Meest recent
Persverklaring | Kortfilmkompetisie vir studente: "Wat beteken die Nederlandse taal vir my?"
2021-08-19Deelnemers stuur ’n kortfilmpie in wat die vraag "Wat beteken die Nederlandse taal vir my?" beantwoord.
Suid-Afrika oorweeg ook Covid-paspoorte
2021-08-19"Suid-Afrika oorweeg, net soos sommige ander lande, die instelling van Covid-paspoorte om toegang tot die land te kry wanneer die landsgrense weer oop is vir toeriste."
Stem sommer bo-oor tuinhekkies
2021-08-19"Hier is ’n voorstel: Gebruik minibustaxi’s as mobiele stembusse om OVK-verkiesingsbeamptes (saam met partywaarnemers) rond te neem en kiesers toe te laat om sommer bo-oor hul tuinhekkies hul stemme uit te bring."
Konstitusionele Hof het laaste sê oor uitstel van verkiesing
2021-08-18"Verskeie politieke partye en organisasies het aangedui dat hulle gaan toetree tot die regsgeding in ’n poging om nie die verkiesingsdatum tot volgende jaar Februarie uit te stel nie."
Laaste kommentaar vir Afrikaans by Universiteit Stellenbosch ingedien
2021-08-17"AfriForum Jeug sê in ’n verklaring hulle is ook van mening dat indien die behoefte daar is, ’n addisionele taal vir onderrigdoeleindes ingestel kan word, soos die Nama-, San- en Khoi-tale."
Chaos in Kaboel, kopseer vir Nederland
2021-08-17"Premier Rutte het laat weet dat Nederland alles in sy vermoë doen om ambassadepersoneel, tolke en 'anderen die onze bescherming verdienen' in Afghanistan te gaan haal, gewapende rowers het probeer om ’n werk van die Franse skilder, Claude Monet, te steel en vissers betoog teen die uitbreiding van windmeulparke op see."
Een "volkszaak" is de afschaffing van de slavernij in Nederland nooit geworden
2021-08-16"Alles hijgt naar verandering, verbetering, opheffing", schreef historicus Julien Wolbers in 1861 in Geschiedenis van Suriname. "Het lot der slaven te verbeteren geboden godsdienst en menschelijkheid en het waarachtig belang der kolonie vorderde het." Op 1 juli 1863 was het zover: op die dag werd in Suriname en op de Nederlandse Antillen de slavernij formeel afgeschaft. Maar daar was een proces aan voorafgegaan dat lang had geduurd. Té lang. In Met Hollandse bedaardheid onderzoekt historicus Dirk J. Tang waarom het zo lang moest duren.
Kaapstad-lughawe beste, skoonste en effektiefste in Afrika
2021-08-13"Wanneer daar egter na die breër globale prentjie gekyk word, is alles nie net maanskyn en rose vir Kaapstad nie. Ten spyte van die lughawe se goeie prestasie in Afrika het die lughawe se wêreldwye statuur tydens die COVID-19-pandemie skerp gedaal."
Persbericht: Boeken uit het Huis ‒ Ena Jansen over Immigrant
2021-08-13Op donderdag 26 augustus, 16.00 uur, gaat Ena Jansen tijdens Boeken uit het Huis, het online literatuurprogramma van het Zuid-Afrikahuis i.s.m. de Taalunie, met Martina Vitackova in gesprek over Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers (Human & Rousseau). De jonge Zuid-Afrikaanse dichteres Veronique Jephtas zal ingaan op de vraag wat de poëzie van Elisabeth Eybers nog te zeggen heeft voor een jongere generatie.
Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam
2021-08-13"Ek ken min mense wat so lekker grappe kon vertel soos sy! Sy geniet dan altyd self die 'punchline' en kyk stralend as mens lag." Ena Jansen, samesteller van die jongste Elisabeth Eybers-bloemlesing Immigrant, vertel van haar vriendskap met die digter.
Gent-Universiteit hang solank die vlae uit vir Antjie se koms
2021-08-13Die Universiteit van Gent in België ontvang Antjie Krog in Oktober en November 2021 as hul eerste literêre gasskrywer. Yves T’Sjoen en Louise Viljoen besin oor Krog se internasionale statuur as skrywer en haar posisie as kulturele bemiddelaar.
Skok en woede na sesjarige kind glo by skool verkrag word
2021-08-12"Die sesjarige kind is na bewering by die Khensani-laerskool in Soshanguve deur ’n werknemer van die skool verkrag toe sy die skool se toilet besoek het."
Zuma se dag in die hof met nóg ’n maand uitgestel
2021-08-11"Dit bly steeds ’n raaisel wat Zuma regtig makeer en waarom hy te siek is om in die hof te verskyn."
Vakansie op die Veluwe
2021-08-11"Die Veluwe is ’n bosryke gebied in die provinsie Gelderland en beslaan sowat 1 000 vierkante kilometer. As ’n vakansie in die bos jou ding is, is dit die perfekte bestemming vir jou."
Bekende Belgiese joernalis in die sop oor seksistiese opmerkings op die lug
2021-08-10"Die joernalis Eddy Demarez is voorlopig geskors rakende sy opmerkings oor die Belgiese vrouebasketbalspan. Nederland het geskitter in die pas afgelope Olimpiese Spele. Die bekroonde Surinaamse skryfster Astrid Roemer is onder skoot. In Nederland byt wolwe vee dood."
Die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad
2021-08-10"Hierdie boekery word tans in Pinelands, ’n voorstad van Kaapstad gehuisves, maar vir diegene wat ver woon, is daar ook goeie nuus. Die biblioteek nooi lesers of leeskringe om met hulle kontak te maak."
Munisipale verkiesingsdatum hang in die weegskaal
2021-08-06"Die OVK het Woensdag aangedui hulle gaan die Konstitusionele Hof op ’n dringende basis versoek om die verkiesing uit te stel."
Baviane van die Krugerwildtuin: Op reis na die familie?
2021-08-05"Seks is ’n sosiale aktiwiteit onder bobbejane, net soos vir ons. Dit word nie bloot vir voortplanting gebruik nie. Tog, wanneer daar babas kom, word hulle opgepas en versorg. Nie iets waaroor ons altyd kan spog nie."
ANC belhamels wil Ramaphosa by wêreldhof in Den Haag aankla
2021-08-05"Niehaus sê in die verklaring ’n volledige klagstaat sal later by die internasionale hof ingedien word. Dit word glo tans deur hulle regsverteenwoordigers voorberei, waarna dit openbaar gemaak sal word."