef het nie."
Skyggen i mit øje, ’n diep-menslike film
2023-05-08"Die 18 vliegtuie het toe in drie groepe verdeel. Die eerste groep het met ongelooflike akkuraatheid hul bomme op die Nazi’s se geheimepolisie laat neerreën. Toe loop alles skeef."
Korrupsie ondersoek in Keizersvrouwen op Netflix
2023-03-16"Aangesien die seksbedryf selfs in Amsterdam nog ’n sweem van donkerte dra, stel die skrywers van hierdie fiksiereeks die geldige punt dat geldwassery tog te maklik sou kon voorkom wanneer bordele in kontant betaal word – of kwansuis in kontant betaal sou word."
’n Bus uit Oekraïne onthul die menslike kant van oorlog
2023-01-06"Die span het die mense van Oekraïne die geleentheid gegee om te praat. Daarvoor het ek elke oomblik stilgesit om te luister."