Cultuur
Ruby & Roach se animasie: geen taalgrense nie
2020-10-29"Ruby en Roach het tot op hede al by tien internasionale feeste en drie nasionale feeste gaan kuier."
Magda de Vries en Liza Grobler | Dansdialoog om die marimba
2020-10-14"Ek hou van buitengewone dinge – dit is veilig om te sê ek is ’n nonkonformis. As musikant voel ek dit is belangrik om Suid-Afrikaanse talent te erken en bevorder. Om hierdie rede het ek besluit om drie jong plaaslike komponiste opdrag te gee om werke vir marimba te komponeer."
"Liefde love uthando" vier Suid-Afrika se diversiteit in Erfenismaand
2020-09-22"Ons lewe in ’n unieke land met soveel kulture en tale. Dit sorg vir baie ryk en mooi dinge in die kunste asook net vir daaglikse interaksies met ander, maar ongelukkig is daar ook kere wat ons so geheg is aan ons eie kulture dat ons vergeet dat ons almal Suid-Afrikaners is."
Suidoosterfeeskunstenaars in spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue
2020-09-17"’n Huldiging aan vroue, deur vroue."
Persbericht: Afro_Vibes 2020: 17e editie festival met speciaal programma met Afrikaanse makers en voorstellingen
2020-09-16Afro_Vibes Festival 2020 staat klaar met een speciale editie. Van 1 t/m 10 oktober is het jaarlijkse festival in 8 theaters in Amsterdam, Rotterdam en Utrecht. Met corona-veilige dans- en muziekvoorstellingen van actuele kunstenaars, choreografen, dansers en makers uit Senegal, Tunesië, Oeganda en Nederland.
Leonor Faber-Jonker: "Als kunstenaar voeg ik aan deze oude lantaarnplaatjes een extra laag geschiedenis toe"
2020-09-14Op 1 oktober 2020 wordt in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam de tentoonstelling "When Memories Become Dreams" van Leonor Faber-Jonker geopend. Een interview over nieuwe perspectieven en het mooie van de vergankelijkheid.
Persverklaring: Francois Van Coke & Van Pletzen bied aan – Kakmal, ’n Fees vir jou oë en jou brein
2020-08-28Francois en Van Pletzen sal Kakmal vir die eerste keer saam opvoer by Francois van Coke & Vriende Livestream 2020 op 18 September om 20:00.
Muurkuns in Soutrivier, Kaapstad
2020-08-27Die jaarlikse International Public Art Festival (IPAF), georganiseer deur die nieregeringsorganisasie Baz-Art, het vroeër vanjaar plaasgevind. Die tema vir 2020 was "Digitalisering".
Nuwe weergawe van Amanda Strydom se lied "A child in a faraway land" vier Madiba se nalatenskap
2020-08-20"Die lied is ’n gebed wat smeek vir vrede en vreugde in ’n onseker tyd."
Kleine schelpjes herinneren Nederland koppig aan het slavernijverleden
2020-08-19"Onlangs was bij galerie Lumen Travo in Amsterdam de serie fotocollages Monetaria moneta van kunstenaar Judith Westerveld te zien. In Westervelds fotocollages gaan de schelpjes een gesprek aan met historische documenten, de Zeeuwse kustlijn en een anatomisch oor. Is Nederland gereed om de eigen rol in het slavernijverleden onder ogen te zien?"
Expositie "When Memories Become Dreams" met Leonor Faber-Jonker
2020-08-14In de expositie "When Memories Become Dreams" staan honderd jaar oude lantaarnplaatjes uit de collectie van het Zuid-Afrikahuis centraal. De tentoonstelling is te zien van 1 oktober t/m 19 november tijdens openingstijden van het Zuid-Afrikahuis: maandag, dinsdag en donderdag van 10.00 tot 16.00 uur.
DRONGO talenfestival geheel online
2020-08-14De negende editie van het DRONGO talenfestival heeft het thema "(de toekomst van) Lezen" en vindt vanwege de coronacrisis geheel online plaats op 2 en 3 oktober.
Musiek en siekte: Hoe het die 1918 Spaanse griep "geklink"?
2020-07-31"Tydens die navorsing het die tema van musiek wat tydens siekte-epidemies ontstaan het, my talle kere gelei na die bewerings dat 'Ring a ring o’ rosies' sy ontstaan het in die Groot Griep van 1665–1666. ... En hier kry ek die volgende: ’n huil, lag, dans en melankoliese tema-en-variasies op die eenvoudigste liedjie denkbaar."
Little Richard: die eerste vonk van die rock-genre
2020-07-27"Little Richard, soos hy bekend is aan die wêreld, het sy bynaam te danke aan sy een been wat korter was as die ander een. Maar waar hy tekort geskiet het in fisieke hoedanigheid het hy voor vergoed in volume en houding. Die kombinasie van hierdie eienskappe, plus sy gawe om catchy melodieë op die klavier uit te hamer, is wat hom uiteindelik gestempel het as die eerste vonk van die rock-genre."
Stichting tot Bevordering van Culturele Betrekkingen Nederland-Zuid-Afrika: ’n onderhoud
2020-07-09Die stigting beoog om kulturele verhoudings en wedersydse begrip tussen Nederlandse burgers en burgers van Suid-Afrika en Namibië op die gebied van taal en kultuur te bevorder. Cliffordene Norton gesels met Ellie Kroon, bestuurslid van die stigting.
Kirvan Fortuin: Huldeblyke vanuit Nederland en Suid-Afrika
2020-06-25Kirvan Fortuin was ’n Suid-Afrikaanse danser, choreograaf en LGBTQI-aktivis. Kirvan is die oggend van 13 Junie 2020 in Macassar gesteek en is onderweg na die hospitaal dood. Kirvan se dood het opslae gemaak. Verskeie Suid-Afrikaners en Nederlanders bring hulde aan Kirvan.
"Kirvan Fortuin was soos ’n seun vir my"
2020-06-25"Die wêreld deurgereis, maar bowenal nooit van Macassar vergeet nie. Hy het altyd vir my gesê: 'Marlene, ek moet ’n verskil maak. Ek moet terugkom en die jeug inspireer.'"
#MuseumHeadToHead: "An opportunity to engage with leading international voices in the contemporary art world"
2020-06-24"We see Head to Head as an ongoing initiative that will develop and grow. Nothing beats a physical gathering to share, learn, celebrate and engage, but we also want to reach out, and we realise that we can bridge some distances by hosting events such as this on online platforms."
Press release: Shaping our work for an uncomfortable new world
2020-06-18Today we need the voices of artists, thinkers, writers, and arts educators to help us examine and navigate this new world that is not only experiencing a physical pandemic, but witnessing reactions to the pandemic of racial discrimination that has for centuries divided and enraged communities across the world.
"Ik wilde meer doen dan drie mondkapjes per dag"
2020-06-03"We merken dat de belangstelling voor kunst uit Afrika in het algemeen en voor die uit Zuid-Afrika in het bijzonder heel groot is." Vanuit haar huis in Lelystad voorziet de van oorsprong Zuid-Afrikaanse Daleen Warmer-Stavast haar clientèle van mondkapjes tegen het coronavirus.