Meest recent
Persbericht: Presentatie Lockdown Max Havelaar
2022-03-29Op 4 april 2022 presenteert Prinses Laurentien de handgeschreven "lockdown editie" van Max Havelaar op de Vrije Universiteit Amsterdam (VU). Tegelijkertijd komt deze unieke editie ook digitaal beschikbaar op de website van de VU-bibliotheek.
Vrae oor Suid-Afrika en Rusland se vriendskap
2022-03-29"Verskeie opposisiepartye en kommentators beskuldig die regering daarvan dat hulle op ’n diplomatieke ramp met veral Westerse lande afstuur weens hulle huiwering om ’n sterk standpunt in te neem oor Rusland se inval in Oekraïne."
Durende waardering en wedersydse betrokkenheid kenmerk Breytenbach se bande met Lae Lande
2022-03-25Breyten Breytenbach se dekades lange en wedersyds verrykende bande met Vlaandere en Nederland was op Saterdag 19 Maart 2022 by die Sentrum vir Nederland en Vlaandere (Sasnev) in Kaapstad die onderwerp van ’n vraaggesprek wat Yves T'Sjoen met hom gevoer het. T'Sjoen het pas ’n boek oor die onderwerp klaargeskryf en dit sal in Mei vanjaar verskyn. Willem de Vries berig.
Het ernstige werk van Godfried Bomans
2022-03-25"Een halve eeuw na Bomans dood wordt hij nog steeds gelezen. Vooral zijn sprookjes zijn populair. Hij geldt zeker als de laatste sprookjesschrijver van de Nederlandse letterkunde ... Dat Bomans met zijn lichtvoetige stijl ook heel treffend ernstig werk schreef, bewijst de uitgave In alle ernst die rond Bomans sterfdag is verschenen. Het boek bevat een selectie van het serieuze werk door Joost Prinsen."
Broodnodige teater: ’n amper-resensie van Contested bodies or Doctor James Barry, Lord Charles Somerset, and I
2022-03-25"Moenie tradisionele teater verwag nie, beslis ook geen stigtelike oomblik nie. Tog: Die kostuums is beeldskoon. Die spel is verstommend. Hoewel jy van een historiese oomblik na die ander gegooi word, is die lyn maklik om te volg."
Ramaphosa sê Suid-Afrika is oop vir besigheid
2022-03-25"Oor Eskom se aanhoudende beurtkrag wat beleggersvertroue ernstig in die wiele ry, het president Cyril Ramaphosa gesê hy besef dat geen ekonomie sonder ’n betroubare elektrisiteitsvoorsiening kan funksioneer nie. Daarom word daar nou die mees uitgebreide transformasie van die energiesektor in byna ’n eeu onderneem."
Oorlog in Oekraïne ruk Suid-Afrikaners se sakke
2022-03-24"Nadat dit agt maande lank konstant gedaal het, het die jaarlikse brood- en graaninflasie in Februarie tot 3,7% gestyg van 1,5% in Januarie. Hierdie kategorie sluit graangebaseerde voedsel in wat van koring, rys en mielies gemaak word. Die maandelikse verandering was ook beduidend."
Vra die veearts: Jack Russell treur
2022-03-24Paula skryf: "Ek het ’n pragtige Jack Russell. Ek het ook ’n Boston-terriër gehad en ’n African Grey-papegaai. Die terriër is vyf dae na die papegaai dood. Ek het geen idee waarom nie. My probleem is dat die Jack Russell nou aan my klou." Lees Marianne se antwoord.
Koninklike slaapplek vir vlugtelinge, skoon energie, musiek en motorongelukke
2022-03-24"Vlugtelinge uit Oekraïne mag binnekort koninklik ontvang word; ’n besonderse energiepark begin krag opwek; verskeie mense is dood in twee motorbotsings; en die Arvo Pärt-fees word luisterryk afgeskop."
