Meest recent
Vra die veearts: Toy pom met ’n abses
2022-04-25Madelein skryf: "My ma het ’n toy pom wat ’n abses onder sy keel gehad het. Sy is baie bekommerd oor hom, maar het ongelukkig nie die finansies om hom veearts toe te neem nie." Lees Marianne se antwoord.
Press release – 2022 Commonwealth short story prize: shortlist announced
2022-04-25Twenty-six outstanding stories have been shortlisted by an international judging panel for the world’s most global literature prize. The writers come from 20 countries across the Commonwealth including, for the first time, Papua New Guinea, eSwatini, and St Vincent and the Grenadines.
Persbericht: Gouden Ganzenveer 2022 voor Nelleke Noordervliet
2022-04-25De Academie De Gouden Ganzenveer kent de Gouden Ganzenveer 2022 toe aan auteur Nelleke Noordervliet. Dat werd zaterdag in het radioprogramma De Taalstaat bekendgemaakt.
Vra die veearts: Prednisoon is ’n baie interessante medikasie
2022-04-22"Prednisoon is ’n baie interessante medikasie, want dit boots die liggaam se eie geneesmiddel na, kortisoon. Kortisoon word afgeskei om (onder andere) die pyn en moegheid wat kom wanneer jy herstel van ’n besering, te verskans."
Voertaal: Nederlands als internationale taal
2022-04-22Voertaal: Nederlands als internationale taal
Ubuntu, nie uitbuiting, in tye van mensenood
2022-04-22"Tonele van menslike lyding oor die wêreld heen flits daagliks oor televisieskerms. Dit strek van die oorlog in Oekraïne tot die jongste Islamitiese Staat-aanval in Afganistan en, nader aan die huis, die vernietiging en ontwrigting wat deur ongekende vloede in KwaZulu-Natal aangerig is ... En hoe laag het die land van Mandela-medemenslikheid nie gedaal nie dat selfs hulpbronne wat vir die verligting van swaarkry bedoel is, nie altyd veilig is in die hande van hulle wat betáál word vir die bestuur en beskerming daarvan nie."
Groot Karoo sluk jou holderstebolder in
2022-04-22Die Karoo met sy vlaktes, lae heuwels en byna swart voorkoms as jy in die verte tuur, is allesbehalwe dor, onherbergsaam of oninteressant, het Maryke Roberts weer opnuut ontdek met ’n besoek aan Roam Private Game Reserve duskant Prins Albert en Beaufort-Wes en naby De Rust.
Ramaphosa bel uiteindelik vir Zelenski
2022-04-21"Bykans twee maande nadat Rusland Oekraïne binnegeval het, het president Cyril Ramaphosa Woensdagaand uiteindelik ook met die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesprek gevoer oor die oorlog in sy land."
Press release: Industry-leading young creative incubator –The Canon Student Development Programme launches for 2022
2022-04-21Applications are open to students across Europe, Middle East and Africa.
Koppe gaan rol oor onwettige Kubaanse medisyne
2022-04-21"Van die belangrikste aanbevelings uit die taakspan se verslag is dat die militêre bevelsraad na bewering opdrag gegee het om die medisyne van Kuba in te voer, skynbaar wetende dat dit onwettig was omdat die nodige regulasies nie nagekom is nie."
Eskom moet tot ’n ramptoestand verklaar word, sê DA
2022-04-20"Die entiteit se ou eenhede is op lewensondersteuning en gee voortdurend in, wat daartoe lei dat kragonderbrekings op kort en uitmergelende kennisgewing aangekondig word, sê die party in ’n verklaring."
Buskaartjies, kettingbotsings en ruspes
2022-04-20"’n Paar kaartjiekontroleurs behandel ’n buspassasier hardhandig; busse loop weer na Oekraïne; Nederland se ambassade open weer in Oekraïne; voertuie van die Nederlandse weermag is in ’n kettingbotsing betrokke in Tsjeggië; groot skadevergoeding betaal ná ’n bevalling; en ruspes word met parasiete bestry."
Vra die veearts: Dowe pitbull hap as hy moet bad
2022-04-20Ronelle skryf: "Ek het ’n 5 jaar oue, dowe pitbull. Ons kan hom nie bad nie, want hy sal ons byt. Is daar iets, soos ’n pil, wat ek hom kan gee om te slaap en hom dan te bad?" Lees Marianne se antwoord.
Nasionale ramptoestand na grootse vloed ooit in SA
2022-04-19"Omvangryke maatreëls is Maandagaand deur president Cyril Ramaphosa aangekondig om die nood aan te spreek nadat die grootste vloed ooit in Suid-Afrika ’n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal (KZN) agtergelaat het."
Ask the vet: Our dog licks its paws raw
2022-04-15Nina writes: "Our dog continuously licks his paws. The areas between his toes are sometimes almost completely raw." Read Marianne’s answer.
Xenofobie laat gemoedere opvlam
2022-04-14"Die 43-jarige Nyathi, wat as tuinier in Johannesburg gewerk het, is verlede week na bewering aangerand en aan die brand gesteek nadat hy gevra is om sy dokumente van herkoms te wys."
’n Busongeluk, probleemsjokolade, kopseer dagga en beter verpakking
2022-04-14"Twee mense in ’n busongeluk dood en 10 beseer; ’n bejaarde man word dood in water aangetref; sjokoladeprodukte word onttrek; toeriste mag dalk nie meer dagga koop nie; Albert Heijn wil minder verpakking gebruik; en prinses Ariane word 15."
Talle dood en vermis in KZN vloedramp
2022-04-14"Die woordvoerder van die metropolisie in Durban, Parboo Sewpersad, het aan die SAUK gesê hy het nog nooit so iets beleef nie."
Het Nederlands en de wereld
2022-04-13"De februari-editie van het tijdschrift De Lage Landen opende met een dossier van 48 pagina’s waar het Nederlands als internationale taal centraal staat. Het volledige dossier valt inmiddels gratis op internet te lezen."