Die klank van oorlog: Van Jerigo tot Oekraïne
2022-03-23"Wanneer die bose heers, bring dit kameraderie tot stand. Kameraderie maak van gewone mense helde. Joernaliste berig oor die ware stand van gebeure terwyl koeëls oor hulle koppe vlieg, Zelenski word staande toegejuig in die parlementsgeboue van wêreldmoondhede. ’n Dogtertjie in ’n bomskuiling sing die temalied van Frozen en word sodoende ’n simbool van jeugverset teen die Russiese invalle."
ActionSA gee Makhosi Khoza die trekpas
2022-03-23"Makhosi Busisiwe Khoza, wat tydens die munisipale verkiesing ActionSA se burgemeesterskandidaat vir eThekwini was, is Maandagaand deur die party in die pad gesteek."
Poskantoor op ’n "hopelose pad na nêrens"
2022-03-22"Intussen het die voormalige uitvoerende hoof van die omstrede posmaatskappy, Mark Barnes, vroeër aangebied om ’n deel van die groep te koop in ’n poging om te help om dit na sy vorige glorie terug te bring."
Salige sonskyndae in die Seychelle
2022-03-18"Oor vier jaar, op 29 Junie 2026, vier die Seychelle ’n halfeeu van onafhanklikheid, en dat hier ’n onafhanklike gees van vryheid, rustige saamleef en hartlikheid is, is gewis. Die 115 eilande in die Indiese Oseaan, oos van Afrika, het vandag ’n sterk ekonomie; bewaring is hoog op die agenda; en toerisme is een van die grootste werkverskaffers. Die natuurskoon is werklik poskaartmooi en die wit strande, palmbome, kokosneutdrankies en rustigheid wat in jou kuite kom nesskop, is eg," skryf Maryke Roberts.
Partye span saam teen regering se ramptoestand
2022-03-18"Volgende Woensdag sal dit twee jaar wees sedert Suid-Afrika ’n drie weke lange inperking betree het om voor te berei vir die COVID-19-epidemie."
Vra die veearts: Optelkatjie se been is af
2022-03-17Kobie skryf: "Ons het ’n katjie opgetel toe sy omtrent vier weke oud was. Haar een been is af net bokant haar knie. Ons wil haar nie heeltyd in die huis hou nie." Lees Marianne se antwoord.
Persvrystelling: Uitnodiging tot ’n gesprek oor Afrikaans in ’n internasionale verband
2022-03-17Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad): Hiermee ’n uitnodiging om deel te neem aan ’n inisiatief wat daarop mik om internasionale Afrikaanse inisiatiewe beter te koördineer. Watter inisiatiewe word deur watter persone of instansies met watter middele in stand gehou? Wat doen hulle en op watter teikengroepe mik hulle? Tot watter mate word reeds met instellings in Suid-Afrika en Namibië gekoördineer of saamgewerk? En vanselfsprekend ook ander toepaslike vrae. Deur antwoorde op dié en ander vrae te kry, sal dit makliker word om tot voordeel van almal te beplan vir samewerking en sinergie.
Poetin se vreemde Suid-Afrikaanse bedmaats
2022-03-17"Twee van die land se mees omstrede en uitgesproke Afrikaners aan teenoorgestelde pole van die politieke spektrum, Carl Niehaus van die Zuma-faksie in die ANC en Dan Roodt wat hom vir ’n Afrikaner-volkstaat beywer, deel skynbaar ook ’n bewondering vir Poetin en weersin vir Westerse regerings wat Oekraïne steun."
Koebaai koronamaatreëls!
2022-03-17"Die kabinet in Nederland het besluit om vanaf volgende week Woensdag alle verpligte koronamaatreëls af te skaf, Nederland is by die stembus, verligting kom vir armer mense terwyl meer mense petrol steel en ’n waardevolle skat uit ’n vorige oorlog ontdek."
Meerstemmigheid uit de kolonie
2022-03-16"Hier blijkt dat veel schrijvers met Indonesische of Nederlands-Indische roots een heel eigen stem hebben in de hedendaagse literatuur."